22 April 2012 Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 16 April 2012 word die volgende persone herkies/verkies as Ouderlinge en Diakens. Persone moet voor of op 06 Mei 2012 om bevestig te word 13 Mei 2012 en dan dien tot 15 Mei 2016. Ouderlinge Herkies: JJ van Wyk JCM Jooste JR Cloete JP Klut Diakens Herkies: PF La Grange, W de Kock Verkiesbare Diakens: C le Roux(Tiaan) IT Pienaar(Iwan) 9:00 – Ds Willem Strauss 09:00 LOFTJOKKERS 09:00 18:00 Tienerselgroep by Ds Jaques Grobler se huis 18:30 – Fliek, Courages
Weeklikse afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
22 April 2012 Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 16 April 2012 word die volgende persone herkies/verkies as Ouderlinge en Diakens. Persone moet voor of op 06 Mei 2012 om bevestig te word 13 Mei 2012 en dan dien tot 15 Mei 2016. Ouderlinge Herkies: JJ van Wyk JCM Jooste JR Cloete JP Klut Diakens Herkies: PF La Grange, W de Kock Verkiesbare Diakens: C le Roux(Tiaan) IT Pienaar(Iwan)
9:00 – Ds Willem Strauss
09:00 LOFTJOKKERS 09:00
18:00 Tienerselgroep by Ds Jaques Grobler se huis
18:30 – Fliek, Courages
Vergaderings: Raad van Ouderlinge en Diakens vergadering: 23 April 2012 19h30 tot 20h30. NPAS 2012 Vanaand om 18h30 kom fliek vanaand saam ons. Die fliek se naam is Courages. Die fliek handel oor geregsdienaars en hoe hulle hul geloofslewe moet verander om uit te reik na hul eie gesinne. Sal hulle ‘’n manier vind om diegene wat die naaste aan hulle is, te dien en te beskerm? Sondag 13 Mei gaan ‘’n baie spesiale spreker Ds. Liesel Krause-Wiid hier by ons wees. Sy is ‘’n bekende spreker, skrywer (was hierdie jaar ook een van die be-oordeelaars vir die Andrew Murray boekprys vir geestelike boeke wat deur Fritz Gaum gewen is), voormalige Mev. VN Wêreld. was redaktrise van Finnesse, aanbieder van Inpas op Kyknet en tans predikant by NG Gemeente Kameeldrift.
Verstaan jou Bybel Beter
Kom leer van ’n skema om jou Bybel beter te verstaan en meer daaruit te kry. Hierdie kursus bestaan uit twee geleenthede wat jy moet bywoon. Jy kry ’n groepsgids wat jy aankoop en met jou kan saamvat waarin die skema is. Die twee geleenthede word geskeduleer op twee Woensdagoggende vanaf 9h00-10h30. Die datums is 25 April en 2 Mei 2012. Sluitingsdatum vir inskrywings is vandag. Ons moet boeke bestel. Dit kos R50 per persoon.
Vorms is beskikbaar by deure.
VOEDINGSPROJEK 2012 NGK Alberton-Suid voorsien weekliks by 2 Laerskole in Suidheuwels 180 warm etes en 180 broodjie etes. Indien jy of jou selgroep belangstel om hierby betrokke te raak (Gemeenskapsdiens finansies is beskikbaar) kontak asseblief vir Kobie du Plessis by 084 582 8630. Baie dankie aan almal wat al reeds by hierdie projek betrokke is. Elke bord kos/broodjie maak ‘n verskil in die lewe van elke kind wat dit ontvang!!
Datum Tyd Gebeurtenis
23 April Maandag
18:00 19:00
Creative DivorceCare & DivorceCare4Kids
24 April Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
25 April Woensdag
06:00 10:00 13:00 15:30 18:30
Manne van die Woord – By die Boma Mini-Kerk Silwerkroon Randhart CSV Kinderkrans Basiese Christelike berading
26 April Donderdag
10:00 Senior Selgroep
27 April Vrydag
VRYHEIDSDAG
29 April Sondag
08:30 09:00
Biduur in gebedskamer Erediens – Ds. Corneil du Plessis
Rooseboom, Maureen de la Rey, Oom Pieter Jansen van Rensburg.
BASAAR NGK Klipriviersbergberg Saterdag 3 Maart 2012 vanaf 9vm ARTIKELS vir TOMBLOA TAFEL: Groooot asseblief !! Enige bruikbare wit olifant in jou huis sal baie welkom wees! Kom ons pak bietjie kaste en laaie uit – alles wat nie gebruik is die afgelope tyd nie, kan werk vir die TOMBOLA Tafel!! Laai asseblief hierdie artikels voor /op Donderdag 1 Maart af by die kerkkantoor of Fore Straat 53 pastorie. Baie dankie vir jou ondersteuning!! Baie dankie aan die borge van die Springkasteel!