Roodepark School – COVID-19 Werkkaarte – DCAPS Afrikaans HT Termyn 3: Year 1 Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julleregom HARD tewerk?? LieweLeerders die werkkaart bevat die volgende leerinhoud. 1. Begripstoets / Dieretuin 2. Meervoude / Verkleining 3. INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerkboek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteitnommer op elke werkkaart . 1
17
Embed
… · Web viewCenturion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Roodepark School – COVID-19 Werkkaarte – DCAPSAfrikaans HT Termyn 3: Year 1
Welkom by COVID – 19 Tuisonderrig
Hoop almal is gesond en veilig. Is julleregom HARD tewerk??
3. INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteit op ‘n aparte papier of in jou huiswerkboek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteitnommer op elke werkkaart . Jououers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self
voltooi. Bring assebliefallevoltooidewerkkaartesaamwanneer die skoolweerheropen. STERKTE en geniet dit !!!
Groete
Mev Z de Witt
1
Begripstoets ‘n Besoek aan “Oom Paul se Dieretuin”
Lees die onderstaande gedeelte oor ‘n besoek aan ‘n baie spesiale dieretuin goed deur.
“Oom Paul se Dieretuin” in Centurion is ‘n plek waar diere in hokke aangehou word. Mense besoek graag ‘n dieretuin om na die diere te kyk – om te kyk hoe hulle leef, eet en speel. Daar is baie diere in hokke, maar hierdie dieretuin het ‘n baie spesiale plekkie waarvan ek julle wil vertel.
Aan die agterkant van die dieretuin waar oom Paul, die eienaar, die vullisdromme wegsteeek, is ‘n verlate dammetjie. Mense loop nie daar nie en die vullisdromme word net een keer per week leeggemaak. Soms val van ou kos uit wanneer die dromme leeggemaak word.
Maar…. dit is waar Martha die marmot en ‘n paar van haaar nuwe vriende hulle tuisgemaak het. Sy was nie mooi genoeg vir een van die hokke nie en haar vriend Hans die haan het weggeloop. Almal by sy huis het op hom geskree omdat hy so vroeg in die oggend kraai.
Al die diertjies wat by die dammetjie woon, is baie lief vir mekaar en is beste vriende. ‘n Week gelede was Fanie die vis in groot moeilikheid. Hy het byna vir Willie die wurm geëet. Gelukkig kon Karel die krap hom aan sy stert knyp om hom te keer. Fanie Vis het baie sleg gevoel. Willie Wurm het hom vergewe en sal nooit weer te naby aan die water gaan nie.
Skryf die volgende sinne in die negatiewe vorm. Nie ………….nie
1. Die muis eet die kaas._____________________________________________________
2. ‘n Perde eet baie gras._____________________________________________________
3. Die haan skop die seuntjie._____________________________________________________
4. Die slak seil baie stadig deur die tuin._____________________________________________________
5. Die krap knyp die visse op sy stert._____________________________________________________
Manlik en vroulik
Gee die vroulik van die volgende woorde
MANLIK VROULIKHingsHaanLeeumannetjieReunBulBeer
Gedig
Spinnekop
Spinnekoppie
Stil sit jy daar in die hoekie
Jy loer vir my met jou klein ogies
Ek skrik my oor ’n mik
En voor jy weet
Gee ek jou ‘n klap
Dat jou binnnegoed
So
S p a t !!!!
6
Beantwoord die volgende vrae oor die gedig.
1. Waar sit die spinnekoppie?______________________________________________________
2. Wat doen die spinnekoppie?______________________________________________________
3. Dink jy die persoon hou van spinnekoppe. Merk net jou antwoord.
4. Wat doen die spreker met die spinnekop?______________________________________________________
5. Dink jy die spinnekop is groot of klein. Maak ‘n kruisie in die regte blokkie.
Meervoude
Gee die meervoud van die volgende woorde:
ENKELVOUD MEERVOUD ENKELVOUD MEERVOUDHok Wurm
Dier Olifant
Dam Leeu
Marmot Aap
Haan Slang
Vis Hoender
krap eend
Woordspeletjie:
7
Ja Nee
Groot Klein
Soek die name van die volgende diere in die raampie hieronder:
Renoster seekoei leeu perd kameelperd olifant
tier luiperd koedoe buffel kat hond
O L I F A N T A B C
P D H E F G S I H J
E B O K L M E N E D
R E N O S T E R O R
D E D P R S K T U E
U R K O E D O E V P
W A Y I A B E D E I
T F P G H L I J K U
L A M N B U F F E L
D R E P L E E M A K
Skryfwerk : SMS
Skryf ‘n kort sms vir jou vriend/vriendin oor ‘n besoek aan ‘n dieretuin.
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
_______________________________________
By die winkels Begripstoets
8
Kos vir die week
Alle mense het nie dieselfde eetgewoontes nie. Sommige gesinne eet baie gesond terwyl ander baie ongesond eet. Dit is belangrik om jou etes te beplan sodat jy weet wat jy die week gaan eet en wat om die naweek te koop.
Ons het met ‘n paar leerders gepraat oor hulle eetgewoontes.
Lerato Suzie
Lerato Rachel
Beantwoord die volgende vrae:
1. Wat moet Lerato se moeder koop om op haar toebroodjie te sit?
9
Ek eet elke oggende hawermout vir ontbyt.
By die skool eet ek ‘n hamtoebroojie en ‘n vrug
Saans maak Mamma hoender en slaai of groente.
Een keer ‘n week kry ons nagereg.
Ek eet soggens graanvlokkies met suiker en melk.
In my kosblik pak Mamma kaas en beskuitjies asook droë vrugte. Ek kry ook elke tweede dag ‘n sappie.
In die aand eet ons hoender met rys en groente.
In die oggend eet ek ‘n bakkie yogurt met vrugte.
Ons kry drie keer ‘n week wegneemetes want my
ouers werk laat.
By die skool eet ek slaai en ook somtyds
grondboontjies of rosyntjies
Ek en my gesin is almal vegetariërs. Ek eet elke oggend muesli en jogurt.
My middagete is verskillende neute in ‘n
slaai of grondboontjiebotter op ‘n broodjie. Saans eet ons soja met groente of ‘n