Top Banner
37

526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Jan 12, 2016

Download

Documents

loring

526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer. 2. Ubi caritas et amor Ubi caritas Deus ibi est. 523 1. Goddelike liefdebande bind in Jesus mense saam, bind uit alle wêreldlande die verlostes in sy Naam: één in gees, geloof en doop, - PowerPoint PPT Presentation
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.
Page 2: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

5261. Waar daar liefde is, en deernis,

waar daar liefde is,daar is God die Heer.

2. Ubi caritas et amorUbi caritas Deus ibi est.

Page 3: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

5231. Goddelike liefdebande

bind in Jesus mense saam,bind uit alle wêreldlandedie verlostes in sy Naam:

één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.

Page 4: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

4. Laat ons liefde en gebedevir mekaar ons hegter bind.

As Hy kom, die vors van vrede,mag Hy ons só werksaam vind.Kom, ja kom, so roep die bruid

en die Gees verlangend uit.

Page 5: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

5241. God roep ons om met woord en daad,

vir Hom te leef en werk.Hy roep ons deur sy Woord en Gees

en maak van ons sy kerk.Hy kies, bewaar en onderhou;

Hy inspireer en bou.Geloof wat deur die liefde werk,hou aan, bly groei, maak sterk.

Page 6: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

3. Ek hoor U roep; ek ken u stem;ek luister na u woord.

Laat, Here, ons gehoorsaam wees,U dien soos wat dit hoort.

Waar kan 'n groter vreugde wees,o Vader, Seun en Gees?

Deur omgee en met uitreik, Heer,gaan ons met blydskap voort.

Page 7: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

5321. Ons Vader, neem ons hande

en maak ons een.Versterk u self die bande -

gee ons u seën.Bind ons in u genade aan U, o Heer,

en leer ons om met dade u Naam te eer.

Page 8: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

3. Leer ons mekaar vergewe,mekaar vertrou.

Laat ons die hele leweop liefde bou.

Laat heers oor ons u vrede,en bind ons saam.

Verhoor tog ons gebedein Jesus Naam.

Page 9: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.
Page 10: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

2121. Loof die Heer, Hy is goed,

loof sy heilige Naam;laat alles in die groot heelal

die Here loof. 

Ek wil die Here loof(ek wil die Here loof),loof met my hele hart

(loof met my hele hart)Hy gee hul wat roep,

weer nuwe krag.

Page 11: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

2. Hy't my sonde vergeefen Hy maak my sy kind -

laat alles in die groot heelaldie Here loof.

 Ek wil die Here loof

(ek wil die Here loof),loof met my hele hart

(loof met my hele hart)Hy gee hul wat roep,

weer nuwe krag.

Page 12: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

3. Loof, o hemel, die Heer,al die engele saam -

laat alles in die groot heelaldie Here loof.

 Ek wil die Here loof

(ek wil die Here loof),loof met my hele hart

(loof met my hele hart)Hy gee hul wat roep,

weer nuwe krag.

Page 13: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons

geregverdig kan word uit die geloof.

Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder ‘n

tugmeester nie.

Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus

Jesus Gal 3:24 - 26

Page 14: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Gal 6 : 1 - 10

Page 15: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

MEKAAR

Page 16: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Basis

• Aanvaar mekaar (Rom 15:7)• Verdra mekaar (Efes 4:2)

Page 17: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Liefde in praktyk• Leef in vrede met mekaar

(Kol 3:15b)

• Wees onderdanig aan mekaar

(Efes 5:21)

• Vergewe mekaar (Kol 3:13)

• Wees lief vir mekaar (Kol 3:14)

• Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar (Efes 4:32)

Page 18: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Gee om• Dien mekaar (Gal 5:13)

• Dra mekaar se laste (Gal 6:2)

• Sorg vir mekaar (1 Kor 12:25)

• Help mekaar (1 Pet 5:5)

• Sien om na mekaar (Heb 10:24)

• Praat mekaar moed in (1 Tess 5:11)

• Spoor mekaar aan (Heb 10:24)

Page 19: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Sondes

• Bely sondes teenoor mekaar (Jak 5:16)

Page 20: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Gebed

•Bid vir mekaar (Jakobus 5:16)

Page 21: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Groei

• Leer en onderrig mekaar (Kol 3:16b)

Page 22: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Sou jy dit graag wou beleef ?

Page 23: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Sou jy dit vir ander wou moontlik maak?

Page 24: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Alles wat julle wil hê dat die mense

aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle

doen. Dit is tog waarop dit neerkom

in die wet en die profete.

Matt 7:12

Page 25: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Waar sou dit kon gebeur?

Kerk - erediens

Werk

Huis

Sportklub

Page 26: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Die kleingroep is die plek waar dit

by uitnemendheid kan gebeur!

Page 27: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Wat gebeur in diekleingroep?

MENS

WêRELD

GOD

MENS

Page 28: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Die mekaar-opdragteis aan die

gelowiges gegee

Wil jy dit nie oorweeg om deel te

wees van ‘n kleingroep nie?

Page 29: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Die Twaalf Artikels

Ek glo in God die Vader, die Almagtige die Skepper van die hemel

en die aarde.En in Jesus Christus, sy eniggebore

Seun, ons Here;wat ontvang is van die Heilige Gees,

gebore is uit die maagd Maria;

Page 30: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is

en ter helle neergedaal het;wat op die derde dag weer opgestaan

het uit die dode;Wat opgevaar het na die hemel en sit

aan die regterhand van God, die almagtige Vader,

van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf

het.

Page 31: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Ek glo in die Heilige Gees.Ek glo aan 'n heilige algemene,

Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;

die vergewing van sondes;die opstanding van die vlees en 'n

ewige lewe.

Page 32: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

Gebed

Page 33: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

MENS

WêRELD

GOD

MENS

Page 34: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

5231. Goddelike liefdebande

bind in Jesus mense saam,bind uit alle wêreldlandedie verlostes in sy Naam:

één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.

Page 35: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

2. Ja, 'n groot verloste skaresien ons op sy roepstem kom;groter groei dit met die jare:

alle volke huldig Hom!Kinders by hul Vader tuis -vreugde, oral, vul sy huis!

Page 36: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

3. Groot is sy geduld en liefde -Jesus Christus, God en mens.In ons wek Hy naasteliefde -stuur ons na ons medemens.

Mense eensaam, honger, naak,dié kom Hy ons naastes maak.

Page 37: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.

4. Laat ons liefde en gebedevir mekaar ons hegter bind.

As Hy kom, die vors van vrede,mag Hy ons só werksaam vind.Kom, ja kom, so roep die bruid

en die Gees verlangend uit.