Top Banner
Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstel Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011 1 2011 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE GENRE LETTERKUNDIGE-OPSTEL Graad 12 Tyd: 60 min. Punte: 20 Naam: Onderwyser/es: Conway-Nunn / Graves / Terblanche (Onderstreep jou onderwyser/es se naam) Eksaminatrise: Mev. Conway-Nunn Moderatrise: Mev. Terblanche LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE: Leeruitkoms 2: Lees en Kyk: Leerders ontwikkel vaardighede om inligting in te win deur die kyk na en lees van 'n wye verskeidenheid literêre en visuele tekste. Hulle herken hoe genre en register die doel, teikengroep en konteks van tekste weerspieël. Leerlinge verduidelik en interpreteer die ontwikkeling van intrige, subintrige, konflik, karakter en die rol van die verteller waar toepaslik; verduidelik en interpreteer boodskappe en temas en toon die verband met die teks as geheel; interpreteer hoe agtergrond en milieu (ruimte) verband hou met karakter en/of tema; en interpreteer stemming, tydsverloop, ironiese wendings en afloop.
10

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Feb 06, 2018

Download

Documents

ledieu
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

1

2011

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

DERDE GENRE LETTERKUNDIGE-OPSTEL

Graad 12

Tyd: 60 min. Punte: 20

Naam:

Onderwyser/es: Conway-Nunn / Graves / Terblanche (Onderstreep jou onderwyser/es se naam)

Eksaminatrise: Mev. Conway-Nunn

Moderatrise: Mev. Terblanche

LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE:

Leeruitkoms 2: Lees en Kyk: Leerders ontwikkel vaardighede om inligting in te win deur die kykna en lees van 'n wye verskeidenheid literêre en visuele tekste. Hulle herken hoe genre enregister die doel, teikengroep en konteks van tekste weerspieël. Leerlinge verduidelik en interpreteer die ontwikkeling van intrige, subintrige, konflik, karakter en die rol van die verteller waar toepaslik;verduidelik en interpreteer boodskappe en temas en toon die verband met die teks as geheel;interpreteer hoe agtergrond en milieu (ruimte) verband hou met karakter en/of tema; en interpreteer stemming, tydsverloop, ironiese wendings en afloop.

Leeruitkoms 3: Skryf en Aanbied: Die leerder is in staat om inligting te organiseer, na te dink oor opdragte, dit te beplan en literêre antwoorde te verwoord.

Leeruitkoms 4: Taal: Die leerder is in staat om taalstrukture en -konvensies gepas en doeltreffend te gebruik om ‘n literêre opstel te skryf.

Vlakke 1 – 7 word gebruik.

Page 2: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

2

Lees die aanhaling en beantwoord dan die vraag wat volg:

Ons onderskat te dikwels die krag van ‘n aanraking, ‘n glimlag, ‘n bemoedigende woord, ‘n oor wat luister, ‘n opregte kompliment of die kleinste omgeedaad, wat almal die potensiaal het om ‘n lewe

om te keer – Leo Buscaglia(Uit: VROUEKEUR, 14 Januarie 2011. Bl 79)

(Van: http://www.surfnetkids.com/images/encouragement.jpg 22 Maart 2011 om09:40)

OPDRAG

In die verhale:

Eerste Markdag deur Anna M. Louw, Van Precious: ‘n Buisie Salf deur Maretha Maartens, Terapie deur Nicolaas S.C. Schoeman, “Ag, Nee Dankie Man, Oupa!” deur H. du Plessis en Die Beste Raket op Aarde vir Paul deur Hannie Breed,

word die hoofkarakter(s) deur ‘n gesins- of familielid ontnugter of teleurgestel.

Page 3: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

3

Skryf nou ‘n opstel van 300 – 600 woorde waarin jy verduidelik hoekom die gegewe aanhaling by die hoofkarakter in enige drie of meer van die kortverhale ooreenstem en/of kontrastreer.

Gee aandag aan die volgende aspekte:

Hoe kontrastreer of stem die handeling deur die gesins- of familielid in die gekose kortverhaal by die aanhaling ooreen?

Beskryf die intrige wat plaasgevind het en tot emosionele onstabiliteit of stabiliteit bygedra het.

Noem die krisismoment wat ontnugtering by die gekose karakter ontketen het.

Wat is die gekose karakter se emosionele reaksie op die bykarakter se handeling?

Noem kortliks watter ander verhaalelemente deur die gesins- of famililede se handeling geskep word, bv:humor,ironie,spanning,innerlike konflik,uiterlike konflik.

Spreek nou jou eie oordeel uit oor hoe jy dink hierdie ontnugterende oomblikke voorkom kon word en hoe dit die verhaal sou verander het.

Skryf ‘n slotparagraaf waain jy verduidelik hoe die naam van die bundel Lugspieëlings, met die teleurstellings en ontnugterings van die hoofkarakter(s) deur ‘n gesins- of familielid in verband gebring kan word.

LET WEL:

Noem telkens die karakter en die kortverhaal wat jy bespreek. Die opstel word n.a.v. die gegewe rubriek geassesseer. Skryf in opstelvorm. Gebruik deurgans gepaste aanhalings en voorbeelde uit die

verhale om jou standpunt te ondersteun. Dui ooreenkomste en verskille tussen die verhale wat jy kies aan.

(Prent verkry van: http://www.singlesto.com/Images/Category%20Images/Culture/family.jpg op 22 Maart 2011 om 10:10)

Page 4: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

4

BEPLANNING

Page 5: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

5

Page 6: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

6

Page 7: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

7

Page 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011allegaartjie.weebly.com/.../0/0/1/4001402/derde_genre_to…  · Web viewAfrikaans Eerste Addisionele Taal ... Spreek nou jou eie oordeel

Kearsney College: Derde Genre Letterkundige opstelAfrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12: 2011

8

AANTAL WOORDE: