Naam: NKABV Afrikaans Huistaal Graad 3 Hersienings- boek Hersienings- boek
Naam:
NKABV
Afrikaans
Huistaal
Graad 3
Hersienings-boekHersienings-
Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-
boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-
boekHersienings- boekboekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-
Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-Hersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-Hersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-Hersienings-
boekHersienings-Hersienings- Hersienings-
boekHersienings-boekHersienings- boekHersienings-
Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-
boek
9780636124332T.indd 1 29/08/2011 13:02
Liewe Leerder
Hierdie ekstra Hersieningsboek is spesiaal ontwikkel om jou klanke en spelling te oefen en te verbeter. Korrekte spelling is baie belangrik vir enige skryfwerk wat jy deur die jaar en die res van jou lewe gaan doen.
Al die spellingaktiwiteite is gebaseer op die stories en tekste wat jou onderwyser uit die Grootboek vir jou gaan voorlees. Jy gaan klank- en spellingbladsye oor elke Grootboekteks voltooi. Die tekste is die volgende:
Tema 1: ’n Dag vir kas regpakTema 2: Eet gesond. Leef gesond.Tema 3: Verjaardag-verrassingsTema 4: Ilandi se geheimTema 5: ’n Baie spesiale eilandTema 6: Ons sonskynlandTema 7: Leef groen!Tema 8: Reik na ’n droomTema 9: Die groot vraagTema 10: Ashwin word gekiesTema 11: Die vloedTema 12: Diere uit die oertyd
Indien jy sukkel met die spelling van enige ander woorde in jou Leerderboek of leesboeke kan jy dit gerus in My eie spellys op bladsy 3 neerskryf. Maak seker dat jy elke woord ’n paar keer neerskryf en die regte spelling gebruik.
Onthou: Jy sal beter spel as jy gereeld jou spelling oefen en baie lees!
Geniet die Hersieningsboek!
Hersieningsboek2 Hersieningsboek2
9780636124332T.indd 2 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 3
My eie spellys
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
_____________________________________________________
9780636124332T.indd 3 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek4
Tema 1: ’n Dag vir kas regpak
Hersieningsboek4
1. Skryf die volgende woorde wat op -d, -t en -eeu eindig in die regte kolom in die tabel neer.
oud voet rond leeu groot
brand moet hard meeu
-d -t -eeu
Kan jy aan nog sulke woorde dink? Skryf hulle neer.
__________________________________________________
__________________________________________________
2. Skryf vier woorde elk vir die ou-familie en oe-familie neer.
a)
b)
c)
d)
s t
ou
__________________________
__________________________
__________________________
__________________________
9780636124332T.indd 4 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 5
3. Verdeel die volgende woorde in lettergrepe.
gunsteling
deurmekaar
uiteindelik
klerewinkel
langbroeke
volgende
hangers
verjaardag
mamma
kaste
klere
skoene
hemde
e)
f)
g)
h)
k k
oe
__________________________
__________________________
__________________________
__________________________
9780636124332T.indd 5 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek6
Tema 2: Eet gesond. Leef gesond.
Hersieningsboek6
1. Soek woorde met die volgende klanke in die Grootboekteks.
oe
oo
ie
ei
ee
aa
aai
ui
eu
oei
2. Voltooi die woorde en skryf dit neer.
kr sl
sp kl
vr vl
sk gr
9780636124332T.indd 6 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 7
3. Verdeel die volgende woorde in lettergrepe:
voedselpiramide
koolhidrate
vitamiene
middagete
peusel
koejawel
kiwivrug
geelwortels
4. Skryf die woord vir elke prent neer:
9780636124332T.indd 7 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek8
Tema 3: Verjaardag-verrassings
Hersieningsboek8
1. Jy is ’n woordspeurder. Gebruik die leidraad en maak die woorde klaar. Skryf die woorde in die oop spasie.
oebesk be
raaverj ver
patrbe be
ensgew ge
verngal ver
2. Voeg die woorde saam en skryf dit neer. Kies drie woorde en gebruik die woorde in volsinne.
sel en foon
teks en boodskap
verjaar en dag
goed en koper
versoek en program
verjaardag en kaartjie
rekenaar en speletjie
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
9780636124332T.indd 8 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 9
3. Kies ’n woorddeel uit kolom 1 en 2 en bou ’n woord. Skryf dit in die laaste kolom neer.
Kolom 1 Kolom 2
verjaar kaart
rekenaar maat
pos speletjie
slaap program
vakansie dag
versoek naweek
lang bladsye
pen kamer
4. Watter woorddeel is weggelaat? Voltooi die sinne.
a) “Geluk met jou _____jaardag, grootman!”
b) “Iemand het vir jou ’n teksboodskap ____stuur,” sê sy.
b) “Julle is darem skelm om dit so agter my rug te ____plan.”
9780636124332T.indd 9 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek10
Tema 4: Ilandi se geheim
Hersieningsboek10
1. Maak jou eie woorde met die volgende klanke en skryf die woorde neer.
kl vl
pr sw
tr dr
gr bl
fl st
pl sp
2. Jy is ’n woordspeurder. Gebruik die leidrade en maak die woorde klaar. Skryf dit in die oop spasie neer.
oe d bl
oe te n gr
tig ag pr
ie ukk dr
r oe vl
lik o vr
nt a pl
ne a tr
9780636124332T.indd 10 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 11
3. Kies ’n klank om elke woord te voltooi:ie, ui, ei, oe, ee, y
p_____nlike musk_____t
klin_____k bl_____d
s_____ktes besl_____t
eetger_____ prob_____r
alt_____d verspr_____
4. Pas die regte woorddele bymekaar en bou nuwe woorde. Skryf die woorde neer.
huis dae
hand ware
sonskyn gesin
breek blare
weg skoene
genees gewer
werk middel
vel gejaag
roos uitslag
9780636124332T.indd 11 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek12
Tema 5: ’n Baie spesiale eiland
Hersieningsboek12
1. Soek een woord uit elke woord wat met die volgende klanke begin. Skryf die woord neer en maak ’n nuwe woord wat begin met die laaste klank.
Tafelberg berg gevlieg
Robbeneiland e
kilometer m
Kaapstad s
vasteland l
seekanaal k
seevaarder v
veesiektes s
Wêreldoorlog oo
seegrens g
2. Watter woord van elke paar is reg gespel? Skryf die woorde met die regte spelling neer.
eilandjie ylandjie
kuddes kudes
lyding leiding
skepe skeepe
9780636124332T.indd 12 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 13
breed breet
gestrand gestrant
afgelei afgely
aangekla aangeklaa
gelede geleede
vee fee
bietjie biekie
lewe leewe
probeer proebeer
3. Jy is ’n woordspeurder. Kies ’n woorddeel in kolom 2 en bou ’n woord met die voorvoegsel in kolom 1.
Kolom 1 Kolom 2
ont- weer
be- soek
ge- versings
be- skikte
be- geteel
on- soekers
aan- geneeslike
ver- lede
ge- berings
9780636124332T.indd 13 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek14
Tema 6: Ons sonskynland
Hersieningsboek14
1. Soek een woord uit elke woord wat met die volgende klanke begin. Skryf die woord neer en maak ’n nuwe woord wat begin met die laaste klank.
visarend a
seekoeie s
volstruis v
blouwildebeeste w
doringbome d
rekenaarspeletjie k
volstruishoofstad h
2. a) Soeklees die volgende woorde. Volg die stappe om te leer hoe om die woorde te spel.
omroeper verskriklike skenking water vertel
liter bottel skenk bekend aangekondig
pragtige sokker oggend gelukkig vertroetel
Stappe: (1) Kyk vir 5 tellings na die woord. (2) Maak die woord toe. (3) Skryf die woord neer. (4) Kyk of die woord reg geskryf is.
b) Skryf nou al die woorde neer.
_______________________________________________
_______________________________________________
9780636124332T.indd 14 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 15
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
3. Kies ’n woorddeel in kolom 2 en bou ’n woord met die voorvoegsel in kolom 1. Skryf die woorde neer.
Kolom 1 Kolom 2
be tel
ge gin
ver sier
be noeg
ge skillende
ver sels
ge soek
ge blaas
ver sig
4. Skryf die volgende woorde reg oor:virtel, watir, weelig, visaarend, pragtage, tissen, hoetel, lysels, gisig, bekent, oggent, soker, beeker
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
9780636124332T.indd 15 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek16
Tema 7: Leef groen!
Hersieningsboek16
1. Soek ’n woord in die teks vir elkeen van die letters van die alfabet en skryf dit neer (bv: A – almal).
A B
D E
F G
H I
J K
2. Soek die volgende klanke en omkring dit in die woorde: -ts, gr-, -lp, pr-, str-, gl-, -ld, br-, sk-, dr-, st-, -rs, -rk, kr-, pl-, gl-, -lt, -ng, kw-
maats groot help pragtige strooimors veld brande skyn dradeskadelike stort skoon stuur stadbruikbare motors meng hang helpplantegroei kombers smelt probeer glasstukkekweekhuisgasse glasbottels
3. Kies een van die volgende voorvoegsels en voltooi die woorde: ge-, ver-, be-, her-, on-
_____win, _____soedeling, _____vaarlik, _____sien, _____oorsaak, _____bruikbaar, _____lede, _____hit, _____gebruik, _____smelt, _____spaar, _____warmer, _____teken, _____minder
9780636124332T.indd 16 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 17
Tema 8: Reik na ’n droom1. Soek ’n woord in die teks vir elke een van die letters
van die alfabet en skryf dit neer (bv: A – almal).
A B
D E
F G
H I
2. Soek die volgende klanke aan die einde van die woorde en voltooi die woorde. __________rf, __________ng, __________rd, _________nd, __________ts, __________ld, __________rk, __________lp, _________ng, __________nd, __________ld
verwerf jong oggend rekord help sterk
maats lang gesond wêreld voorbeeld
3. Omkring die woord in elke woordpaar wat reg gespel is.
gebore geboore flou vlou
honde hondi gefraa gevra
tienir tiener antwoort antwoord
lewe leew pyn pein
oggin oggend voorbeelt voorbeeld
swembat swembad gesont gesond
9780636124332T.indd 17 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek18
Tema 9: Die groot vraag!
Hersieningsboek18
1. Soek die volgende klanke in die woorde en voltooi die woorde.
kl_________, pr___________, ________nt, pr__________, br__________________, ________rm, _________rk, ________ns, ________ng, ________lg, vr_____________, tw_________, __________gs, vr_________, _________rg, _________rt, sw_________, tr_____________, ________rs
vrou ring twee pragtig terg kerk mens
eers beurt swaar slegs vriende arm volg
trourok want klaar bruidspaar prikkel
2. Kan jy aan nog sulke woorde dink? Skryf drie nuwe woorde by elke klank neer.
kl- vr- -nt -ng
klas vrou want ring
3. Soeklees watter woorde in die sin nie reg gespel is nie. Skryf die sin korrek oor:
Die mense het geflyster hoe ongeloovlik mooi die bruit lyk. Die orrelus het ligte klasieke musik gispeel. Die blommemysies het vooryt gestap.
9780636124332T.indd 18 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 19
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
4. Kies ’n klank om die woord te voltooi: ou, ie, aa, oe, ooi, ie, oe, ui, ui, ei, ei, oo, ee, ae
k______rant, ringdr______r, ouerh______s, br______dspaar, str________meisies, bes______k, domin______, h______ldronke, opv______ding, mus______k, vr______nde, gel______f, getr______d, blommem______sies, onth______l
5. Voeg ’n woorddeel uit kolom 1 en 2 saam om ’n nuwe woord te bou. Skryf die nuwe woord neer.
Kolom 1 Kolom 2
op nodiging
nuus gekondig
aan lowing
af gelooflik
blomme gewonde
ring meisies
uit sprake
on kierigheid
ver draer
9780636124332T.indd 19 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek20
Tema 10: Ashwin word gekies
Hersieningsboek20
1. Soek die volgende klanke in die woorde en voltooi die woorde.
___________ld, _______ns, kr___________, ________rm, ________nd, _____________rk, gr_________, _________rt, vr___________, sl__________, ___________rs, _______lf, _______ng, st________, tr________, kl_______, _______ts
gereeld wens krieket hand graag slaan
kolf steek klein maats rats trots vang kans
kolwers grond beurt veldwerk warm vriend
2. Kies ’n klank om die woord klaar te skryf: ui, aa, uu, oo, oe, ie, eu, ou, ee, ei
boulb____rt, p____ltjies, b____rveld, vorent____, ____fening, ____tstekend, vangsk____t, b____l, kl____n, ____rste, beh____l, besl____t, kortbr____ke, ger____ld, kr____ketveld, vr____nde, b____tjie, partyk____r
3. Watter woorde in die sinne is nie reg gespel nie? Skryf die woorde oor met die regte spelling:
Ashwin hoop hy kan Vrydagmiddig vir die skool se o.10-span speel. Hy kolv of boul nie die besti nie, maar mnr Konradie se sy veltwerk is die beste. Nou oeven Aswin nog hardir aan sy veltwerk. Dis vir hom lekier om ront te hartloop en bale te keer.
__________________________________________________
__________________________________________________
9780636124332T.indd 20 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 21
Tema 11: Die vloed1. Kyk na die volgende woorde met ’n deelteken en
kappie: reën en sê. Skryf nog twee woorde met ’n kappie en twee woorde met ’n deelteken neer.
_____________________________________________
_____________________________________________
_____________________________________________
_____________________________________________
2. Kies ’n klank om elke woord klaar te skryf: ing, ig, lik, ige, ike
stad______, skie______, geweld______, rust______, geleidel______, moont______, rede______, duide______, oomb______, poed______, orde______
3. Kies een van die volgende voorvoegsels en voltooi die woorde: be, ge, ver
_____hoor, _____gin, _____weeg, _____dreun, _____daar, _____weldige, _____leidelik, _____bars, ______bring, _____bruik, _____tel, _____reën
9780636124332T.indd 21 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek22
Tema 12: Diere uit die oertyd
Hersieningsboek22
1. Soek ’n kort woord in elke lang woord en skryf dit neer.
verskillende rugbyveld
bekendste hoeveelhede
weerskante reuksintuig
gekommunikeer uitbarsting
veroorsaak bloukraanvoël
2. Soek die volgende woorde in die woordblok.
begrawe, uitgebroei, geëet, verskillende, gebeentes, platter, gaatjies, breine, kakebene, olifante
u i t g e b r o e i x x
x x x x x x x g e ë e t
x k a k e b e n e x x x
x x x g e b e e n t e s
x x g a a t j i e s x x
p l a t t e r x x x x x
x x x x x b r e i n e x
b e g r a w e x x x x x
x x x o l i f a n t e x
v e r s k i l l e n d e
9780636124332T.indd 22 29/08/2011 13:02
Hersieningsboek 23Hersieningsboek 23
3. Jy is ’n woordspeurder. Skryf die woorde wat jy uit die lang woorde kan bou neer.
uitgekrap uit krap
dinosouruskleintjies
planteters
aangepas
gevaarlik
gekommunikeer
bekendste
uitbarsting
vulkaniese
4. Maak een woord van die volgende. Gebruik twee van die nuwe woorde in volsinne.
raam en werk roof en diere
voet en spore reuk en sintuig
uit en broei op en spoor
eier en geel agter en bene
__________________________________________________
__________________________________________________
9780636124332T.indd 23 29/08/2011 13:02
www.mml.co.za
Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad
Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Pietersburg, Bloemfontein en verteenwoordigers in Mafikeng en maatskappye oral in Suider- en Sentraal-Afrika.
Webwerf: www.mml.co.za
© Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat- of bandopname, vermikrofilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring.
Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor. Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word.
Eerste uitgawe 2011
ISBN: 9780636124332
I S BN 978-0-636-12433-2
9 7 8 0 6 3 6 1 2 4 3 3 2
9780636124332T.indd 24 29/08/2011 13:02