Top Banner
KERKLIKE JAAR Vandag is die derde Sondag na Epifanie. Die woord Epifanie beteken verskyning of openbaarmaking en word in die kerkjaar gebruik om te verwys na God se verskyning in die wêreld met die geboorte van Jesus. Epifanie word gevier na die twaalf dae van Kersfees op die 6e Januarie. Die besoek van die drie wyse manne en die wat geskenke hulle saamgebring het word met Epifanie in verband gebring omdat die wyse manne deur hulle optrede Jesus as God erken het. Die kleure vir Epifanie is ook groen soos vir Koninkrykstyd. Die simbole vir Epifanie is die vyfpuntige Bethlehemstêr, kerse en ‘n doopvont. 26 JANUARIE 2020 08:00 en 10:00 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 en 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskoolklasindeling in die kerk 18:00 Belydenisklas (Gr. 11’s) Deurkollekte: Uitreike PROGRAM VIR DIE WEEK Vandag 09:00 Sondagskoolklasindeling 18:00 Belydenisklas (2020) begin Di. 28 Jan. 14:30 Belydenisonderhoude (2019) 18:00 Bestuursbedieningsvergadering Wo. 29 Jan. 18:00 MXIT begin (Hoërskoolleerders) Do. 30 Jan. 14:30 Belydenisonderhoude (2019) Baie welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Nuwe intrekkers is welkom om na die tyd voor die kansel bymekaar te kom of na die Inligtingstoonbank in die saal te gaan tussen die twee eredienste. Ons wil julle graag ontmoet. “Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy, as die enigste Seun, van die Vader het, vol genade en waarheid.” Joh. 1:14
10

26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

Jul 05, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

KERKLIKE JAARVandag is die derde Sondagna Epifanie. Die woordEpifanie beteken verskyning of openbaarmaking en word in die kerkjaar gebruik om te verwys na God severskyning in die wêreld met die geboorte van Jesus. Epifanie word gevier na die twaalf dae van Kersfees op die 6e Januarie. Die besoek van die drie wyse manne en die wat geskenke hulle saamgebring het word met Epifanie in verband gebring omdat die wyse manne deur hulle optrede Jesus as God erken het. Die kleure vir Epifanie is ook groen soos vir Koninkrykstyd. Die simbole vir Epifanie is die vyfpuntige Bethlehemstêr, kerse en ‘n doopvont.

26 JANUARIE 202008:00 en 10:00Prediker: Ds. Rika van Vuren

08:00 en 10:00 Kinderkerk

09:00 Sondagskoolklasindeling in die kerk

18:00 Belydenisklas (Gr. 11’s)

Deurkollekte: Uitreike

PROGRAM VIR DIE WEEKVandag 09:00 Sondagskoolklasindeling

18:00 Belydenisklas (2020) begin

Di. 28 Jan. 14:30 Belydenisonderhoude (2019)

18:00 Bestuursbedieningsvergadering

Wo. 29 Jan. 18:00 MXIT begin (Hoërskoolleerders)

Do. 30 Jan. 14:30 Belydenisonderhoude (2019)

Baie welkom aan besoekers en nuweintrekkers. Nuwe intrekkers is welkom

om na die tyd voor die kansel bymekaarte kom of na die Inligtingstoonbank in

die saal te gaan tussen die twee eredienste. Ons wil julle graag ontmoet.

“Die Woord het

mens geword en

onder ons kom

woon. Ons het sy

heerlikheid gesien,

die heerlikheid wat

Hy, as die enigste

Seun, van die Vader

het, vol genade en

waarheid.” Joh. 1:14

Page 2: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

VERJAARSDAE 26 Januarie – 1 Februarie26 JANUARIE Wilmé Kruger Koos Weber Dudley Dutton

Jenien Cordier Waldo la Grange 29 JANUARIE Kobie Groenewald

Johannes Cordier Hester Maartens Heidi Buitendag Hannes Kruger

Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais

André Groenewald Jani Pretorius Maryké Harmse Johan Meyer

Dina Pretorius Dian van Schalkwyk Leon Labuschagne Evert Potgieter

Dian Snyman Johan van Wyk Tina Meyer Mariette Swanepoel

Marthonet Stangroom Susan Voges Jaco Pretorius Carla Swart

Lu-Marie Swart 28 JANUARIE Carolien Thesner Schalk van der Merwe

Nadine van der Berg Hester Bruce Antoinette van der Berg Eugene van Jaarsveld

Leanie van der Merwe Viktor Cogho Divan van der Berg Carina Venter

Florina van Deventer Matthew Cunningham Archie Vorster Jané Wiesner

Tertius Verwey Christina du Plessis 30 JANUARIE 1 FEBRUARIE

Ashley White Stef du Toit Michael Basson Zan-Roux de Koker

Robert Zietsman Luan Gebhardt Cathleen Boshoff Letitia Henning

27 JANUARIE Chrizaan Hattingh Malcolm Christie Koos Jacobs

Aninda Adam Gerhard Hattingh Zandrika Harrington Jock Nel

Jakes Calitz Petrie Jacobs Joshua Joubert Henk Smit

Amoné Conradie Urpie Labuschagne Pieter Naudé Chanel Strydom

Ockie de Bruyn Carli Matthee Werner Otto PS Tromp

Isabelle Goosen Sunel Mertz 31 JANUARIE Paul Venter

Kaitlin Janse v Vuuren Clifford Potgieter Lianette Botha

Pierre Julyan Ria van As Charl Dannhauser

Zak Kloppers Johan Vorster Helmo du Preez

Veels geluk aan almal wat die komendeweek verjaar. Tannie Engela Potgieter, word môre,

27 Januarie, 81 jaar oud en Oom Archie Vorster, word

Woensdag, 29 Januarie, 80 jaar oud. God's ryksteseën word u toegebid. Geniet die dag dag enmag die nuwe jaar oorvloedig geseënd wees.

GEBEDSWEEK26-30 Januarie by

die Witkerk om 18:00

DEURKOLLEKTEVolgende Sondag se

Deurkollekte gaan virOmgeegroepe en –opleiding.

Page 3: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

POEDINGVERKOPEDie Flinke Vroue

verkoop vandag

poeding tussen die

twee eredienste by die

kombuis in die saal.

ATTESTATE ONTVANGBELYDENDE LIDMATE

Francois Swamers vanaf NG Kempton-Kruin

Hercules Johannes van der Merwe en

Celeste Berdine van der Merwe (neé Nel) vanaf NG Vaalpark

Willem Rudolph du Toit vanaf NG Nelspruit-Suid

Grant McSeveney vanaf NG Evander

Marilize McSeveney (neé Van Wyngaardt) vanaf

NG Secunda Goedehoop

DOOPLIDMAAT

Liam Hercules van der Merwe vanaf NG Vaalpark

PERSONE AAN DIENS VANDAGDeurdiens voor die 08:00 erediens:Maria le Roux, Vanessa van Niekerk, Anja KohrsDeurdiens voor die 10:00 erediens: Sandri Walker, Lizette Jordaan, Henk GroenewaldInligtingstoonbank tussen die twee eredienste: Peet Kruger, Beyers MeyerMediarekenaar: Johnathan HaarhoffBaie dankie aan elkeen wat op ‘n Sondag help om die erediens en

alles agter die skerms glad te laat verloop. Van die prediker, kreatiewe- en musiekbedieninge, die koster, persone bo genoem,

teeskinkers, Sondagskool- en Kinderkerkpersoneel, die adminpersoneel en betrokke kerkraadslede, skoonmakers enkarwagte. Elke bydrae en betrokkenheid is baie kosbaar.

DOOPRegistrasie vir die doop op

8 Maart, sluit op 31 Januarie en vir die doop

op 5 April, sluit op 28 Februarie.

Page 4: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

AFLAAI VAN SKENKINGS EN

DONASIESTydens

kerkkantoorure08:00-13:00

by die PastoraleSentrum (bruin palisade heining

regs van die kerkkantoor) of Sondae in die houers by die

kerkdeureasseblief.

VERGETE EN VERLORE ITEMSOns het ‘n hele paar juweeltukke,

blokfluite, boeke, rugsakke, skoene, Bybels, ens. by die kerkkantoor in veilige

bewaring. As jy iets verloor het, mag onsdit dalk hê. Ons sal na drie maande die

onopge-eisde items skenk aanbehoeftiges.

Ons bedien volgende Sondag tydens

die tweede diens die sakrament van

die doop en op 9 Februarie, bedien

ons nagmaal tydens albei dienste.

Page 5: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

Almal is baiewelkom om saammet ons ‘n gratis koppie koffie of

tee te drink tussendie twee

eredienste by die kombuis in die

saal.

HANDE VAT GROEI

EN DIEN UITREIK

BEDIENING (HVGD)

071 464 0532Hierdie nommer is beskikbaar vir enige navrae

rondom die volgende projekte wat deel vorm van die

Hande Vat Groei en Dien (HVGD) Uitreik Bediening.

Maandelikse Kospakkies: Word uitgedeel vir 3

maande aan gesinne wat groot nood ervaar. Hierdie

pakkies word gepak en uitgedeel deur gemeentelede

aan die einde van elke maand. Die volledige

voedsellys vir die opmaak van hierdie pakkies is

beskikbaar op ons HVGD sakke. Skakel bogenoemde

nommer as jy graag so ‘n sak wil bekom. Ons het tans

blikkieskos, soya maalvleis, langlewe melk,

ontbytpap, rys, pasta, toebroodjiesmeer,

soppoeier, koffie, tee, suiker, vleis, groente

en toiletware nodig asseblief.

Sopkombuis: Woensdae om 09:00 by die

kerkkombuis. Ons het asb hulp nodig. Persone wat

Woensdae by die kerk kan help, wat kan kosmaak by

jou huis en Woensdae hier kan aflaai. Voorraad wat

beskikbaar is vir ons maandelikse kospakkies word

tans gebruik. Enige verdere skenkings soos maalvleis,

wors, hoender, melk, kaas, eiers, meel, bakpoeier,

rys, pasta sal waardeer word spesifiek vir die

Sopkombuis.

Gevriesde Borde Kos: Ons het gereeld mense wat

instap en honger is. As jy dalk ‘n ekstra porsie kerk

toe bring vir sulke gevalle kan dit ons baie help.

Klerebank: GROOT BEHOEFTE AANMANSKLERE EN

-SKOENE, GORDYNE EN BEDDEGOED ASSEBLIEF

BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT ONS REEDS

OP ‘N GEREELDE BASIS ONDERSTEUN

FNB Tjek Rekening nr 6278513323

Takkode 250655, Middelburg Mall

Verwysing: Sponcer number

GEDENKMUURAs jy meer wil weet

oor ‘n nissie, kontak

asseblief vir Johan by

082 977 1699

Ons Finansiële

kantoor is op

Donderdae gesluit.

Jammer vir die

ongerief.

VROUEBYBELSTUDIEWoensdae in die

kerksaal om 09:00. Kontak Minnie virmeer inligting by 073 790 3043.

Page 6: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

PERSOONLIKE INLIGTINGLaat weet asseblief die kerkkantoor as

jou adres, kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of

kleiner geword het. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat of trou. Ons

wil ons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig.

BOODSKAPPE AAN

KERKKANTOORJy kan ‘n whatsapp boodskap enige

tyd (selfs na-ure) stuur na ons

broadcast nommer 060 970 8277.

Slegs die kerkkantoor sal die

boodskap sien en die volgende

oggend terugskakel of die saak

aanspreek. Dié nommer is slegs vir

whatsapp boodskappe en oproepe

sal nie beantwoord word nie. Die

landlyn by die kerkkantoor sal slegs

tussen 08:00 en 13:00 beantwoord

word. Dinsdae slegs tot 11:30.

GEBEDSVERSOEKEIndien jy ‘n gebedsversoek

het of iemand op ons lys wilplaas, kontak asseblief 072

387 5147 of stuur ‘n whatsapp.

Ons weeklikseafkondigings is op die gemeente se webbladby www.midsuid.co.za

FLINKE VROUE VAN SUID

Ons gemeente se dames (die ou Vrouediens) kom

gewoonlik die eersteDinsdag van die maand

bymekaar om 17:30. Hou asseblief die almanak dopvir datums. Almal is baie

welkom. EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM 08:00 &

10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN

LANGNAWEKE OM 09:00

WERKSOEKBORDAs jy werk soek of werk het vir

iemand, gebruik gerus ons

inligtingsbord in die saal gratis.

Page 7: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

DEURDIENSOns het nog persone

nodig om te help met

deurdiens voor elke

erediens. Dit behels dat jy

so een keer per kwartaal ‘n

beurt kry om ‘n halfuur

voor kerk by ‘n deur te

staan om almal welkom te

heet en afkondigings uit te

deel. Kontak asseblief vir

Sanet by die Kerkkantoor

as jy jou weg oopsien.

MOEDERSKAMER

EN

KLEINSAALTJIE

Ons moederskamer

is slegs vir

mammas met

babas. Ouers met

peuters en kleuters

is baie welkom in

die “kleinsaaltjie”.

Dis die gedeelte

heel regs, onder in

die kerk (as jy na

die preekstoel kyk).

As die kinders daar

jou pla, sit asseblief

êrens anders in die

kerk. Baie dankie

dat jy verstaan.

NAALDWERKKLASSE VIR

HUISWERKERSDie naaldwerkklasse is elke tweede Saterdag in die kwartaal om 13:30 –

16:30 in die kerksaal. Klasse in Februarie is op 8 en 22 Februarie. As jy dalk skêre,

handwerknaalde, spelde, materiaal of enige naaldwerktoerusting of items het wat jy wil skenk, sal ons dames dit baie handig kan gebruik. Baie dankie vir die skenkings wat ons ontvang. Sonder dit, sal die naaldwerksters nie so flink kan vorder nie. Kontak Marianna vir meer

inligting by 071 463 0842.

JEUGFAMILIE(Dis ons tema vir die jaar)- Ons kort ‘n Sondagskoolaanbieder vir graad 2.

As jy geroepe voel om so te dien, skakel

asseblief vir Lorraine by die kerkkantoor.

Registrasiefooi (R140) kan betaal word by

registraisetafels by konsistorie tussen die twee

eredienste of kind se kategeet of EFT.

- Vandag, het ons Sondagskoolklasindeling 09:00.

Graad 0 tot graad 6 in die kerk.

Graad 7 tot graad 9 - Kyk op die bord voor die

grasperkie by die Sondagskoolklasse vir jou

naam en klasnommer.

Graad 10's - in kerk in kleinsaaltjie, Ds. Hardus

gaan met julle praat oor die jaar se program.

Belydenisklas 2020 (graad 11's) begin om 18:00

in die kerksaal.

- Dinsdag 28 Januarie - Belydenisonderhoude

vir 2019 klas. Maak self 'n afspraak by

tannie Lorraine.

- Woensdag 29 Januarie - MXIT vir

hoërskoolkids begin om 18:00 in die

kerksaal.

- Donderdag 30 Januarie -

Belydenisonderhoude vir 2019 klas.

Genade

Page 8: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

Die Kreatiwiteitsbedieninghet nog persone nodig wat kan help om die Liturgiese

ruimte (voor die kansel) mooi te maak vir

eredienste. Jy kry omtrenteen keer per kwartaal ‘n

beurt. Kontak asseblief virSanet by die kerkkantoor

as jy meer wil weet en lus is om jou kreatiwiteit in te

span.

PASTORALE SENTRUMAs jy meer wil uitvind oor die

werksaamhede van die PastoraleBedieningsentrum en dienste en kursussewat aangebied word, kontak vir Maud by die sentrum 013 243 3765 van 08:00 tot

13:00 of vir Zelna by 072 699 0853.

GEMEENTEKAMP28 FEBRUARIE TOT 1 MAART 2020

BY DEVOETPADKLOOFDie Besprekings en betalings sluit

stiptelik op Dinsdag, 28 Januarie. As jydie kamp wil meemaak en ‘n staanplek,

chalet of safaritent wil bespreek, kontakdringend die kerkkantoor asseblief.

CROSSing BOUNDARIES FIETSRENSaterdag 15 Februarie

Ons benodig borge vir uitgawes soos medaljes en tydhouers, asook pryse

en “goody bags” vir fietsryers. Ons het baie hande nodig vooraf en op die

dag om alles glad te laat verloop asseblief, soos by:- Borge soek, roete

merk, terrein voorberei, inskrywings, waterpunte, fotograwe, eindpunt en

opruim. As jy kan help, kontak asseblief vir Peet by 082 887 1763 of

Lizette by 084 602 8385 vir meer inligting.

A tot Z Huis /

Kantoorverbeterings &

Nutsman dienste

Lukas 083 236 6417Alle herstel, restourasie en

verbeteringswerk, sowel as

installering van nuwe toerusting in

badkamers & kombuise van alle

geboue. (Teël & loodgieterswerk

ingesluit.) Verf van huise/kantore &

dakke. Herstel van daklekke,

installering/herstel van plafonne,

polystyrene cornish, kaste, deure,

skirting, ens. Oprigting, verf en herstel

van omheinings. Sweiswerk. Basiese

herstel & installering van elektriese

bedrading, ligte, muurproppe,

stroombrekers, ens. Voltydse toesig.

(Een projek op ‘n slag). U kan my

met u huis se sleutels vertrou. Baie

billike tariewe. Gratis kwotasies.

2

Page 9: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald

As jy hier wil adverteer, kontak die

kerkkantoor asseblief. R30 per Sondag.

Pastorale Sentrumse noodnommer

na-ure 072 387 5147

Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Ditmaak betalings vir jou baie

makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kandit gebruik vir dankoffers enenige betaling by die kerk.

(Basaar)

Hierdie QR kodekan jy op jou foon

aflaai. Dit het die kerk se

kontakbesonderhedevir maklikeverwysing.

3

Page 10: 26 JANUARIE 2020 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/images/Gallery/Afkondigings 26 Januarie20.pdf · Petro French Engela Potgieter Cornelius Grobler Michael Marais André Groenewald