Uitgawe 458 14 Desember 2017 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms 2 2 2 5 5 5 D D D E E E S S S 1 1 1 2 2 2 h h h 0 0 0 0 0 0 Bespreking Noodsaaklik VOORGEREG Perske, roomkaas en biltongrol, kruieslaaibundel, aarbei, swartbessie couli. BUFFET/CARVERY Gerookte geglasuurde kersieham/smoked gammon. Kouevleis, mengelslaai "platter" Kaasbord & beskuitjies, avo, neute Hoender met pynappel, ertjie gebak Skaapribbetjies / Beesrol gestop Kerriebobotie, piesang, spek gereg. Waldorfslaai Beet en butternut met fetta, korianderblare. Waatlemoen GROENTE IN SEISOEN (soet patats, jong vars boontjies, sampioene met knoffel en kaas) "Savory" koring. Aartappels gebak. NAGEREG Pavlova Roomys, vrugteslaai. Kers vrugtekoek Sjokelademouse, peppermintrasper. Kersjellie met vla. ±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers Kontak: Jackie Steyn 082 5 777 323 [email protected]Van die span hier by Bloem Snippets wil ons aan al die lesers en adverteerders ‘n Geseënde Kersfees toe wens en ‘n voorspoedige 2018
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Uitgawe 458 14 Desember 2017
Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms
222555 DDDEEESSS 111222hhh000000
Bespreking Noodsaaklik VOORGEREG
Perske, roomkaas en biltongrol, kruieslaaibundel, aarbei, swartbessie couli.
KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Pay-sentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery) , hulle no is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die hv Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na [email protected] of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking. Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld.
14 Desember - Nam Kick Off - Betaal By Die Deur (
Geen prys word aangedui nie)
14 Des - Gerrie En Eddie Se Namibiese toer - R50.00 3 Febr - Elvis Blue - R130 21/22 Febr - Touch Of Class - R120 6 April - Andre The hilarious Hypnotist - R100.00
Waldorfslaai Beet en butternut met fetta, korianderblare.
Waatlemoen GROENTE IN SEISOEN (soet patats, jong vars boontjies, sampioene met knoffel
en kaas) "Savory" koring. Aartappels gebak.
NAGEREG
Pavlova Roomys, vrugteslaai.
Kers vrugtekoek Sjokelademouse, peppermintrasper.
Kersjellie met vla.
Heerlike Pizzas en kontantkroeg beskikbaar by vertonings vanaf 18h00.
KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY [email protected] navrae 079 387 3614
Vertonings begin om 19h30 Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die
kinders. Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814
We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.
Bookings essential before 15 December 2017 Contact 079 133 2937 to secure booking No tickets will be sold at the venue. Cash bar available R200 per person
Sand du Plessis theatre
ROYAL MOSCOW BALLET(2018) 17 Maart @ 19:00 R250-R350
JESUS – DIE PASSIESPEL(2018) 23 Maart @ 19:30 R80/95 24 Maart @ 10:30 & 19:30
DANKBAAR GELOFTEFEES
16 Desember 2017 by die Nasionale Vrouemonument
President Paul Kruger het gesê: “Haal uit die verlede dit wat goed is en bou die toekoms daarop. ”
Mag ons op die Afrikaner geskiedenis bou en die Gelofte steeds nakom en aan ons kinders en hul kinders oordra.
Prediker 5: 3: “As jy „n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie.
Betaal wat jy belowe. ”
Vanjaar se program op Geloftedag, Saterdag 16 Desember 2017, bestaan weereens uit drie aanbiedings:
1. Bron van Herinnering / Dam van trane (agter Bybelhuis)
7:30 Vlaghysing – Die Voortrekkers
(Sing: Vrystaatse Volkslied)
Biduur – ds. Lewis Strauss
Kranslegging – Die Voortrekkers
2. Vrouemonument
9:00 Samesang
9:15 Geloftediens – ds. Johan Schutte
Herbevestiging van die Gelofte
Feesrede – Dr. Jackie Grobler (die onderwerp is: Geloftedag en Sarel Cilliers)
(die kinders apart – jeugvertelling deur Mnr. Adriaan Roos)
Kranslegging by konsentrasiekamp steentjies en die gedenknaald
Loslaat van duiwe
± 11:00 Afsluiting met die 4de vers van Die Stem
3. Voorafbidure (Vóór 16 Desember)
Onthou asseblief ook ons voorafbidure by die Nasionale Vrouemonument. Dit vind elke aand om 18:30 plaas vanaf 9 tot 15
Desember 2017, by die monument.
en vanuit volksgeledere:
In 1838 was die toestand in Natal haglik. Verskeie moorde op die Trekkers, die dood van die belangrikste leiers en algehele
neerslagtigheid onder die Voortrekkers bring mee dat daar weinig hoop op oorlewing was.
Maar nou is dit 2017, 179 jaar later. Alhoewel die omstandighede anders is, kan ons nogeens met groot vrymoedigheid ons toevlug
tot God Drie-enig neem.
Daarom hierdie oproep: kom ons verootmoedig ons weereens op 16 Desember 2017 voor God Drie-enig van wie ons algeheel
afhanklik is.
Verdere inligting:
Albei formele kranse word namens ons volk gelê.
Ander instansies / verenigings / kerkrade word genooi om ook ʼn kransie te lê.
Gesinne en individue word aangemoedig om ʼn eie kransie of blomme te kom lê.
Vir jonger kinders is daar jeugvertelling deur Mnr. Adriaan Roos.
Trek gerus tradisionele volksdrag aan.
Belangrik: bring asb. u eie stoel – geen voorsiening word gemaak nie! ʼn Sambreel kan help vir die warm son.
Pak gerus ʼn piekniekmandjie vir saamkuier ná die verrigtinge onder die bome.
Kontakpersoon: Willie Engelbrecht 082 728 1489
Ou Presidensie Historiese
Vereniging
Bootrit op die Modderrivier
Dv Saterdag 27 Januarie 2018 om 16:00
R160 per persoon. Kinders onder 12 jaar R70.
Slegs Kontantkroeg beskikbaar
Bespreek 051 422 5283 of 072 418 8665
NEDERDUITS GEREFORMEERDE GEMEENTE KALAHARI
In biddende afhanklikheid van ons Here, stel die kerkraad van die gemeente ‘n vakature vir ‘n
voltydse leraarspos bekend. Persone wat hulle geroepe voel, word genooi om ons te kontak. 1. Gemeenteprofiel
Ons gemeente bestaan uit 247 belydende- en 92 dooplidmate.
Geleë 60 km noordwes van Kuruman in die Noord-Kaap.
Die area sluit twee myndorpe in, naamlik Hotazel en Black Rock, asook die omliggende boerderygemeenskap.
Hotazel en Black Rock is dorpe wat oor twee laerskole en twee hoërskole beskik.
Die gemeente het eenparig besluit om nie artikel 1 van die kerkorde te wysig nie.
2. Leraarsprofiel
Skrifgetroue prediking wat alledaagse praktiese implikasies uitdra en geestelike groei in die gemeente kan bevorder.
Interpersoonlike vaardighede met inagneming van uiteenlopende ouderdomsprofiele in die gemeente.
Dinamies om by die toenemende veranderende behoeftes en uitdagings van die gemeente in te skakel.
Verbeeldingryk en innoverent.
3. Ampspligte
Ingevolge artikel 9 van die kerkorde.
Betrokkenheid by kerkverwante gemeenskapstrukture sal ook deel van die leraar se aktiwiteite uitmaak.
4. Vergoeding
Salaris volgens sinodale skaal en voordele.
Die gemeente beskik oor ‘n ruim pastorie.
5. Diensaanvaarding
1 Maart 2018 of so gou moontlik daarna.
6. Sluitingsdatum
15 Desember 2017
7. Proviso
Die kerkraad behou die reg voor om, sonder opgaaf van redes, nie ‘n beroep uit die aansoekers uit te bring nie.
8. Aansoeke
Alle aansoeke moet vergesel word van ‘n volledige CV, 2 onlangse getuigskrifte sowel as die name van minstens 4 referente.
Kandidate moet beskikbaar wees vir ‘n onderhoud en moontlike preekgeleentheid indien daartoe versoek word.