Top Banner
Junie 2014
8
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Agribulletin 140627

Junie 2014Junie 2014

Page 2: Agribulletin 140627

Macadamia farmers in South Africa experienced a close-up view on the biggest enemy in the industry at the recent annual research symposium held in Tzaneen, when the emphasis was concentrated on the ever

present stink bug.It is well known that the sucking bug

complex is regarded as the most serious and economically damaging group of insect pests attacking macadamias in the country.

These pests reduce nut quality with an impact of R50 million annually.

It was said that new chemistry is needed, but it will not solve the fundamental problem of the industry. Using a pathogen

in combination with one of the existing insecticides should be considered, but proper pruning of trees is possibly the single biggest management tool for the e� ective control of stink bugs.

Growers were advised that if bugs become resident in the orchards, then a post � ower clean-up spray is possibly the most important spray during October/November. Perimeter spraying could also be considered under certain conditions.

Producers were also advised to use the website on macadamias where access to spraying programmes will be available.

Junie 20142

is ’n publikasie van Bulletin

Uitgewer:Francois Aucamp

[email protected]:Louis Roux

[email protected]

Bemarking:Thinus van Deventer

[email protected] Smuts

[email protected] Uitleg en ontwerp:

David [email protected]

Crownstraat 8, Tzaneen, 0850015 307 7248015 307 7684

www.bulletin.us.com

Drukker/Printer: PaarlColdset

Laeveld Bulletin BK (Reg 2004/031396/23) is die uitgewer en verspreider van die Bulletin.

Lowveld Bulletin CC (Reg 2004/031396/23) is the publisher and distributor of Bulletin.

Copyright on advertisements, editorial material & photo’s reserved.

Kopiereg op advertensies, redaksionele inhoud & foto’s word voorbehou.

Thinus van Deventer083 611 6292  

[email protected]

Jacques Smuts071 268 2543

[email protected]

Your agri advertising solution providers

NTK los Landmark

Pruning best to fight stink bugs

Die naam Landmark wat die afgelope paar jaar ken-merkend van alle NTK-takke in Limpopo was, het oornag verdwyn. Sedert die samesmelting van VKB en NTK meer as ‘n jaar gelede het die huwelik met Landmark geleidelik gekwyn, totdat NTK besluit het om hom van die maatskappy te ontkoppel. Dit geld ook vir takke in VKB.

The incidence of onion ring among macadamia kernels was discussed at length during the SAMAC research spymposium in Tzaneen recently.

Onion ring is a physiological disorder of macadamia nuts responsible for huge � nancial losses to the industry. Previous work by researchers has shown that severely a� ected kernels have elevated levels of

immobile elements requiring wet conditions for uptake.

During 2013, a study was launched to determine what e� ect climate and horticultural practices have on the manifestation of the disorder. Results indicated that the incidence is higher

during wet cycles. Inspection of pro� le pits dug in the di� erent orchards revealed that the incidence of the disorder is higher in orchards planted in high potential soils with well-developed root systems than in orchards planted in lower potential soils with more localized root developed.

In a paper presented by Dr Fanie Kruger it was suggested that it might be worthwile to investigate an intervention strategy based on attempts to concentrate the roots of macadamia trees into speci� c zones by means of selected irrigation and fertilizer practices.

Of these, ridge/mound composting would appear to be the most feasible research option to curb onion ring at this stage.

orchards revealed that the incidence of the disorder is higher in

SAMAC researchers are tackling onion ring on macadamias

Stink bugs on macadamias causes multi million rands worth of damage yearly.

Page 3: Agribulletin 140627

Junie 2014 3

Smit Garrun Brokers (Pty)Ltd

Change, Innovation, Creativity

PO Box 3314, Tzaneen, 0850 • Windsor Street 10, Tzaneen, 0850. Licensed Financial Services Provider. Reg No:  9919812/07. FSP license:  11184.

Landbou Oesversekering

KommersieelWildversekering

Lugvaartversekering

Johan Smith082 367 5397

[email protected]

Connie Koster076 391 0523

[email protected]

Ons bied versekering vir:

Dié gevleuelde woorde kom van Francis Nagels, ‘n suksesvolle boer van Hongarye wat in 1949 alles agtergelaat en met ‘n stuimige ompad na Suid-Afrika gevlug het.

In sy boek “In the claws of Russia” beskryf hy ‘n landboustelsel wat deur die Russe op die proef gestel is, maar nie gewerk het nie.

Dis ‘n stelsel wat in Suid-Afrika begin kop uitsteek en dit kan dalk in dieselfde doodloopstraat eindig.

Dit is bekend as die Kolkhoz-stelsel waar boere saam op genasionaliseerde plase moet produseer. Dié stelsel se grootste vyand is die verswakking van geesdrif by mense wat hart en siel in boerdery is. Al werk hulle hoe hard, bly die staat baas van die plaas.

Dit is nie bekend of Nagels nog lewe nie, maar die waarheid in sy stellings en voorspellings kruip in SA se landboutoekoms al nader.

“Landbou en veeteelt is die oorspronklike bedryf van die mens. Dit is skeppende werk wat nie suksesvol uitgevoer kan word sonder die heelhartige samewerking van die mens met die aarde nie.”

Kolkhoz kruip al nader...

Vat Valskodlingmm vas, natuurlik

Nou ook verkrygbaar by:

www.vitalbugs.co.za | 087 751 0279 | [email protected]

Rtri-mX• Trichogramma eier parasiete, ‘n natuurlike vyand van VKM• ‘n Noodsaaklike deel van ‘n geintegreerde (IPM) benadering• Verminder oesverlies met tot 60%

Om te besluit hoe om jou aftreefondsgeld te belê, gaan nie oor vorms invul nie. Hier gaan dit om een van die grootste � nansiële besluite in jou lewe.

Karin Muller, hoof van Sanlam se Groeimarkoplos-sings , sê die jongste navorsingsresultate van die San-lam Benchmark-opname toon dat ’n derde van alle Suid-Afri-kaners nie professionele � nansiële advies inwin wanneer hulle belangrike besluite oor die spaaropsies van hul pensioengeld moet neem nie, maar eerder staatmaak op hul eie kennis, dié van ’n kollega, of dié van hul Menslike Hulpbronne-afdeling of werkgewer.

“Om sake in perspektief te plaas: ’n belangrike oorweging is dat ’n verstommende 88% van mense wat � nansieel beter daaraan toe is in hul aftrede, professionele � nansiële advies gekry het.”

Dít, sê sy, is ’n duidelike bewys van hoe belangrik dit is om te sorg dat jy advies by ’n professionele persoon inwin, wanneer jy van die belangrikste � nansiële besluite in jou lewe neem. “Aftreefondslede verstaan nie dat aftreebeplanning en voor-siening vir aftrede behoort te begin sodra hulle begin werk of by hul aftreefonds aansluit nie.

“Die aftreebeplanningsbesluite wat mense neem terwyl hulle nog werk, sal uiteindelik bepaal hoe gemaklik hulle in hul aftrede kan leef. Ongelukkig begin die meeste aftreefondslede eers aan aftrede dink wanneer aftrede nader kom.”

Die jongste opnames toon dat mense wat inderdaad gemak-lik kan aftree, afgesien van om professionele advies in te win,

ook ander suksesfaktore gemeen het:• Hulle het ’n paar jaar vroeër as Jan Alleman vir aftrede be-

gin spaar; • Hulle het tydens hul werkloopbaan elke maand meer gespaar; • Hulle het hul spaargeld bewaar toe hulle van werk verander het; • Met hul aftrede het hulle hul enkelbedrae herbelê om hul aftree-inkomste te versterk; • Hulle het addisi-onele spaarbronne gehad, soos ander uittree-annuïteite.

Muller sê dis kommerwekkend dat net 29% van Suid-Afrikaners hul lewenspeil tydens hul aftrede kan voortsit. Boonop het mense wat nou aftree ’n langer aftreetydperk maar minder geld om van te leef, en baie moet tydens aftrede na afhanklikes omsien.

“Die vertrekpunt is skynbaar om te sorg dat jy uit die staanspoor jou aftreebeplanning met erns benader — sodra jy by ’n maatskappy se pensioenfonds aansluit . Dit beteken om professionele advies in te win oor hoe jy jou belegging in die fonds die beste kan inspan, en om jou beplanning gereeld te hersien.”

Beplan vir aftrede

Page 4: Agribulletin 140627

Junie 20144

Soos met die meeste bedrywe het die ontwikkeling in die tegnolgie van die afgelope aantal jare totale nuwe wêrelde in die groentebedryf geopen. In die teling van ons nuwe botterskorsiereeks het Sakata se telers groot deurbrake gemaak in die verbetering in opbrengs, siekteweerstand, gehalte (wat voorkoms en eenvormigheid insluit), smaak en verhoogde gesondheidseienskappe. Hierdie verbeterings pas nie net die huisvrou wat ‘n hoë gehalteproduk vir haar rand verwag nie, maar voldoen ook aan die boer se vereistes vir hoër opbrengs, siektebestandheid, aanpasbaarheid en houvermoë.

Hierdie reeks stel nuwe standaarde vir botter-skorsies regoor die wêreld — iets waaroor ander saad-maatskappye net kan droom. Die resep is eenvoudig:

• hoë opbrengs• uitstekende interne gehalte • eenvormigheid in vruggrootte en vorm • groeikragtigheid van die plant• variëteite met verskillende vruggroottes, vrugvorms

en planttipes• uitstekende saadkwaliteit

Hierdie nuwe basterreeks het die afgelope aantal jare getoon dat hul groeikragtigheid hoë weerstand teen Poeieragtige meeldou die plante minder vatbaar maak vir blaarsiektes onder toestande wat normaalweg lei tot siekte ontwikkeling. Die groeikragtigheid stel ook die plante in staat om ‘n groot aantal vrugte tot volwassenheid te dra en kan oor ‘n lang tydperk produseer. Opbrengste van tot soveel as sestig tot tagtig metrieke ton per ha is nie meer uniek nie.

Die variëteite is doelgerig ontwikkel om die behoeftes van verskillende markte en boerderymetodes te bevredig. Atlas is vir jare reeds die nommer een-keuse van verwerkers weens die vruggrootte, interne gehalte en kleur. Die bekende Pluto, en die nuwe susterlyn Quantum, wat ietwat kleiner is as Pluto, is tans die eerste keuse vir die uitvoer- en die varsmarkte. Veenas is geskik vir die uitvoerder en voorafverpakking vir veral die kettingwinkelgroepe wat ‘n kleiner vrug verkies. Dan is daar die unieke Cosmos, die enigste bostipe botterskorsie in die mark wat ideaal is vir kantrye in spuitpaaie, wat meganiese onkruidbeheer in die verbouing van botterskorsies moontlik maak.

‘n Groot voordeel van Sakata se basters is die gehalte van die saad. Ontkiemingspersentasie is uitstekend en dit maak dit vir die boer moontlik om saadaankope akkuraat te beplan. ‘n Belangike voordeel is dat elke lot wat ingevoer word, getoets word teen twee

vernietigende saadoordraagbare siektes soos “Gummy stem blight” en Bakteriese vrugvlek.

ATLAS (2 tot 3 kg) is ‘n unieke bastervariëteit weens sy vruggrootte, opbrengs en uitstaande interne gehalte. Hierdie variëteit het hom reeds in die markplek en verwerkingsbedryf weens dié redes gevestig. Die plant is besonders groeikragtig en lewer uitstekende opbrengste en die interne gehalte maak dit moontlik om vrugte vir maande op te berg. Weens die sterk wortelstelstels moet daar teen oorbemesting gewaak word.

Spesiale variëteitsvereistes • Voorgestelde plantpopulasie 10 000 tot 12 000 per

ha waar groot vrugte vir verwerking verlang word.

PLUTO (0,9 gr tot 1,5 kg) is vir alle praktiese doeleindes ‘n kleiner weergawe van Atlas met medium grootte vrugte met dieselfde uitstaande vruggehalte en eenvormigheid as Atlas. Die sterk groeiende basterplante is wyd aanpasbaar met uitstekende weerstandbiedendheid teen Poeieragtige meeldou. Die opbrengspotensiaal van Pluto is besonder hoog en opbrengste van meer as 60 t/ha is al in kommersiële

aanplantings verkry. Ideale plantestand is 12 000 plante per ha. Dit is besonder gewild vir uitvoer en verwerking weens die eenvormige vrugte met ’n besonderse interne kwaliteit. Pluto is ‘n markwenner wat ‘n nuwe hoofstuk skryf in die produksie van botterskorsies.

Spesiale variëteitsvereistes • Voorgestelde plantpopulasie 10 000 tot 12 000 per

hektaar.

QUANTUM (800 gr tot 1,2 kg) kan in alle opsigte as ‘n kleiner Pluto beskou word, en beskik oor dieselfde eienskappe wat opbrengs en gehalte betref. Quantum

val meer in die Waltham-klas vir die markte wat ‘n ietwat kleiner vrug verkies. Die aanpasbaarheid en gehalte van Quantum maak dit uiters geskik vir somerproduksie waar ‘n medium grootte vrug verlang word. Quantum beskik oor ‘n goeie weerstand teen Poeieragtige meeldou wat beslis bydra tot die lang oestyd en gevolglike hoër opbrengs.

Spesiale variëteitsvereistes • Voorgestelde plantpopulasie 12 000 plante per

hektaar • Ideaal vir somerproduksie vir die varsmark,

verwerkers en uitvoere

VEENAS (0,6 gr tot 1,2 kg) is ‘n kleiner weergawe van Quantum en is spesi� ek ontwikkel vir die uitvoermark en vir verpakking vir die kettingwinkelgroepe. Die vrugte is klein tot medium met ‘n uiters eenvormige vruggrootte. Soos Pluto en Atlas beskik dit oor die hoogste vruggehalte wat ‘n voorvereiste is vir die uitvoermark. Die plante is sterk groeikragtig wat oor ‘n lang periode vrug set en bied weerstand teen Poeieragtige meeldou.

Spesiale variëteitsvereistes • Voorgestelde plantpopulasie 12 000 tot 15 000

plante per ha• Ons stel voor dat Veenas* gedurende die somer

verbou word, aangesien die vrugte kleiner word gedurende koeler groeiperiodes

COSMOS (0,8 gr tot 1,2 kg) is die eerste bostipe botterskorsie in die mark. Hierdie unieke eienskap maak verbouing soveel makliker deurdat tot in ‘n laat stadium meganies gesko� el kan word. Cosmos het weerstand teen Poeieragtige meeldou. ‘n Plantestand van tot 15 000 plante per ha kan met gemak gehandhaaf word. Cosmos het ‘n goeie opbrengs van besondere eenvormige vrugte van ongeveer agt vrugte per sak.

Spesiale variëteitsvereistes • Cosmos word slegs aanbeveel vir varsmarkproduksie• Voorgestelde plantpopulasie 15 000 plante per ha.

Botterskorsie-reeks is markwenner

Cosmos

Pluto

Vir meer inligting oor Sakata se botterskorsies of die res van die produkreeks, skakel gerus vir Leon Labuschagne by 083 585 1181 of besoek ons webwerf www.sakata.co.za.

AFWYSENDE KLOUSULE: Hierdie inligting is op ons waarnemings en/of inligting vanaf ander bronne gebaseer. Aangesien gewasprestasie van die interaksie tussen die genetiese potensiaal van die saad, die � siologiese eienskappe daarvan en die omgewing, bestuurspraktyke ingesluit, afhang, gee ons geen waarborg uitdruklik of deur implikasie, vir die prestasie van gewasse relatief tot die inligting gegee, nog aanvaar ons enige aanspreeklikheid vir enige verlies, direk of as gevolg daarvan, wat tewyte aan enige oorsaak ookal mag ontstaan. Lees eers asseblief Sakata Seed Southern Africa (Pty) Ltd se verkoopsvoorwaardes voordat saad bestel word.

Page 5: Agribulletin 140627

Junie 2014 5

H I S H T I L - SOUTH AFRICA

ü Best possible start ü Greater uniformity ü Consistent quality ü Updated technology ü Technical back up ü Professional service ü Country wide delivery

HishtilWHY

Tel: +27 15 395 4034/43 | Fax: +27 15 395 4010 | Cell: +27 78 801 2746email: [email protected] | P O Box 41, Mooketsi, 0825, Limpopo, South Africa

www.hishtillsa.com

Best possible startBest possible startBest possible startBest possible startBest possible startBest possible startGreater uniformity Greater uniformity Greater uniformity Greater uniformity Greater uniformity Greater uniformity Consistent qualityConsistent qualityConsistent qualityConsistent qualityConsistent qualityConsistent qualityUpdated technologyUpdated technologyUpdated technologyUpdated technologyUpdated technologyUpdated technologyTechnical back upTechnical back upTechnical back upTechnical back upTechnical back upTechnical back upProfessional serviceProfessional serviceCountry wide delivery Country wide delivery

HishtilHishtilHishtilHishtilHishtilHishtilHishtilHishtilHishtil

Tel: +27 15 395 4034/43 | Fax: +27 15 395 4010 | Cell: +27 78 801 2746email: [email protected] | P O Box 41, Mooketsi, 0825, Limpopo, South Africa

Hishtil South Africa’s primary production is both grafted and un-grafted vegetable seedlings that are delivered country wide.

Hishtil South Africa was established in 2007 in Mooketsi in Limpopo, as part of the International Hishtil Group.

CI4

09

9

Insekte kan ruik. Die meeste volwasse insekte spoor hul kos met reuksintuie op. Larwes wat nie eintlik voelers vir reuk het nie, word gewoonlik gevestig waar daar reeds kos is.

Insekte voed hoofsaaklik op plante. Al wat plante kan doen om hulself te beskerm is om chemiese middels te produseer, wat insekte wegkeer of vergiftig.

“Hierdie verbasende apteek van die planteryk het die mens al voorsien van die meeste medisynes, asook van talle gifstowwe en afweermiddels teen insekte,” skryf prof Erik Holm, afgetrede entomoloog van Pretoria, in sy boek Inseklopedie.

Plante skei ‘n reuk af wat insekwy� es ontmoedig om eiers op hul blare te lê, soos byvoorbeeld sitrus, bloekom en heide. Dit gebeur egter dat sommige insekte bestand raak teen die afweermiddels en dit dan uiteindelik tot hul voordeel gebruik, soos die sitrusswaelstert of

lemoenskoenlapper (Papilio demodocus).Dié lemoenskoenlappers se verhaal het begin lank

voor die eerste sitrusplante in Suid-Afrika aangekom het. Hulle het ‘n afweermiddel uit sitrusolies van

inheemse gasheerplante vir hul voortbestaan verkry.Toe sitrus ingevoer en verbou word, was dit die

aangenaamste gasheerplant vir die swaelstertwy� es. Aangelok deur die geur van sitrus, het die wy� es

begin eiers lê. Die larwes was goed aangepas op die sitrusolies en lemoenboere het oornag ‘n nuwe plaag gehad.

Die larwes van die lemoenskoenlappers het nie die vermoë om die sitrusolies te verteer nie. Hulle verwerk dit tot ‘n afweermiddel met nog ‘n skerper reuk. Agter hul koppe is oranjerooi reukhorings en kliere om die stank te produseer. Wanneer hulle deur roofdiere bedreig word, skei die reukhorings die stank af wat uit die sitrusplant verkry is, om die vyand mee te verjaag.

Plantkundiges en navorsers het onlangs ook vasgestel dat plante die reuk van insekte inspan om van hul insekplae ontslae te raak. Ruspes het ‘n kenmerkende reuk waarvan sy parasiete gebruik maak om hom op te spoor. As die ruspe aan ‘n plant vreet, kan die plant die ruspe se chemiese stowwe deur die speeksel wat op die plant beland, ontleed.

Dan produseer die plant

hierdie reukstowwe op groot skaal en skei dit deur die huidmondjies uit. ‘n Wolk van ruspegeur beland in die lug en lok parasiete. So word die ruspes oorval en deur die parasiete vernietig, tot groot verligting dan van die plant.

Nog ‘n reukstorie met ‘n klankie is dié van miskruiers wat hul reukorgane behendig gebruik.

Hulle het knopvormige voelers, wat bestaan uit plat segmente wat soos ‘n boek se bladsye kan oop- en toevou. Hiermee kan hulle vars mis oor ‘n groot afstand ruik.

Sodra hulle by die hoop mis aankom en met hul koppe en voorpote daarin begin werskaf, trek die voelersegmente dig toe, sodat hulle nie meer die mis hoef te ruik nie.

Dis omtrent soos om jou neus toe te druk met die sluk van ‘n lepel kasterolie.

Insekte oorleef ruik(lik) op reuksin

Papilio Demodocus of Lemoenskoenlapper.

Scarabaeus Viettei beter bekend as die Miskruier.

Page 6: Agribulletin 140627

Die Plasies se eerste groot jeugskou is tydens die Noordelike Landbouskou in Polokwane gehou. Die jeugskou het ook as die Limpopo kampioenskappe gedien. Sestien leerlinge het in òf die vleisbees òf die vleisskaap-kategorieë deelgeneem.

Dit was ‘n warm wintersdag in Polokwane en die Plasies was opgewonde oor wat die dag sou bring. Eerste aan die beurt was die kategorieë waar die deelnemers hul diere moes was — geen maklike taak met die koue winterwater nie. Die skool se PinZ2yl-beeste is vir die jeugskou gebruik. Na die was van die diere moes die Plasies

hul beeste voorberei, voordat hulle die arena kon binnegaan.

Die beeste is geborsel en gekam en tot die hoewe is gepolitoer om hulle so mooi as moontlik te laat lyk. Die derde afdeling was skoumanskap, waartydens die leerlinge hul beeste in die arena vir die beoordelaar moes vertoon.

Die Plasies het puik gevaar — al veertien die deelnemers in die beeste-afdeling het bo 80% en dus goud behaal.

Jeandri van Wyk het die senior vleisbeeste-afdeling gewen, met Rentia Snyman tweede en Micaela Ball derde. Merensky het dus skoonskip gemaak.

Xander Botha het die junior vleisbeeste-

afdeling gewen, met Deonette Erasmus tweede en Donovan van Tonder derde. Weer het Merensky alles voor hulle weggevee en die eerste drie plekke behaal.

Jessica Botha van die Laerskool Dr Anneke het die junior-junior-afdeling gewen. Ruurd Jacobs van Merensky het sy Plasie-spanmaat Marco Strydom in die vleisskaap-afdeling gewen.

Al sestien die Plasies-deelnemers is gekies om Limpopo by die interprovinsiale kampioenskapsbyeenkoms teen Mpumalanga te verteenwoordig. Dit sal tydens die Letaba Jeugskou in Tzaneen op 8 Augustus gehou word.

Junie 20146

WE

& Palisade Fencing

STEEL

RANDOM STEEL LENGTH

Round steel pipes and casings on special

Leon 079 524 3120 | 015 307 77055 Duiker Street, Old Industrial, Tzaneen, 0850

We also stock b-grade steel

WE ALSO DO:• Flat+RoundBar• SquareTubing• Sheeting• Channels• AngleIron• Bolts• Nuts• BoreholeCasing• WeldingAccessories• CorrugatedandIBRroofing

139 x 6.0mm x 6m round tube=R1170.00139 x 3.0mm x 6m round tube =R1100.00152 x 4.0mm x 6m round tube=R960.00152 x 6.0mm x 6m galv round tube=R1760.00165 x 3.0mm x 6.0m round tube=R808.00168 x 7.0mm x 6.0m galv round tube=R1900.00177 x 6.0mm x 6.0m round tube=R1838.00193 x 6.0mm x 6.0m round tube=R3150.00219 x 3.0mm x 6.0m round tube=R1190.00219 x 3.5mm x 7.3m galv round tube=R1970.0076 x 6mm x 5.5m galv round tube=R500.00

Al die pryse sluit BTW in

bulletin©9253wes140627dm

Merensky skitter by landbouskou

Jessica Botha van Dr Anneke het saam met die Plasies deelgeneem en het die

junior-junior-afdeling gewen.

Xander Botha van Merensky, die wenner in die junior afdeling vir vleisbeeste, ontvang sy serti� kaat van me Le-Andrie Bezuidenhout,

die organiseerder van die jeugskou.

Jeandri van Wyk, die algehele wenner van die Noordelike Landboujeugskou, ontvang haar serti� kaat van me Le-

Andrie Bezuidenhout.Michaela Ball berei Sophia hier voor vir die � nale vertoning.

Page 7: Agribulletin 140627

Junie 2014 7

Wolkberg Avenue R71, Tzaneen | Tel: 015 306 8500 | 24HR Emergency Centre 015 306 8526

agri7

8392

mc1

3053

1dm

A foreign bacterium called Bactrocera Envadens (BI) known to attack citrus fruits has been detected in Mopani and Vhembe districts. According to Mr Khazamula Baloyi, the deputy manager for Crops Production in Mopani, the bacterium was � rst detected in Kenya in 2003 and later reported in several other African countries including South Africa (in Limpopo) last year.

Speaking during Land Care campaign held at Ngove village in Giyani recently, Baloyi said the department of agriculture plans to erect redlines in order to place under quarantine all areas that were found to contain Bactrocera Envadens bacteria.

“One would need a permit to move fruits from one point to another. We will erect roadblocks where we will con� scate fruits,” he said, urging farmers to obtain permits that would indicate that their products have been checked and were free from the bacteria.

He said the bacteria was declared to be present last year in Vhembe district, but has not been o� cially declared to be present in Mopani district. “We’re actually in the process of declaring its presence in Mopani, because we have positive signs from our traps that indicate that the bacteria is there,” he said.

Meanwhile, Tzaneen is said to be the highest infested area with 1 388 BI bacteria detected and trapped, followed by Maruleng with 374 trapped BI bacteria. Giyani is the lowest infested area with only 10 BI bacteria detected so far.

According to him, last month another foreign bacteria called Grain Chinch Bug [GCB], which used to attack seeds before it moved to citrus fruits, has been detected in Mopani district, and has caused some losses so far.

“Those that exported their products last month have already experienced some losses, since we had oranges rejected in the USA and another rejection of pears in the UK because they were found to contain the bacteria,” he said. “As we speak, there are some areas in Mopani that are under quarantine in order to prevent the spread of this bacteria,” he said.

Speaking about Land Care, Mopani district acting mayor Pat Nkanyane said it was important that communities understood land management, including ways to deal with bacteria that invade their crops along with bush encroachment in order to get the best out of it.

“We must ensure that our people clearly capture the dangers of unsustainable

agricultural practices such as cutting trees, soil mining and

others, including how to deal with the invasion of bacteria

to their crops,” he said.

A foreign bacterium is threatening the Limpopo agricultural industry

Khazamula Baloyi, the deputy manager for Crops Production in Mopani district speaking about the BI bacteria during the Land Care campaign held at Ngove village.

One of the orange farms in Mopani district which are at risk of infestation from Bactrocera Envadens (BI) bacteria and Grain Chinch Bug [GCB]

Page 8: Agribulletin 140627

Junie 20148

Bulletin130712SM