-
Haarlemstraat 15, Worcester. 6850.
Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866
Faks 023 342 2040 / 086 580 7993
E-pos : [email protected]
Web: http://www.audenberggemeente.co.za
Facebook - Audenberg NGK
Baie welkom by vanoggend se erediens
19de Sondag in Koninkrykstyd 15 Oktober 2017
DEUROFFERS
8 Oktober - Indiërsending: R1 321.75
Vandag: Alta du Toit Skool
• Jan Nel ontvang behandeling • Tonie Greeff sterk aan na
operasie • Johan Raath ontvang behandeling • Gerrie van der Merwe
ontvang behandeling
Oktober 15-19 - Senior Jeugweek 17 - Bedieninge Vergader 18:30
19 - Blokleiers 18:30 (Saal) 24 - Kleingroepe kuier in saal 18:30
27 - 29 - Gemeentekamp! 31 - Reformasie 500 by Moederkerk
08:00 - 11:30
12:30 - 13:30
Maandag - Vrydag
Vierde kwartaal tema: Familie vier saam!
Skriflesing: Prediker 8:15 & 9:7-10
Tema: “Ek het vreugde aanbeveel!”
In die Jerusalem Talmud staan dat die mens aan God
rekenskap sal moet gee van elke goeie gawe in die lewe wat
hy nie geniet het nie. Iewers langs die pad het ons verleer
om
die lewe te vier. Miskien het dit te doen met hoe ons na die
omstandighede kyk. Of dalk het dit sommer net deel van ‘n
lewensstyl geword. Familie vier saam! Kom ons help mekaar in die
komende
kwartaal hiermee. Die wyse Salomo het beslis raad.
“WEGBREEK”
GEMEENTE KAMP
27 tot 29 Oktober
Montagu Karavaan Park
Kom kamp saam, dit gaan ‘n
ongelooflike naweek wees!
-
Webwerf: www.audenberggemeente.co.za
Gaan like ons facebook bladsye ~
Audenberg NGK en Audenberg Jeug
Ons visie: Familie van God
Gehoorsaam - Sorg-saam - Dien saam
40 Dae Reeks ~
Afsluiting Ons sluit ons 40 Dae af met die viering van 500 jaar
van Reformasie...
Dinsdag 31 Oktober 2017 19:00
NG Moedergemeente
Diens deur ds Nelis Janse van Rensburg
Elke gemeente moet ‘n bordjie soet- & ‘n bordjie sout
eetgoed voorsien vir die
geleentheid. Ons benodig ook twee mense om te help met die
bediening daarvan. Indien jy behulpsaam kan wees, kontak asb die
kerkkantoor.
Ons sien uit om almal daar te sien!
Dis Oktober en weer tyd vir ons jaarlikse dankoffer opname. Die
koevertjies is reeds
uit na die ouderlinge en dienswerkers.
Jy kan ook ‘n elektroniese betaling doen: NG Worcester Audenberg
ABSA rek nr 0440 590 349;
Takkode 632 005 Verwysing: Jou naam en blok nr,
bv: A Smit B10
Koevertjies moet asb teen einde November terug wees
Christus het arm geword sodat ek en jy (ons) geestelik ryk kan
wees.
(Sien Matt 6: 20 – 21)
Baie dankie!
Aan elkeen wat ‘n bydrae gemaak het om Huis Soekie en Nou of
Nooit se erfenisdag (of braaidag!) so spesiaal te maak! Die kinders
het dit baie geniet en ons waardeer elkeen
van julle se aandeel en betrokkenheid!
Ons gemeente se splinternuwe webwerf
is “up & running!”
Besoek www.audenberggemeente.co.za
vir die nuutste bulletin, riglyne vir
kleingroepe & huisgodsdiens, asook
datums waarna ons uitsien. Gebruik die
“Kontak Ons” opsie om die E-Nuusbrief te
ontvang of vir inligting rakende
dankoffers of personeel.
-
Monster
Brekkie &
Veiling
18 November 2017
Kaartjies beskikbaar by jou ouderling of die kerkkantoor
Ons vra groot asseblief vir skenkings vir ons veiling! Enige
bruikbare items, in
werkende toestand, wat jy nie meer
gebruik nie sal baie waardeer word.
Kom gee asseblief by die kerkkantoor af!
Saterdag,11 November 2017
Hierdie is ‘n baie spesiale geleentheid op die Change Makers se
kalender om twee redes:
• Mense wat die Change Maker program suksesvol voltooi het,
sowel as dié wat tans die program volg, kry die geleentheid om te
sosialiseer by 'n elite geleentheid. Hul deftige klere, vervoer met
'n
limousine, en 'n drie gang maaltyd bou hul selfbeeld, verbeter
hul eiewaarde en lig hul moraal. Hierdie mans is voormalige
verslaafdes en gangsters, wie se lewens vrugteloos en waardeloos
was, en is deur God omskep. Dit is 'n baie spesiale aand in hul
lewens waar hulle 'n getuienis van God se goedheid, krag en liefde
kan wees. • Dis ons enigste fondsinsameling!
Koop asseblief ‘n kaartjie, of bespreek ‘n tafel vir jou en jou
vriende. Of indien u nie die aand kan bywoon nie, maak ‘n
finansiële bydrae vir die geleentheid.
Kontak asb vir ds GP of die kerkkantoor vir meer inligitng.
Volwassenes - R45.00 Kinders - R35.00
Al die kleingroepe
(en almal wat graag wil deel word van ‘n
kleingroep) kuier weer saam op Dinsdag, 24
Oktober vanaf 18:30 in die saal. Bring ‘n piekniekmandjie
met
die benodigdhede. Almal wat wil braai, reel asb net vooraf met
die
koster, sodat ons genoeg braaidromme gereed kan kry.
Dames Afsluiting 2017
Maandag 6 November
19:00 Plek: Blindiana
Barista
R100 per persoon
Gasspreker: Lee-Anne Pieterse
Ligte ete, koffie/tee & sap ingesluit. Bring asb eie
alkoholiese drankies
Navrae: Kerkkantoor 023 342 1776
-
Verjaarsdae ~ Baie geluk aan almal wat hierdie week
hul verjaarsdag vier!
Van Noemnaam Verjaar Kortadres Landlyn Selfoon
Hansen Analiese 10/15 Van Goensstraat 14 023 347 2861 082 574
3301
Kruger Christie 10/15 Hooggelegen 08 023 347 2505
Van Staden Wynand 10/15 Janszenstraat 32 023 347 8080
White Nic 10/15 Retiefstraat 17 023 342 5094 084 516 1363
Coetzee Mianke 10/16 Van Arckelstraat 21 023 342 5403
Oosthuizen Madelein 10/16 Greenwoodlaan 13 084 515 3065
Uytenbogaardt Harmen 10/16 Otto Du Plessisstraat 29 023 347 7171
082 395 3223
Van Tonder Luhann 10/16 Libertasstraat 08 023 342 0657
Franken Theo 10/17 Haarlemstraat 02 023 342 5989 082 657
2678
Swart Martin 10/17 Olivierstraat 41 023 342 2938
Van Tonder Peppie 10/17 Nassaustraat 12 023 347 5365 082 350
7424
Vermeulen Nina 10/17 Bietoustraat 171 023 347 7744 082 371
4186
Greyling Jaap 10/18 Fairway Heights Drive 14 023 342 5541
Visser Jacques 10/18 Chanelstraat 14 072 265 0983
Du Toit Neréna 10/19 Groeneveldstraat 14 023 347 2183 083 635
4252
Fick Henriëtte 10/19 Koortsstraat 13 023 347 2360 084 588
1416
Graaff Kobus 10/19 Rouxweg 66 023 342 0450 082 552 9505
Koch Christo 10/19 Van Goensstraat 25 023 347 2303 083 562
8159
De Jongh Ruaan 10/20 Willie Van Wykstraat 05 023 342 3238
Kotzé Netsie 10/20 Hooggelegen 82 023 347 4371 082 522 8636
Neethling Lizka 10/20 Nick Prinsloostraat 10 023 347 8234 074
181 9556
Olivier Andries 10/20 Jakarandalaan 57
Olivier Lisa 10/20 Jakarandalaan 57
Erasmus Danie 10/21 Drommedarissingel 25 023 342 4751 082 931
9382
Minnaar Barry 10/21 Krynauwstraat 10
Naude Jaco 10/21 Mastersway 12 023 347 4448 082 413 3816
Van Zyl Martli 10/21 Retiefstraat 25 023 347 5229 083 658
0448
White Nicolai 10/21 Retiefstraat 17 023 342 5094 084 516
1363
Dit gaan goed
met elkeen wat op die
Here vertrou
Spreuke 16:20