Top Banner
Naam: I   S B   9 7  8 - 1 -  9 2  0 4  5  8 -  0  5 -  8 Klas: o p r s t u w a b c d e f g h i   j k l m n q v x y z R  Graad WERKBOEK    W    E    R    K    B    O    E    K    I    N    A    F    R    I    K    A    A    N    S  Boek 1 Kwartaal 1 Hierdie Reënboog-Werkboeke vir die Resepsiejaar (Graad R) maak deel uit van die Departement Basiese Onderwys se strategie om Suid-Afrikaanse kinders se skoolprestasie ‘n hupstoot te gee. Navorsing toon dat kinders wat v oor Graad 1 aan stimulerende aktiwiteite blootgestel word, deur hul primêre en sekondêre skooljare heen akademies beter presteer. Daarom fokus die Departement so sterk op leer in Graad R. Die Grondslagfase-kurrikulum verg dat Graad R-leerders die geleentheid moet ontvang om die vaardighede wat hul aanleer van lees, skryf en Wiskunde voorafgaan, te ontwikkel, en identifiseer die vaardighede wat hulle nodig het om die vaste opvoedkundige grondslag te verkry waarop hulle in Graad 1 en sal kan voortbou. Die Graad R-Werkboeke is dus daarop gemik om kinders te help om die vaardighede en sleutelbegrippe te ontwikkel wat hulle nodig het om ‘n stewige grondslag vir leer te vestig. Die boeke is propvol geleenthede vir kinders om die vaardighede wat hulle op formele skoolopleiding sal voorberei, te ontwikkel en in te oefen. Voordat kinders formeel leer lees, het hulle nodig om te leer hoe om ‘n boek vas te hou en die bladsye om te blaai. Hulle moet verstaan hoe boeke werk. Hulle moet die verhouding tussen die woorde en die prente in ‘n boek leer ken, en besef dat woorde op ‘n bladsy uit klanke bestaan en betekenis het. Net so moet hulle, voordat hulle leer skryf, hul fyn motoriese koördinasie ontwikkel en begin oefen h oe om vorms op papier te m aak. Van daar af moet hulle tot die vorming van letters oorgaan. Dit is juis hierdie vaardighede wat die Werkboeke wil ontwikkel. Ons weet almal dat kinders nie teen dieselfde pas leer nie. Die Graad R-Werkboeke maak dit vir onderwysers moontlik om teen leerders se individuele pas te werk, en om waar nodig vorentoe en agtertoe in di e boek te werk volgens elke kind se unieke ontwikkeling. Die aktiwiteite sal onderwysers ook help om struikelblokke te identifiseer wat kinders in hul leerproses mag ervaar, sodat sulke struikelblokke oorkom kan word voordat die kind sy of haar formele skoolloopbaan aanpak. Die Werkboeke integreer die onderrig van Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardigheid oor 20 temas heen. Jong l eerders se belangstelling word op prettige, boeiende wyses vasgevang. Ons hoop dat u leerders dit sal g eniet om die Werkboekaktiwiteite deur te werk namate hulle groei en leer, en dat u, as hul onderwyser, hul genot sal deel. Mev. Angie Motshekga, Minister van Basiese Onderwys Mnr. Enver Surty, Adjunkminister van Basiese Onderwys AFRIKAANS HOME LANGUAGE GRADE R – BOOK 1 TERM 1 ISBN 978-1-4315-0690-3 THIS BOOK MAY NOT BE SOLD.   H  e  r  s   i  e  n    v  o   l  g  e  n  s   d   i  e    K  A   B   V Naam:
58

2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

Jan 05, 2016

Download

Documents

Afrikaans learning
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 1/58

Naam:

I   S B N  9 7  8 -1 - 9 2  0 4  5  8 - 0  5 - 8 

Klas:

o pr s t uw

a b c d ef g h i   jk l m nq v x y z

R Graad

WERKBOEK

   W   E   R

   K   B   O   E   K   I   N   A   F   R   I   K   A   A   N   S

 Boek

1

Kwartaa

Hierdie Reënboog-Werkboeke vir die Resepsiejaar (Graad R) maak deel uit vandie Departement Basiese Onderwys se strategie om Suid-Afrikaanse kinders seskoolprestasie ‘n hupstoot te gee. Navorsing toon dat kinders wat v oor Graad 1 aanstimulerende aktiwiteite blootgestel word, deur hul primêre en sekondêre skooljare heenakademies beter presteer. Daarom fokus die Departement so sterk op leer in Graad R.

Die Grondslagfase-kurrikulum verg dat Graad R-leerders die geleentheid moet ontvangom die vaardighede wat hul aanleer van lees, skryf en Wiskunde voorafgaan, te ontwikkel,en identifiseer die vaardighede wat hulle nodig het om die vaste opvoedkundige grondslagte verkry waarop hulle in Graad 1 en sal kan voortbou.

Die Graad R-Werkboeke is dus daarop gemik om kinders te help om die vaardighedeen sleutelbegrippe te ontwikkel wat hulle nodig het om ‘n stewige grondslag vir leerte vestig. Die boeke is propvol geleenthede vir kinders om die vaardighede wat hulle opformele skoolopleiding sal voorberei, te ontwikkel en in te oefen.

Voordat kinders formeel leer lees, het hulle nodig om te leer hoe om ‘n boek vas te hou endie bladsye om te blaai. Hulle moet verstaan hoe boeke werk. Hulle moet die verhoudingtussen die woorde en die prente in ‘n boek leer ken, en besef dat woorde op ‘n bladsyuit klanke bestaan en betekenis het. Net so moet hulle, voordat hulle leer skryf, hul fynmotoriese koördinasie ontwikkel en begin oefen h oe om vorms op papier te m aak. Vandaar af moet hulle tot die vorming van letters oorgaan. Dit is juis hierdie vaardighedewat die Werkboeke wil ontwikkel.

Ons weet almal dat kinders nie teen dieselfde pas leer nie. Die Graad R-Werkboekemaak dit vir onderwysers moontlik om teen leerders se individuele pas te werk, enom waar nodig vorentoe en agtertoe in di e boek te werk volgens elke kind se uniekeontwikkeling. Die aktiwiteite sal onderwysers ook help om struikelblokke te identifiseerwat kinders in hul leerproses mag ervaar, sodat sulke struikelblokke oorkom kan wordvoordat die kind sy of haar formele skoolloopbaan aanpak.

Die Werkboeke integreer die onderrig van Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardigheidoor 20 temas heen. Jong l eerders se belangstelling word op prettige, boeiende wysesvasgevang. Ons hoop dat u leerders dit sal g eniet om die Werkboekaktiwiteite deur tewerk namate hulle groei en leer, en dat u, as hul onderwyser, hul genot sal deel.

Mev. Angie Motshekga,

Minister van Basiese

Onderwys

Mnr. Enver Surty,

Adjunkminister van

Basiese Onderwys

FRIKAANS HOME LANGUAGE 

GRADE R – BOOK 1

TERM 1

BN 978-1-4315-0690-3

THIS BOOK MAY

NOT BE SOLD.

  H e r s  i e n

 

  v o  l g e n s

  d  i e 

  K A  B  V

Naam:

Page 2: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 2/58

Bb   Cc

Published by the Department of Basic Education222 Struben Street

PretoriaSouth Africa

© Department of Basic EducationFirst published in 2011

ISBN 978-1-920458-05-8

Dd   Ee   Ff

Gg   Hh   Ii Jj   Kk

Ll   Mm   Nn   Oo   Pp

Qq   Rr   Ss   Tt   Uu

Vv  Ww   Xx   Yy   Zz

AaAlfabet

The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright holders but if any have been

inadvertently overlooked the Department will be pleased to make the necessary arrangements at the frst

opportunity.

 This book may not be sold.

Published by the Department of Basic Education222 Struben Street

PretoriaSouth Africa

© Department of Basic EducationThird edition published in 2015

ISBN 978-1-4315-0690-3The Department of Basic Education has made every effort to trace copyright holders but if any have been

inadvertently overlooked the Department will be pleased to make the necessary arrangements at the frst

opportunity.

 This book may not be sold.

Februarie

April

Maart

Mei   Junie

AugustusJulie

Oktober

September

November   Desember

 w o m a  n s d

 ay 

Januarie

VERJAARSDAGKALENDER

0

Page 3: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 3/58

     A     F

     R     I     K     A     A

     N      S

1  Alles oor my ............................................................... 2

2  In die klaskamer ........................................................ 12

3  My liggaam .................................................................. 22

4  Ek leef gesond ........................................................... 32

5  My maats ..................................................................... 42

 Boek

1

Kwartaal

R Graad

Aan die opvoeder:Leerders moet genoeg geleentheid kry om aktiwiteite prakties te oefenvoordat hulle die aktiwiteite skriftelik voltooi. Byvoorbeeld: • Indien leerders die regte antwoorde moet omkring, word daar

aanbeveel dat hulle eers ‘n merker op die regte antwoorde moet plaas.U as opvoeder kan die antwoorde dan kontroleer en die leerdersherhaaldelik die geleentheid gee om dit te oefen. Sodra leerders dieaktiwiteit bemeester het, kan hulle dit skriftelik voltooi.

• Indien dit ‘n “trek na”-opdrag is, laat die leerders dit eers met hullevingers natrek voordat hulle dit skriftelik doen.

Let wel: Leerders verkeer in verskillende ontwikkelingstadiums. Indien u leerders sefyn-motoriese vaardighede nog aandag geniet, word aanbeveel dat u leerders waarnodig die geleentheid gee om die betrokke aktiwiteite in hulle blankoA4-klaswerkboeke te oefen.

Die instruksies vir die uitknipselsis agter in die boek.

W  e

k b   o 

  e   k 

GEÏNTEGREERDE

• HUISTAAL

• WISKUNDE

• LEWENSVAARDIGHEID

Page 4: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 4/582

1 Alles oor my

Ek is in Graad R.

Page 5: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 5/583

Onderwyser: Teken Datum3

Ek is 'n

seun.

meisie.Ek is 'n

meisie

seun

My naam is:

Is jy ‘n seun of ‘n meisie?Plak ‘n merker op die regte woord.Ons doen

Page 6: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 6/584

Teken 'n prent van jouself.Ons doen

1.1

Page 7: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 7/585

Onderwyser: Teken Datum

Kleur die korrekte aantal kersies in om te wys hoe oud jy is.Ons doen

Hoe oud is jy?

Ek is

 

  jaar oud.

1.2

My naam is:

Page 8: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 8/586

Plak die plakkertjies op die regte plekke.Trek die lyne eers met jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.

Help die seun om sy fiets te kry.

Help die meisie om die bal te skop.

Bestuur die motor skool toe en weer terug huis toe.

Trek die toutjie tot by die vlieër na.

Ons skryf

Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne 'npaar keer met verskillende kleure natrek.

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

1.3

Page 9: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 9/587

Onderwyser: Teken Datum

Hoe lank ek is

cm

1.4

Hoeveel ek weeg

kg

Die kleu r van my oë

Die kleur van my hare

Ons skryf

Trek ‘n kruisie in die regte blok.Ons skryf

Page 10: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 10/588

1.5

te dans 'n storie te lees

met my maats te speel met 'n bal te speel

dinge met blokkies te bou te sing

Plak 'n sterplakkertjie in om te wys wat jy graag doen.Ons doen

Ek hou daarvan om:

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Page 11: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 11/589Onderwyser: Teken Datum

1.6

Teken 'n prentjie om te wys wat jy graag doen.Ons skryf

My naam is:

Page 12: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 12/5810

1.7

Kies die prentjies wat by mekaar pas.

1

1

Ons skryf

My naam is:

Page 13: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 13/5811

Onderwyser: Teken Datum

1.8

Omkring die blokke waarin daar net 1 item is.Klap jou hande een maal vir elke item wat jy sien.

Ons tel

x x x

  Oefen die syfer 1.

Page 14: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 14/5812

2 In die klaskamer

Ons skryf

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Page 15: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 15/581313

Onderwyser: Teken Datum

My naam is:

G   O  M   

Page 16: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 16/5814

Teken toutjies vir die ballonne.Watter ballon het die kortste toutjie?Watter ballon het die langste toutjie?

Ons skryf

Kleur die ballonne rooi, geel, groen en blou in.

2.1

Page 17: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 17/581515

Onderwyser: Teken Datum

Soek die gesig wat dieselfde gevoel as die eerste gesiggie wys.Ons skryf

Waarheen kyk hierdie seun? Moenie jou kop beweeg nie, maar beweeg  jou oë totdat jy in dieselfde rigting as die seun kyk.

Ons doen

2.2

Page 18: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 18/5816

x x x

Omkring die blokke waarin daar 2 items is.Klap jou hande twee maal elke keer wanneer jy 2 items sien.

Ons tel

  Oefen die syfer 2.

2.3

G   O  M   

Page 19: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 19/581717

Onderwyser: Teken Datum

Kleur 2 items in elke ry in.Ons skryf

 

2.4

My naam is:

Page 20: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 20/5818

potlood

skerpmaker

uitveër

Ons doen Wat is daar in jou skoolsak?Plak die plakkers in om die sak te pak.

Skryf jou naamop die skoolsak.

liniaal

skêr

kryt kosblik

Ons skryf

kryt

potloodboksie

2.5

Page 21: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 21/581919

Onderwyser: Teken Datum

Plak die plakkertjies op die regte plekke. Trek die lyne eersmet jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.

Help die by om sy korf te kry.

Help die boot om by die eiland uit te kom.

Help die padda om die dammetjie te kry.

Help die voël om sy nessie te kry.

Ons skryf

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne

'n paar keer met verskillende kleure natrek.

2.6

Page 22: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 22/5820

2.7

te verf te teken

saam met 'n maat skool toe te stap 'n storie te lees

te tel prente uit te knip

Plak 'n sterplakkertjie in om te wys wat jy graag by dieskool doen.

Ons doen

Ek hou daarvan om:

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Page 23: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 23/582121

Onderwyser: Teken Datum

2.8

Teken 'n prent om te wys wat jy graag by die skool doen.Ons skryf

My naam is:

Page 24: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 24/5822

My liggaam3

Kyk na die prent en gesels oor wat die

kinders alles doen.Ons praat

Page 25: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 25/582323

Onderwyser: Teken Datum

Wys na jou kop, skouers, knieë en tone.Wys nou waar die seun in die prent se kop,skouers, knieë en tone is.Van watter liggaamsdele het jy net een?Van watter liggaamsdele het jy twee?

Ons praat

kop

knie

skouer

hand

arm

voet

been

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

My naam is:

Page 26: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 26/5824

Skryf jou naam en klap die ritme daarvan.

Ons skryf Wys na jou kop, arms, bene en lyf. Teken jouself.

3.1

My naam is:

Page 27: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 27/582525

Onderwyser: Teken Datum

Klap, klap, klap!Klippertjie kappertjie

kap, kap, kap.Mondjie

happertjiehap, hap, hap.

Voetjie skoppertjiehandjie klappertjie.

Happertjieskoppertjie

klap, klap, klap.

Ons skryf Knip die arms en bene uit en plak hulle in om hierdieprentjie te voltooi. Kleur die prentjie dan in.

Ons sing

3.2

Page 28: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 28/5826

Staan soos die seun en die meisie in hierdie prente.Wys eers jou regterhand en dan jou linkerhand.Stamp jou regtervoet en dan jou linkervoet.

Ons doen

l inkerhand

linkervoet

regterhand

regtervoet

agterkant

seun

3.3

Page 29: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 29/582727

Onderwyser: Teken Datum

voorkant

meisie

linkerhandregterhand

linkervoetregtervoet

3.4

My naam is:

Page 30: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 30/5828

Ons skryf

Help die baba om sy teddiebeer te kry.

Help die baba om na haar ma toe te kruip.

Help die hond om sy been te kry.

Help Anita om haar boek te kry.

Plak die plakkertjies op die regte plekke. Trek die lyneeers met jou vinger en dan met 'n stuk kryt na.

Vir bykomende oefening kan leerders hul lyne

'n paar keer met verskillende kleure natrek.

3.5 Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Page 31: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 31/582929

Onderwyser: Teken Datum

Ons skryf Trek jou swak hand na en tel jouvingers.

Gebruik dan lipstiffie of verf om jou vingerafdrukke in die raampies te maak.

3.6

Page 32: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 32/5830

Ons doen Doen wat hierdie kinders doen.

staan met jou

handeop jouheupe

raak aan jou knieë raak aan die

teenoorgesteldevoet

raak aan die

teenoorgesteldeskouer

kruis jou arms raak aan jou maag raak aan jou neus raak aan jou tone

steekalbei jou

hande indie lug

raak aan  jou kop

raak aan jouskouers

steek jou arm uit

3.7

Page 33: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 33/583131

Onderwyser: Teken Datum

Omkring in elke ry die prentjie wat nie pas nie.Sê vir jou maat waarom die prentjie nie pas nie.

Ons skryf

3.8

My naam is:

Page 34: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 34/5832

Ek leef gesond4

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Page 35: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 35/583333

Onderwyser: Teken Datum

Ons praat Kyk na die prent en sê wat elke kinddoen om skoon te bly.

My naam is:

Page 36: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 36/5834

Trek die lyne na om uit te vind wat hierdiekinders doen om skoon te bly.

Ons skryf

4.1

Page 37: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 37/583535

Onderwyser: Teken Datum

Teken 'n prentjie om te wys wat jy doen om skoon te bly.Ons skryf

4.2

My naam is:

Page 38: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 38/5836

Kan jy die tandepasta in hierdie prentjie kry?Kleur dit rooi in. Trek die lyne na en tel hoeveelander items jy kan sien.

Ons skryf

4.3

My naam is:

Page 39: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 39/583737

Onderwyser: Teken Datum

Knip die stukkies van die legkaart uit en pashulle dan weer op die regte plekke inmekaar.

Ons skryf

4.4

Page 40: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 40/5838

4.5

Page 41: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 41/583939

Onderwyser: Teken Datum

4.6

Ons doen Knip hierdie prentjies op die stippellyne uit en plaas hulle dan in dieregte volgorde.

Page 42: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 42/5840

        3

        2

        1

4.7

        3

        2

        1

My naam is:

Ons doen Plaas die getalle in die regte volgorde.

Page 43: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 43/584141

Onderwyser: Teken Datum

4.8

x x x

Plak die plakkertjies op die regte plekke.Tel hoeveel daar van elke item is.

Ons tel

  Oefen die syfer 3.

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Page 44: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 44/5842

My maats5

Page 45: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 45/584343

Onderwyser: Teken Datum

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.

Ons praat

Het jy 'n goeie maat?

Hoe moet 'n goeie maat wees?Wat doen julle wanneer julle speel?

My naam is:

Page 46: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 46/5844

Omkring die prentjie wat dieselfde as die prentjie in die eerste raampie is.Ons skryf

Trek die vorms na enkleur hulle soos die kleinvormpies in.

Ons skryf

5.1

Page 47: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 47/584545

Onderwyser: Teken Datum

sit

spring

spring tou

hardloop huppel dans

rol loop

Ons doen Doen wat hierdie kinders doen.

5.2

Page 48: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 48/5846

Kleur hierdie prent in.Gebruik dieselfdekleure as die kleure indie klein prentjie.

Ons skryf

5.3

Page 49: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 49/584747

Onderwyser: Teken Datum

Trek die lynena om hullegunstelingklerete kry. Kleur dandie ballonne in watdaarby pas.

Ons doen

5.4

My naam is:

Page 50: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 50/5848

Ons praat Wat doen jy graag in die somer?Wat trek jy aan wanneer dit warm is?

Di t is somer

5.5Plak die

plakkertjies op dieregte plekke.

Kleur 3 appels, 3bye, 3 tamaties en

die son in.

Page 51: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 51/584949

Onderwyser: Teken Datum

Omkring die prentjies wat wys wat jy graag in die somer doen.Ons skryf

5.6

y naam is:

Skryf jou naam en klap die ritme daarvan.

Page 52: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 52/5850

warm

Ons doen

Plak dieplakkertjiesop die regte

plekke.Kyk na die prentjies en gesels oor hoe dieweer in elke prentjie verskil. Sê wat diekinders doen en watter klere hulle aanhet.

5.7

Page 53: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 53/585151

Onderwyser: Teken Datum

koud

Ons doenOmkring die klere wat jy in warm weer dra met rooi, enomkring die klere wat jy in koue weer dra met blou.

5.8

Page 54: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 54/58

Page 55: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 55/58

 M a a k b

 o e k i e s .

    V  o  u  o  p    d   i  e  s   t

   i  p  p  e    l    l  y  n  e  e  n

    k  n   i  p  o  p    d   i  e  s

  o    l   i  e    d  e    l  y  n  e .

      T   r   o   e     t   e      l      d     i   e   r   e

      G

   e     t   a      l      l   e

   e   e   n

     t   w   e   e

      d   r     i   e

        3       2

       5

       4   6

       7

Page 56: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 56/58

v    y f    

 s e s 

 s ewe

v i     er

Page 57: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 57/58

   M   Y   U   I   T   K

   N   I   P   S   E

   L   S

Knip die bladsy op die stippellyn uit en plak dit dan op diebuite-omslag vas om 'n sakkie te maak. Hou jou uitknipselsdaarin sodat dit nie wegraak nie.

Ons doen

Page 58: 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

7/17/2019 2015 Workbook1 Book1 Gr r AfrLR

http://slidepdf.com/reader/full/2015-workbook1-book1-gr-r-afrlr 58/58