WNG Boerdery bestelvorm Bome bestel deur:____________________________ Strokienommer:____________________________ Posadres:___________________________________ Datum:___________________________________ Selfoonnommer:_____________________________ Btw no: Landlynnommer:_____________________________ E-pos:______________________________________ Voltooi asseblief die vorm. Na lewering van n faktuur as die bevestiging dat die bome beskikbaar behoort te wees, moet die 50% deposito asb betaal word voor 27 Februarie om die bestelling te bevestig Kultivar Hoeveel bome Prys Totaal Wichita R180 Navaho R180 Choctaw R180 TOTAAL Prys is Btw uitgesluit WNG Boerdery doen sy bes om te verseker dat die boom kultivar eg is, geen kultivaars kan egter gewaarborg word nie. WNG Boerdery onderneem om klient op hoogte te hou as die kwekery bome nie die verlangde groote bereik nie weens omstandighede buite ons beheer. Indien geskikte bome nie gelewer kan word nie is deposito terugbetaalbaar. Indien bestelling nie afgehaal word nie, word die deposito verbeur.