Top Banner
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ALGEMENE ONDERWYS-EN-OPLEIDINGSERTIFIKAAT NKR VLAK 1 BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING LEERAREA : TEGNOLOGIE KODE : TECH4 INSTRUMENT : WERKKAART DUUR : 2 WEKE PUNTE : 50 Hierdie assesserings instrument bestaan uit 4 bladsye.
6

ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - … · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit word om nuwe produkte te maak.

May 22, 2018

Download

Documents

dangtruc
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - … · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit word om nuwe produkte te maak.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ALGEMENE ONDERWYS-EN-OPLEIDINGSERTIFIKAAT

NKR VLAK 1

BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING

LEERAREA : TEGNOLOGIE

KODE : TECH4

INSTRUMENT : WERKKAART

DUUR : 2 WEKE

PUNTE : 50

Hierdie assesserings instrument bestaan uit 4 bladsye.

Page 2: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - … · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit word om nuwe produkte te maak.

TECH 4 -2- SBA Instr: Werkkaart 2017

VRAAG 1

1.1 Paperü – hersirkuleerbaarüGlassü – hergebruikbaarenhersirkuleerbaarüMetalü – hergebruikbaarenhersirkuleerbaarü (6)

1.2 Definieer die volgende woorde.

1.2.1 Hernubaarbeteken die produk kan natuurlik vervang wordü wanneer dit opgebruik is.ü

1.2.2 Hersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit wordü om nuwe produkte te maak.ü

1.2.3 Hergebruikbaarbeteken die produk kan weer gebruik wordü in dieselfde of in 'n ander vormvir dieselfde of 'n ander doel.ü

(3 × 2) (6)[12]

VRAAG 2

2.1 2.1.1 Reduksie is n proses waardeur die grootte van voorwerpe deur gebruik van verskillende metodesü verklein word.ü

2.1.2 Kombinasie is 'n proses waardeur twee of meer objekteü saam gemeng/verbind wordü om 'n nuwe produk te maak.

2.1.3 Preservering is 'n proses waardeur die rakleweü van voorwerpe of middels vir toekomstige gebruik verleng word.ü

(3 × 2) (6)

2.2 2.2.1 Reflektorfrokkie beteken te alle tye helder sigbaarheid in die werkplek.üü

2.2.2 Veiligheidstewels beteken beskerming te alle tye teen swaar vallende voorwerpe in die werkplek.üü

(2 × 2) (4)

2.3 Harde/veiligheidshoedü (1)

2.4 Dit maak dat goedere maklik gestoor kan word.ü Dit maak goedere aantreklik.ü Dit voeg waarde by goedere. Dit maak dit maklik om goedere te bemark. Dit maak dit maklik en veilig om goedere te vervoer.

(Enige ander relevante antwoorde) (2)[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - … · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit word om nuwe produkte te maak.

TECH 4 -3- SBA Instr: Werkkaart 2017

VRAAG 3

3.1 3.1.1 Om swaar vrag te steunü

3.1.2 Klipü/baksteen/balkprofiel (beam profile), etcetera.

3.1.3 Skulpü

3.1.4 Bottels,ü sakke, koppies, neste, grotte, etcetera.

3.1.5 Raamü

3.1.6 Om te steun en vorm te geeü(6 × 1) (6)

3.2ü

üü

ü

(4)

3.3 3.3.1 Kompressiekrag

3.3.2 Spanningskrag

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ü

ü

ü

üüü

Page 4: ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - … · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit word om nuwe produkte te maak.

TECH 4 -3- SBA Instr: Werkkaart 2017

3.3.3 Skaafkrag (Shearing force)

3.3.4 Torsie-/wringkrag

(4 × 3) (12)

3.4 3.4.1 Raamü

3.4.2 Kolomü Stut (Strut)

3.4.3 Verbinding (Tie)ü(3 × 1) (3)

[25]

TOTAAL: 50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ü

ü

ü

üü

ü

ü