Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans Sonder Grense. Indien Nuwe Afrikaans Sonder Grense nie beskikbaar is nie, mag ander KABV handboeke gebruik word om die leerinhoud te dek. Die Algemene onderrigplan kan ook saam met enige ander handboek gebruik word. Die onderrigplan stem ooreen met die KABV-dokument. Belangrik! Die onderwyser moet op ‘n twee-weeklikse basis datums invul van voltooide komponente. Die onderwyser moet die lesplanvorm gebruik en lesplanne voltooi vir twee- weeklikse siklus. Die werk in leerlinge se boeke moet ooreenstem met die onderrigplan & lesplan. (Sien tabel aan einde van elke kwartaal.) 2020
36
Embed
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ... · Web viewAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLAN GRAAD 12 HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
HOE OM ONDERRIGPLAN TE GEBRUIK:Hierdie onderrigplan is gebaseer op Nuwe Afrikaans Sonder Grense.Indien Nuwe Afrikaans Sonder Grense nie beskikbaar is nie, mag ander KABV handboeke gebruik word om die leerinhoud te dek.Die Algemene onderrigplan kan ook saam met enige ander handboek gebruik word.Die onderrigplan stem ooreen met die KABV-dokument.
Belangrik! Die onderwyser moet op ‘n twee-weeklikse basis datums invul van voltooide komponente.Die onderwyser moet die lesplanvorm gebruik en lesplanne voltooi vir twee-weeklikse siklus.Die werk in leerlinge se boeke moet ooreenstem met die onderrigplan & lesplan.(Sien tabel aan einde van elke kwartaal.)
2020
Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020
HOOFSTUK 1 : Matriekdinge (Nuwe Afrikaans sonder Grense) 15 JANUARIE – 20 MAART KWARTAAL 1
(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)
WOORDORDE & VOEGWOORDE
Woordeboekvaardighede(Deurlopend)
Afkortings, verkortings, akroniemeBl. 15 -16
Denotasie en konnotasieBl. 9 (Afd. C)
Woordsoorte:Snwe, Bnwe, lidwoordeBl 9, Bl. 17
SinsoorteHersiening Bl.18
Retoriese taal in konteks soos eufemisme, hiperboolBl.12
Woordeskat in Konteks(Deurlopend)
Klaswerk NASG bl. 3,4,13,16 NASG Bl 4,5 NASG Bl. 13,14 en 16 Bl.9,12,15,16,17 en 18
Huiswerk Vrae (KV/Drama/Roman) Brief aan Pers (bl.14) Bl.18 (Hersieningsoefening)
Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 8%
Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole
Hoofstuk 2: Ons Erfenis , ons tradisie (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 1
3
Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020
Wee
k 3
& 4
27 J
an –
7 F
eb 2
020
LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi
LEES EN KYK Datum Voltooi
SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi
TAALSTRUKTURE Datum Voltooi
1 uur 4 uur 3 uur 1 uur*SGA TAAK 1 – Luisterbegrip Luisterbegrip Pre-luister(agtergrondkennis/voorspelling/woordeskat/vestig aandag/maak aantekeninge) Luister vir navorsingLuister na antwoorde van ander leerders en die publiek op voorafbereidevrae in verband met projek bl. 20-21 Post-luister Verwerk antwoorde in
verslagvorm Bl 21 (stel vraelys op)
Mondeling Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en Organisering, Aanbieding) Doen navorsing (bl 22) Bied die verslag mondeling
aan.Word in Week 4 gedoen nadat skryf van formele verslag afgehandel is.
Literêre Teks : Nakiti * Lees aandagtig Leestegnieke (Hardoplees) Verduidelik figuurlike taal. Struktuur Kenmerke soos karakter,
uiterlike bou. Retoriese taal en styl Verduidelik figuurlike taal
Literêre Teks 3 (/ Drama/) Lees aandagtig Verduidelik figuurlike taal. Boodskap Struktuur Kenmerke soos karakter,
konflik, handeling, ens.
Stel ‘n gepaste vraelys op om inligting bekend te maak.Bl.21 (Volg op Post-luister Week 3)Skryf ‘n inligtingsverslag wat die inligting van die vraelys opsom. Formele verslag bl.22
bl.37Luister na ‘n outobiografiese onderhoud, lees voor uit outobografie, kyk na videogreep.
Post-luister Identifiseer hoofgedagtesbl.37
Verryking: Kyk na film/dokumentêre program.Luister en kyk na die uittreksel van die liedjie “Jakkals trou met wolf se vrou” en beantwoord die vrae. Bron : KABV opleiding video uittreksel 2013
Leesbegrip Pre-lees (soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat)Praat en lees: Groepbespreking (bl.34-35) Aandagtige lees Lees vir begrip
Luister en lees vir begrip (bl 41-42)
Post-lees Identifiseer kenmerke soos
standpunt, verteller,houding. (bl.38,bl.43)
Identifiseer die gevolg van taalvariëteite.(bl.40,41,42)
Indentifiseer aannames
Literêre Teks 4 (Gedig: Palimpses)HERSIENINGSTOETS : GEDIGTE EN KORTVERHALE/DRAMA/ROMAN
Skryf ‘n verhalende/beskrywende/outo-biografiese gebeurtenisOutobiografie oor jouselfBl. 35Skryf ‘n paragraaf oor ‘n aspek in die literêre teks wat sover bestudeer isGebruik kortverhaal /Drama/Roman(Beskryf die konflik by enige twee karakters in die verhaal)OF‘n outobiografiese verhaal. Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en –
konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling) Deurlopend
Bespreking van motiewe/temas/boodskap wat verband hou met visuele tekste of ‘n teks uit die voorgeskrewe werk.(Voltooi in Week 8)Voorgeskrewe werk.Bespreek:*Motiewe*Tema van verhaal*Boodskap*Verloop van verhaal met hoogtepunte* Die vrouens in oupa se lewe
Bewys van bespreking: Notas in skrif
Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat)Soeklees (Kaart en grafiek bl.53)
Lees Lees /kyk vir inligting en
begrip. Tema en boodskap
Post-leesLiterêre Teks 5 : Kortverhaal/ Drama/ Roman Bring visuele teks wat
verband hou met ‘n literêre teks (‘n illustrasie, padkaart, film, DVD, ens.) Bv. DRAMA: Die pad wat Lukas sou moes loop om by Fiela uit te kom.
Skryf ‘n Opstel*SGA TAAK 2 (OPSTEL)(Verhalend/Beskrywend /bespiegelend- oor foto’s, illustrasies, ens.)(Sien algemene ass take) Paragraafkonvensies Verbindingswoorde Persoonlike styl Verander ‘n visuele
teks in ‘n ander vorm, bv. verander padkaart in aanwysings
Teken padkaart vanaf die skool na jou huis en skryf die aanwysings neer Prosesskryf (pre-skryf,
konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied)
Taalstrukture en –konvensies (register, styl & toon, woord-keuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie
Mondeling Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en Organisering, Aanbieding)
Verwelkom of stel ‘n spreker voorbl. 61
Leesbegrip Pre-lees
(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat)
Aandagtige lees Lees/ kyk vir begrip en
inligting Doel van opdrag Post-leesLeesbegrip van ‘n multimediateks vir navorsing bv. webblad, ensiklopedie, naslaanwerk, handboek.bl. 62 - 63Literêre Teks 6 (Kortverhaal /Drama/Roman) Aandagtige lees van teks Lees teks aandagtig vir
Literêre teks 7 (Gedig –Tien haikoes vir Vredefortkoepel)Lees van teks – titel/sBegrip van woordeIdentifiseer BoodskapLiterêre begrippe
Kreatiewe skryf*SGA Taak 3 (Transaks Skryfstuk) [Sien Alg.take ,bl.9-10]Skryf ‘n e-pos boodskap (let op - e-posadres, onderwerpslyn, boodskap, ontwerp webblad)OF Webblad (simbole, tekens, uitleg, visuele beelde) bl. 63ENSkryf ‘n formele brief oor ‘n versoek soos donasie, borgskap, ens. bl. 66 Prosesskryf (pre-skryf, konsep, hersien redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en –
konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)Hersiening (Vriendskaplike brief) EN Hulldeblyk(Sien vorige vraestelle)
Luister aandagtig na ‘n teks/ werks- onderhoud, en maak aantekeninge.bl. 81 Post-luister Bespreek die voordele van
die onderhoud en deel idees met die klas.
Bespreek spotprentebl. 72 en 73
Verryking:Kyk /luister na nuusonderhoud
Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Aandagtige lees Lees/kyk vir begrip en
inligting (soos ‘n advertensie oor beroepe, beurse, tersiêre instellings)Bl.74 – 76 (Artikel en Advertensie) Post-lees
Gee aandag aan formaat, besonderhede, en frases
Literêre Teks 8 :Gedig- Huiskat Lees aandagtig Verduidelik innerlike en
uiterlike bou. Retoriese taal en styl Verduidelik figuurlike taal Literêre Teks 9 (Kv/Drama/Roman) Karakterisering Konflik Intrige / Bou van die verhaal
Transaksionele skryfSkryf ‘n CV en begeleidingsbrief soos vir ‘n werk/’n beurs na aanleiding van ‘n advertensiebl.80Hersien briefformate/ stylvorme vir inleiding en slot. paragraafstrukture
by die seeLeesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Aandagtige lees Lees van inligting en
onderhoude uit tydskrifte /brosjures/internetInligtingsteks bl. 86 Post-lees
Vrae (bl.87)Uitgebreide selfstandige lees:Soek werk/advertensie vir beursaansoeke/lees ‘n strooi-biljet van tersiêre instellingLiterêre Teks 11 (KV/Drama/Roman) Aandagtige lees van teks Lees teks aandagtig vir
Gebruik Literêre teks as bron: Kortverhaal/ Drama / Roman Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied)Redigeer onderhoud bl.92 Taalstrukture en –
konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling)
Hersien spelreëls en spelpatone bl.94
Woordorde in sinne bl.94
Voornaamwoorde (Hersiening – bl.28)
Enkelvoudige sinne bl.94
Verbeter taalfoute uit leerders se skryfstukkeLiterêre teks - Paragraaf
1 uur 4 uur 3 uur 1 uurFormele nagevorsde toespraak oor ‘n aspek van die visuele media, bv.filmgenres, produksiemetodes,geskiedenis Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbieding)
*‘n Klasbespreking oor verskillende filmgenres*‘n rolspel speel waarin jy ‘n bekende akteur by die skool verwelkom en hom/haar vir die praatjie bedank* Voorbereide toespraak lewer(Informele assessering)bl.96-98
Literêre Teks 12: Kortverhaal/ Drama/Roman Aandagtig lees Innerlike bou en verband met
tema/motief Uiterlike bou
Leesbegrip Pre-lees(soeklees/vluglees/voorspel/woordeskat) Lees Lees ‘n resensie oor film/dokumentêre program/TV reeksbl.99-100 Post-leesBeantwoord vrae.bl.100Verryking : Sien ook KABV CD Kameraskote onder Letterkunde*SGA TAAK 7 (Letterkunde toets)Sien alg. Assesseringstake
Literêre teks 13: Gedig- Boekmerk
Skryf ‘n oorredende brief/paragraaf en bevel ‘n film aan (gebruik gevoelstaal)OF Skryf ‘n filmresensie bl.101 Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) Taalstrukture en
–konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling Hersiening:HuldeblykVriendskaplike briefDialoogInformele toespraak
Hoofstuk 9: Bome,ons groen goud (NASG) en Vraestelle KWARTAAL 2W
eek
18 &
19
18 –
29
Mei
202
0LUISTER EN PRAAT Datum
VoltooiLEES EN KYK Datum
VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum
VoltooiTAALSTRUKTURE Datum
Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurHERSIENING Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbieding)
Na foto’s kyk en bespreek
‘n speletjie speel Vrae na aanleiding van
artikel bespreekBl.107-109
HERSIENING
Literêre Teks 14: Gedig - Pryslied
Stel tema en motief bekend
Kenmerke van teks
HERSIENINGGebruik vorige eksamenvraestelle om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:
ProsesskryfBeplanning,konsep,hersiening,redige-ring,proeflees en aanbieding
HersieningSpelling en spelpatroneWoordvormingEnkelvoudige en saamgestelde sinneByvoeglike naamwoorde en bywoorde (gevoelstaal)Verbeter foute uit leerders se skryfstukkeGebruik vorige vraestelle om taal vir eksamen voor te berei.
0.65 7. HERSIENINGVorige eksamenvraestelle om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:Prosesskryf: Beplanning, konsep,hersiening,redige-ring,proeflees en aanbieding [W18-19]
0.65
8. Lees ‘n resensie oor film/dokumentêre program/TV reeks bl.99-100 [W17]
0.65 9. Hersiening (Afd. B –transaksionele skryfstukke)
Hoofstuk 11: Lees is ‘n fees (Nuwe Afrikaans sonder Grense) KWARTAAL 3
Wee
k 25
- 26
20 -
31 J
ulie
202
0LUISTER EN PRAAT Datum
VoltooiLEES EN KYK Datum
VoltooiSKRYF EN AANBIED Datum
VoltooiTAALSTRUKTURE Datum
Voltooi1 uur 4 uur 3 uur 1 uurGroepbespreking Proses(Kenmerke en konvensies, Beplanning, navorsing en organisering, aanbieding Bespreek tema/kwessie in
tekste bl. 132-133
Literêre Teks 17 : Kortverhaal/ Drama/Roman
Literêre teks 18: Gedig - Die nuwe kind
Skryf ‘n kort transaksionele teks: Advertensie of Dagboekinskrywing Prosesskryf(pre-skryf, konsep, hersien, redigeer, proeflees, aanbied) bl.138 Taalstrukture en –
konvensies(register, styl en toon, woordkeuse, sinsbou, paragraaf, punktuasie en spelling) Bespreek formaat van skryfstukke*SGA Taak 9 : Transaksionele teks
Woordvorming bl. 139 Woordsoorte bl.139 Woordorde in sinne
bl.139-140 Enkelv. en saamgestelde
sinne bl. 139 Figuurlike taal
deurlopend Verbeter taalfoute in
leerders se skryfwerkWoordeskat in Konteks
Klaswerk bl. 132-133 Lees en bespreek kortverhaal bl.138 en Hersien formaat van .skryfstukke
Hoofstuk 13: (Nuwe Afrikaans sonder grense) 29 SEPTEMBER – 2 DESEMBER KWARTAAL 4
Wee
k 34
- 35
29 S
ept –
9 O
ktob
er 2
020
LUISTER EN PRAAT Datum Voltooi
LEES EN KYK Datum Voltooi
SKRYF EN AANBIED Datum Voltooi
TAALSTRUKTURE Datum Voltooi
1 uur 4 uur 3 uur 1 uurInformele klas-en groepbespreking om vir eksamen voor te berei
Klasgesprek oor emosies en liedjies bl. 168
Gebruik vorige eksamenvraestelle, leesstrategieë om vir eksamen voor te berei.Lees en kyk: ‘n Uittreksel uit ‘n roman: Kronkelpad bl. 172 – 173
Hersien alle kortverhale.Informele klastoetsHersien die formaat van vraestel 2 vir eindeksamenHersien alle gedigte wat behandel is en berei voor vir informele klastoets
Gebruik vorige eksamenvraestelle (Vraestel 3) om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:ProsesskryfBeplanning, konsep, hersiening, redigering, proeflees en aanbieding
Teksstrukture en taalkenmerke
Hersiening Gebruik vorige eksamenvraestelle (Vraestel 1) om taal vir eksamen voor te berei.Woordeskat in konteks
Klaswerk: bl 168 bl.172 - 173
Huiswerk Voltooi vraestel en hersieningsoefening in NASG bl. 178
Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 96%
Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole
24
Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020
Hoofstuk 14: Kom laat ons sing! (Nuwe Afrikaans sonder grense) KWARTAAL 4
eksamenvraestelle (Vraestel 3) om formate vir eksamen voor te berei.Fokus op die volgende:ProsesskryfBeplanning, konsep, hersiening, redigering, proeflees en aanbieding
Teksstrukture en taalkenmerke
Hersiening Gebruik vorige eksamenvraestelle (Vraestel 1) om taal vir eksamen voor te berei.Woordeskat in konteks
Klaswerk:
Huiswerk Voltooi vraestel en hersieningsoefening in NASG bl. 178
Bronne: Bronne: Bronne: Bronne: 100%
Kontrole Kontrole Kontrole Kontrole
25
Onderrigplanne Afrikaans EAT GRAAD 12 2020
Vraestel 1: Taal in konteks
Vraestel 2: Letterkunde
Vraestel 3: Skryf
Vraestel 4: *Mondeling
*Mondeling: Die mondelingpunt word saamgestel uit punte vir praat, luister en / of lees. Die finale punt bestaan uit ten minste EEN
voorbereide toespraak, EEN luistertaak en 'n punt vir EEN van die volgende: voorbereide lees.