SAM-FOR-001 (A) AANSOEKVORM WEERGAWE: 018 BLADSY 1 VAN 7 GELDIG VANAF 30 SEPTEMBER 2019 ONTWIKKEL DEUR STUDENTE ADMINISTRASIE AKADEMIESE PERIODE JAAR SEMESTER 1 SEMESTER 2 TRIMESTER 1 TRIMESTER 2 TRIMESTER 3 IS U VOORHEEN BY BOLAND KOLLEGE AS ‘N STUDENT GEREGISTREER? JA NEE STUDENT SE VAN VOORLETTERS CALEDON PAARL STRAND STELLENBOSCH WORCESTER METODE VAN STUDIE VOLTYDS DEELTYDS VIR KANTOOR GEBRUIK GOEDGEKEUR JA NEE WAGLYS JA NEE BEURSSTUDENT JA NEE STUDENTE-GROEP PERSONEELLID DATUM STUDENTENOMMER (Indien beskikbaar) ALGEMENE INLIGTING Lees asseblief die inligting hieronder aandagtig deur, voordat u hierdie aansoekvorm voltooi. A. ALGEMEEN 1. Hierdie vorm moet volledig deur alle voornemende studente wat by Boland Kollege aansoek doen, voltooi word. 2. Die aansoekvorm moet deur die aansoeker asook die wettige ouer/voog van die aansoeker (indien die aansoeker jonger as 18 jaar is) onderteken word. 3. Dit is in die belang van die aansoeker dat hierdie aansoekvorm volledig voltooi moet word en dat gewaarmerkte afskrifte van alle aangevraagde ondersteunende dokumente hierby aangeheg word. Indien daar onbeantwoorde vrae op u aansoekvorm is of dokumente soos versoek nie aangeheg is nie of die regsgeldige ooreenkoms hierin nie behoorlik deur die aansoeker en/of die wettige ouer/voog van die aansoeker onderteken is nie, sal dit die registrasieproses vertraag, aangesien die aansoekvorm aan die aansoeker terugbesorg sal word vir regstelling. PROGRAM / STUDIERIGTING VAN U KEUSE NASIONALE SERTIFIKAAT BEROEPSGERIG (NKR VLAK 2-4) KANTOORADMINISTRASIE BEMARKING GEMEENSKAPSVEILIGHEID GASVRYHEID TOERISME INLIGTINGTEGNOLOGIE EN REKENAARWETENSKAP ELEKTRIESE INFRASTRUKTUURKONSTRUKSIE SIVIELE EN BOUKONSTRUKSIE INGENIEURSTUDIE EN VERWANTE ONTWERP VERVOER EN LOGISTIEK NASIONALE N-SERTIFIKAAT (VERSLAG 191-PROGRAMME N1-N3) ELEKTRIES SIVIEL NASIONALE N-SERTIFIKAAT (VERSLAG 191-PROGRAMME N4-N6) BOERDERYBESTUUR BESTUURSASSISTENT BEMARKINGSBESTUUR FINANSIËLE BESTUUR OPENBARE BESTUUR ONDERNEMINGSBESTUUR MENSLIKE HULPBRONBESTUUR TOERISME EDUCARE GASVRYHEID EN SPYSENIERINGSDIENSTE Maak asseblief seker dat die program wat u aandui wel aangebied word op die kampus van voorgenome studie. 4. Gebruik asseblief ‘n swart pen om die vorm te voltooi en skryf die inligting daarop in leesbare blokletters. 5. Die sluitingsdatum vir aansoeke sal deur die Kollege aan die begin van 'n spesifieke akademiese periode of wanneer die programinskrywing vol is, bepaal word. AANSOEKVORM NSB OORBRUGGINGSPROGRAM (PLP) MEDIESE SEKRETARESSE MEGANIES
7
Embed
AANSOEKVORM - Boland College · matriekuitslagstaat sertifikaat van gedrag (oorspronklike) matriekvrystellingsertifikaat kontrak bewys van adres (verpligtend) geteken deur aansoeker
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
N3/N4/N5/N6 UITSLAE (WAAR VAN TOEPASSING) AKADEMIESE REKORD VAN HOËRSKOOL
MATRIEKUITSLAGSTAAT SERTIFIKAAT VAN GEDRAG (OORSPRONKLIKE)
MATRIEKVRYSTELLINGSERTIFIKAAT
KONTRAK BEWYS VAN ADRES (VERPLIGTEND)
GETEKEN DEUR AANSOEKER MUNISIPALE REKENING
GETEKEN DEUR OUERS/WETTIGE VOOG ANDER REKENINGSTAAT
BLADSY 2 VAN 7GELDIG VANAF 30 SEPTEMBER 2019
ONTWIKKEL DEUR STUDENTE ADMINISTRASIE
AFDELING A: PERSOONLIKE BESONDERHEDESkryf asseblief net een letter per blokkie en begin in die eerste blokkie. Laat een blokkie tussen name oop. Merk u besonderhedemet ’n “x” waar van toepassing.
GEBOORTEDATUM J J J J M M D D
TITEL
MNR MEJ MEV
VOORLETTERSVAN
IDENTITEITSNOMMER
PASPOORTNOMMER / STUDIEPERMITNOMMER (INDIEN NIE RSA)
EERSTE NAAM (1)
TWEEDE NAAM (2)
DERDE NAAM (3)
AFDELING B: FORMELE STATISTIESE INLIGTING
BURGERSKAP
100 - RSA 101 - NAMIBIË ANDER (SPESIFISEER ASB)
Neem asseblief kennis dat daar van internasionale aansoekers vereis sal word om of ’n permanente verblyfpermit of ‘n studiepermit te toon voordat hy/sy kan registreer. Dit is hierdie student se verantwoordelikheid om betyds vir die vereiste permit aansoek te doen.
INDIEN U NIE ‘N SUID-AFRIKAANSE BURGER IS NIE, MERK ASSEBLIEF EEN VAN DIE OPSIES HIERONDER
*Neem asseblief kennis dat hierdie vraag gevra word om die instelling en die Staat in staat te stel om die vordering in transformasie in Hoër Onderwys te monitor.
ETNIESE GROEP*
ASIAAT SWART KLEURLING INDIËR BLANK
JAAR EN MAAND GRAAD 9/10/11/12 VOLTOOI J J J J M M
LAASTE OPVOEDKUNDIGE INSTANSIE/SKOOL BYGEWOON
HUISTAAL MOEDERTAAL
ENGELS AFRIKAANS ISI-XHOSA ISI-ZULU AFRIKAANS ENGELS ISI-XHOSA ISI-ZULU ANDER
25 VERLIES VAN LEDEMAAT MEERVOUDIG GESTREMD (SPESIFISEER)
ANDER (SPESIFISEER)
AFDELING F: GESTREMDHEDE / SPESIALE BEHOEFTES JA NEE
SAM-FOR-001 (A)AANSOEKVORMWEERGAWE: 018
AFDELING G
:MEMORANDUM VAN OOREENKOMS
Indien my aansoek suksesvol is, onderneem ek (NAAM EN VAN VAN STUDENT) dat:
1. ek myself sal vergewis van die reëls, beleide (insluitend die dissiplinêre gedragskode) en veiligheidsmaatreëls van BolandKollege en dat ek my daaraan sal onderwerp;
2. ek bewus is daarvan dat ek op eie risiko Boland Kollege perseel betree, sportbyeenkomste en uitstappies bywoon, inwoon in ‘nkoshuis en materiaal en apparaat in praktiese klasse gebruik;
3. ek onderneem om alle eiendom van Boland Kollege te respekteer en veilig te bewaar;4. ek Boland Kollege onmiddellik skriftelik in kennis sal stel indien my adres verander of wanneer ek my program kanselleer of my
programvakke verander in ooreenstemming met die Boland Kollege Finansiële Beleid soos beskikbaar aanlyn;5. ek daarvan bewus is dat indien my finansiële verpligtinge nie betyds teenoor Boland Kollege nagekom word nie, ek verant-
woordelik gehou kan word vir die agterstallige geld, rente op agterstallige geld sowel as regskoste in die proses aangegaan(Die rekening sal aan ‘n skuldinvorderingsagentskap oorhandig word);
6. ek volle verantwoordelikheid aanvaar vir die vereffening van die volle koste ten opsigte van alle klasgelde, praktiese opleid-ingsgeld en koshuisgeld asook ander geld wat Boland Kollege mag hef tydens registrasie. Terugbetaling ten opsigte vanonttrekking na registrasie sal slegs in uitsonderlike gevalle oorweeg word;
7. ek daarvan bewus is dat my registrasie by Boland Kollege slegs geldig is as dit binne die toelatingsvereistes en regulasies vandie Kollege is, ten spyte daarvan dat ek voorwaardelik toegelaat mag wees om by die Kollege te registreer;
8. ek by magte is om ‘n ooreenkoms met Boland Kollege aan te gaan en dat ek wetlik toerekeningsvatbaar is om die ooreen-koms tussen my en Boland Kollege te onderteken; en dat ek hierdie ooreenkoms tussen my en Boland Kollege met die vollewete en goedkeuring van my ouer/voog/huweliksmaat (haal wat nie van toepassing hierop is nie deur asseblief) geskied;
9. ek nie vergoeding sal eis ten opsigte van foto’s geneem, stemme benut of studente deelname tydens funksies, ens nie en ekaanvaar dat enige fotomateriaal wat vir promosionele doeleindes gebruik word, die eiendom van die Kollege is;
10. ek sal voldoen aan die vereistes van Boland Kollege Eksamentoelatingsbeleid d.w.s 50% of 40% (waar van toepassing) plus 80%klasbywoning.
11. Ek bevestig hiermee dat alle besonderhede deur my voorsien in hierdie vorm waar en akkuraat is.12. Ek gee hiermee toestemming aan Boland Kollege dat my persoonlike inligting gebruik mag word vir statistiese en navorsings-
doeleindes. Waar dit vereis word in terme van nasionele beleide, kan die Kollege my persoonlike inligting deel met nasionaledepartemente, insluitende maar nie beperk tot die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) en metvoornemende WIL gasheer werknemers. My besonderhede mag ook gedeel word met eksterne vennote van die Kollege wataddisionele dienste aan studente lewer. Ek is bewus daarvan dat die Kollege dit nie kan vermy nie.
HANDTEKENING VAN AANSOEKER DATUM
Indien die aansoeker minderjarig is, moet die ouer/voog/meerderjarige die onderstaande voltooi:
Ek, (VOLLE NAAM EN ID), DIE ONDERGETEKENDE, OUER/WETTIGE VOOG
VAN (STUDENT SE VOLLE NAAM EN ID)
HANDTEKENING VAN OUER OF WETTIGE VOOG DATUM
is hiermee alleenlik en gesamentlik verantwoordelik vir die koste wat bogenoemde aansoeker ter enige tyd aan Boland Kollege mag skuld, in terme van die ooreenkoms wat hy/sy met die Kollege voltrek.
Dui enige gestremdheid / spesiale behoefte wat op u van toepassing is, hier aan. Indien u ‘n gestremdheid het, maar verkies om dit nie op hierdie vorm te verklaar nie, is Boland Kollege onder geen verpligting om u gestremdheid / spesiale behoefte te akkommodeer nie.
Die voltooiing van hierdie afdeling is verpligend Besonderhede van aansoeker/ Voornemende student
NAAM
VAN
ID NOMMER
Is jy al ooit skuldig bevind aan ‘n kriminele oortreding* in Suid-Afrika of enige ander land? JA NEE
Is jy al ooit aangekla vir ‘n kriminele oortreding* in Suid-Afrika of enige ander land? JA NEE
Is daar al ooit ‘n hof interdik teen jou uitgereik in Suid-Afrika of enige ander land? JA NEE
*Neem asseblief kennis dat dit nie van toepassing is onder die Padverkeerswette nie.
In die geval waar jy ja geantwoord het op enige van die vrae bostaande, verskaf asseblief die besonderhede hieronder:
DATUM HOF OORTREDING HOF UITKOMS
Deur die onderstaande te teken, erken ek dat Boland Kollege navrae mag rig om die akkuraatheid van die inligting verskaf na te gaan en dat die Kollege die reg behou om kriminele agtergrond kontrolering op alle aansoekers uit te voer. Boland Kollege behou die reg om nie met my aansoek voort te gaan as ek inligting in hierdie aansoekvorm verskaf wat, binne die redelike opinie van die Kollege, my ongeskik verklaar om by die Kollege te studeer.As ek enige vals of misleidende inligting verskaf of in die geval waar ek nie die inligting soos versoek verskaf nie, behou Boland Kollege die reg om nie met my aansoek voort te gaan nie, om enige aanbod van studies terug te trek of onmiddellik my studies by die Kollege te termineer.
Geteken: _________________________________ Naam in drukskrif: ______________________________________ Datum:____________________
die ondergetekende verklaar hiermee dat ek geen eis van enige aard sal instel teen Boland Kollege of enige werknemer van Boland Kollege wat binne sy/haar posisie as werknemer van Boland Kollege optree nie, en ook dat ek in geen omstandighede wat ookal Boland Kollege verantwoordelik sal hou vir enige verlies of skade of besering wat ek persoonlik of ten opsigte van my eiendom mag ly ten tye van die reis na en van die plek van die praktiese opleidinguitstappie of met betrekking tot enige aktiwiteit tydens die praktiese opleidingsuitstappie nie, ten spyte van die wyse waarop sodanige verlies of skade opgedoen word en ten spyte wie ookal daarvoor verantwoordelik mag wees. Ek onderneem om op eie verantwoordelikheid deel te neem aan enige aktiwiteit wat van my verwag word en dat ek uit vrye wil enige risiko waaraan ek my tydens sodanige aktiwiteit mag blootstel, vrywillig aanvaar.Hiermee aanvaar ek dat ek my vergewis het van al die inligting en reëls met betrekking tot enige praktiese opleidingsgeleentheiden dat ek, as geregistreerde student van Boland Kollege, gebind word om op te tree binne die algemene reëls en regulasies vanBoland Kollege.Verder verklaar ek dat, indien ek in so ‘n mate beseer word dat ek nie persoonlik verlof kan toestaan vir mediese behandeling ofenige ander noodsaaklike mediese intervensie nie, ek hiermee verlof gee dat die toesighoudende personeellid teenwoordig namens my die nodige verlofvorms vir die behandeling/intervensie mag onderteken.Sover my kennis strek ly ek nie aan enige fisiese gebrek of siekte wat dit vir my onmoontlik maak om enige praktiese aktiwiteiteby te woon nie. Nogtans wens ek die volgende onder u aandag te bring:
AFDELING I: VRYWARINGSVORM
NB. DIT IS VERPLIGTEND VIR ALLE BETROKKE PARTYE OM DIE KONTRAK TE ONDERTEKEN.BOLAND KOLLEGE PRAKTIESE OPLEIDINGSGELEENTHEDE: VRYWARINGSVORM TEN OPSIGTE VAN EISE VIR SKADE/BESERINGAANGEGAAN DEUR STUDENTE EN HUL OUERS EN/OF HULLE VOOGDE.
Ek, (VOLLE NAME VAN STUDENT)
Hiermee bevestig ek dat al die inligting hierbo verskaf, waar en korrek is.
ALDUS GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20
STUDENT OUER / VOOG / HUWELIKSMAAT
BLADSY 6 VAN 7GELDIG VANAF 30 SEPTEMBER 2019
ONTWIKKEL DEUR STUDENTE ADMINISTRASIE
SAM-FOR-001 (A)AANSOEKVORMWEERGAWE: 018
STU
DEN
T
AKA
DEM
IE
AD
MIN
ISTR
ASI
E
Is die naam van die studierigting waarvoor u aansoek doen ingeskryf?
Is u akademiese rekord aangeheg indien u voorheen by ‘n ander hoër opvoedkundige inrigting studeer het?
Het u die vorm onderteken?
Het u ouer/voog ook die vorm onderteken indien u jonger as 18 jaar oud is?
Het u bewys van woonadres aangeheg?
Het u die hoogste akademiese rekord hierby aangeheg?
Dra u deeglik kennis van Boland Kollege se taalbeleid?
Het u die vrywaringsvorm/Memorandum van Ooreenkoms onderteken?
Is ‘n gewaarmerkte kopie van u identiteitsdokument/paspoort aangeheg?
KONTROLELYS
LET WEL: GEEN AANLYN AANSOEKVORMS WORD AANVAAR NIE. AANSOEKE WAT NA HOOFKANTOOR GESTUUR WORD, SAL NIE GEPROSESSEER WORD NIE.
Wanneer dit voltooi is, stuur asseblief die aansoekvorm na die kampus waar jy beoog om te studeer per hand of deur die pos. Let asseblief daarop dat Boland Kollege nie die verantwoordelikheid sal aanvaar om aansoekvorms tussen kampusse namens ‘n voornemende student te stuur nie. Dit bly die voornemende student se verantwoordelikheid om te verseker dat die aansoekvorm na die korrekte kampus gestuur word. ‘n Voornemende student moet ook verseker dat die kursus waarvoor hul aansoek doen, wel aangebied word by die kampus waar hulle aansoek doen. Raadpleeg asseblief www.bolandcollege.com vir ‘n lys van programme wat per kampus aangebied word.