Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected]LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
24
Embed
@wouwtjies.co.za Jy kan ook op ons voorblad adverteer ... · Kost_: R165p/p B_spr_kings \y Simoné 012 346 3282 (@vW Pr_-primêr Fon^sins[m_ling) 9 9 Ondersteun asb. ons hoofborg:
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za
• Mnr. Albert Adams : Ondervoorsitter (Bemarking/Kultuur)
• Mnr. Francois Burger : Tesourier
• Mnr. Gerhard Dreyer : Regsverteenwoordiger
• Mnr. Nico van Diemen : Sekretaris (Kombuis en snoepie/Rekreasiesentrum)
• Me. Marica Botha (Bemarking/Jaarblad/Klere)
• Me. Yvonne Neethling (Naskool)
• Mnr. Kobie van Rooyen (Pre-primêr)
• Me. Anita Kotzé (Uitreik)
• Mnr. Gerhard Engelbrecht (Sport)
• Mnr. Leon Wilden (Fasiliteite/Terrein)
Ons herinner u weereens aan die nominasie en verkiesing van die toekomstige
Beheerliggaam wat op Wo. 11 Maart om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Ons doen
weereens ʼn vriendelike beroep op élke ouer om die aand by te woon, aangesien daar ʼn
kworum van 15% nodig is van álle ouers (Gr. 0-7). Indien daar nie ʼn kworum beskikbaar is
nie, sal ʼn alternatiewe verkiesing gehou moet word. Die verkiesing sal dan op Wo. 18
Maart om 18:00 plaasvind.
3
3
Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.
Tel: 012 567 9600
Herwinning Herwinning van inkkassette Het julle geweet dat die plastiek van ‘n enkele drukker-inkkasset 1000 jaar neem om te ontbind? Suid-Afrika voer meer as 12 miljoen drukker-inkkassette in en meer as 80% hiervan beland op afvalhope! U kan ons help om die omgewing skoon te hou en fondse vir die skool in te samel deur u gebruikte inkkassette skool toe te stuur. Green Office is die maatskappy wat dit by ons kom afhaal. Neem asseblief kennis dat Green Office ongelukkig geen leë tonerbottels neem nie! Dit is ongelukkig die één item wat ons nie kan inneem nie. Inkkassette kan by Juf. Anè Friedrich se klas ingehandig word. Leerders sal ook hiervoor met kaartjies beloon word.
ECO-skole kompetisie “Diamond Decade Bronze Award met ‘n “Waste Badge “ Anton van Wouw het vir die elfde jaar die Eco skole kompetisie status verwerf. Ons het Donderdag 26 Februarie die “Diamond Decade Bronz Award met ‘n “Waste Badge” toekenning in Benoni ontvang. Baie dankie aan elkeen wat so hard werk om ‘n verskil te maak in die natuur en om ons omgewing vir die nageslag te bewaar. Hou aan om so hard te herwin, sodat ons, ons status kan behou vir die 12de jaar in 2015. Wêreld Waterdag, 22 Maart en Waterbesparingsmaand Maart maand is waterbesparingsmaand en Sondag 22 Maart is Wêreldwaterdag. Om dit te vier gaan ons op 23 en 24 Maart Waterweek hou, waarin elke kind gryswater (gebruikte water soos badwater of skottelgoedwaswater) moet skooltoe bring. Ons gaan die water gebruik om die skool se tuine nat te lei. Daar sal ook ‘n prys wees vir die drie klasse wat die meeste gryswater skool toe bring. Envirouw-groete Juf.Anè Friedrich Riana 0825619389 0828823366 [email protected]
4
4
Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.
Tel: 012 567 9600
Belangrike kennisgewing: Aktiwiteite buite skoolverband Stuur asseblief foto’s van sport- of kultuuraktiwiteite waaraan u kind buite skoolverband deelgeneem het, elektronies vir Juf. Elize Cronjé. Heg ook ‘n beskrywing daarvan aan, insluitend u kind se naam, van, graad en die aktiwiteit. U kan die foto’s e-pos (indien hulle minder as 1MB groot is) aan [email protected] of dit op ‘n CD of geheuestokkie indien by Juf. Marica Botha. Bg. is met die oog op die 2015 Jaarblad. Dit bly u as ouer se verantwoordelikheid om foto’s aan die Jaarblad organiseerder te stuur, sou u wou hê dat u kind erkenning vir Sport / Kultuur buite skoolverband moet kry. Die sluitingsdatum vir alle jaarbladfoto’s in díe verband is 21 Oktober 2015.
Netheid van ons leerders Ouers word vriendelik versoek om toe te sien dat die leerders se hare netjies is. DOGTERS:
• Kort hare: Netjiese styl - sodra hare op die skouers hang, moet dit vasgemaak word.
• Lang hare: Netjies vasgemaak. Geen slierte in die oë of langs die gesig nie (gebruik knippies)
• Geen kopbande nie, nét ʼn Alice band in skool se kleure: donkerblou, wynrooi en wit.
• Geen gekleurde/diamanté haarknippies nie.
• Alle haarversierings soos linte, rekkies, haarkammetjies of scrunchies: áltyd in skoolkleure.
• Géén gekleurde hare of sonstrepies nie. SEUNS:
• Seuns se hare moet egalig kort wees, met ander woorde geen “steps” nie.
• Geen jel word toegelaat nie.
• Hare moet kort wees en nie oor die ore hang nie.
• Geen gekleurde hare of sonstrepies nie.
5
5
Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.
Tel: 012 567 9600
Toastmasters 2015 Results of Session 2 held on 16 February 2015
1. Best prepared speaker - Arno de Bruin
2. Best impromptu speaker - Heino Prinsloo
Verlore stetoskoop ‘n Mediese stetoskoop is op die skoolterrein gevind. Ons vermoed dat ‘n
leerder dalk dié instrument vir ‘n praatjie gebruik het. Die stetoskoop kan
by die Ontvangslokaal afgehaal word.
MA’S WAT OMGEE
Wanneer ons swak voel...
“My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle
werking wanneer jy swak is.” (2 Kor. 12:9)
“My grace is enough, it’s all you need. My strength comes
into its own in your weakness.” (2 Cor. 12:9 Amp.)
Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en 08h30 in die
raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers!
Salomé Jansen van Rensburg (0827891053)
6
6
Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.
Tel: 012 567 9600
‘U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad’ (Ps 119:105)
7
7
Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.
Tel: 012 567 9600
Pryse Lesse Per maand
R400 4 2 ure
R800 4 4 ure
Kitaarlesse • Beginnersklasse : 7 jaar en ouer
• Een lees per week
• Gelde is vooruitbetaalbaar
• Een kalendermaand kennis vir kansellasie
• Eerste les is gratis
8
8
Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.
Tel: 012 567 9600
Ons nooi gr[[g @LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7)@LLE OUERS (GR. RRR TOT 7) om ^i_ [[n^ s[[m m_t ons t_ kom g_ni_t!
BELANGRIKE SPORTNUUS TENNIS: Baie geluk aan Steyn Dippenaar wat vir die Gauteng-Noord B-span gekies is! BELANGRIKE TOERDATUMS: Teken asb. die toerdatums aan - dit is die geleentheid waar die spanne gefinaliseer gaan word vir die ligas. RUGBY: 25-27 Maart 2015 o.9 en o.10 28-31 Maart 2015 o.11 26-31 Maart 2015 0.13 NETBAL: 26 – 28 Maart 2015 o.13 ATLETIEK: DATUMS: 6-7 Maart 2015 GISA 19-21 Maart 2015 SA Kampioenskappe RUGBYOEFENTYE: SKOOL: o.9 14:00 – 15:15 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 A&B 15:15 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae BRUINSLICHPARK: o.10 & o.11 14:15 – 15:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae o.13 C 15:30 – 16:45 Maandae, Dinsdae en Donderdae RUGBYDATUMS 3 Maart 2015, Wierdapark (Tuis) 5 Maart 2015 Rooihuiskraal (Tuis) Slegs o.11 en o.13) 6 Maart 2015 Rooihuikraal (Weg) Slegs o.9 en o.10) 5 Maart 2015 Tuine (weg) 10 Maart 2015 Genl. Hendrik Schoeman (Tuis) 17 Maart 2015 Hennopspark (Weg) 21 Maart 2015 AvW Rugbydag (Tuis) Garsfontein en Helderkruin 16 April 2015 Menlopark (Weg) 28 April 2015 Villieria (Weg) 7 Mei 2015 Tygerpoort (Weg) 12 Mei 2015 Skuilkrans (Tuis) 21 Mei 2015 Louis Leipoldt (Tuis) 23 Mei 2015 Olienpark Kermisdag (Weg) 28 Mei 2015 Swartkop (Tuis) 4 Junie 2015 Elarduspark (Weg) 11 Junie 2015 Monumentpark (Tuis)
Ondersteun asb. ons hoofborg: McCarthy Toyota Sinoville.
Tel: 012 567 9600
21
21
KLAS NAAM PLEK
DRESSEER - (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 3
DRESSEER - (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 4
PERFORMANCE RIDING (9 & younger) Off Lead Leandry Smith 3
PERFORMANCE RIDING (10 up) - Off Lead Ane Scheepers 5
WORKING RIDING (10 up) Off Lead Ane Scheepers 1
VLAK 1 DRESSEER Jani Olivier 2
VLAK 1 DRESSEER Lucia Pretorius 17
VLAK 1 DRESSEER Jani Olivier 3
VLAK 1 DRESSEER Lucia Pretorius 12
VLAK 1 PRIX CAPRELLI Mila de Muelenaere 2
VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Mila de Muelenaere 3
VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Petrus Dreyer 10
VLAK 1 SHOW JUMPING Claurette Oosthuizen 26
VLAK 1 WORKING RIDING Petrus Dreyer 4
VLAK 1 WORKING RIDING Jani Olivier 17
VLAK 2 DRESSEER Mila de Muelenaere 3
VLAK 2 DRESSEER Claurette Oosthuizen 14
VLAK 2 DRESSEER Claurette Oosthuizen 10
VLAK 2 DRESSEER Mila de Muelenaere 17
VLAK 2 EQUITATION Claurette Oosthuizen 4
VLAK 2 EQUITATION Mila de Muelenaere 15
VLAK 2 SHOW JUMPING Mila de Muelenaere 3
VLAK 3 DRESSEER Mila de Muelenaere 17
VLAK 3 DRESSEER Mila de Muelenaere 6
VLAK 4 EQUITATION Nina Stone 1
VLAK 4 SHOW JUMPING Nina Stone 1
VLAK 5 DRESSEER Claurette Oosthuizen 2
VLAK 5 DRESSEER Claurette Oosthuizen 3
VLAK 5 PRIX CAPRELLI Victor Harding 2
VLAK 5 PRIX CAPRELLI Victor Harding 1
VLAK 5 PERFORMANCE RIDING Amory Smith 1
VLAK 5 WORKING RIDING Claurette Oosthuizen 1
VLAK 6 DRESSEER Amory Smith 2
VLAK 7 PERFORMANCE RIDING Nina Stone 1
VLAK 7 WORKING RIDING Victor Harding 1
VLAK 7 WORKING RIDING Nina Stone 2
RUITERSPORT Baie geluk aan die volgende ruiters met hul puik uitslae tydens die eerste SANESA
Interskole Perdrykompetisie. Ons is baie trots op julle!
22
22
Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste
Studeerkamers ‘Dry walling’ & Plafonne
Teëlwerk & verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES
Glen Lord : 082 788 2772
Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
VOERTUIGLISENSIES Hernuwings – Registrasies
Nommerplate Verander van ander provinsies
na Gauteng CAS 082 431 5073
REKENAARKLASSE Rekenaarklasse gaan van die begin van Maart af op die skoolterrein aangebied
word vir leerders en volwassenes. Tariewe is R400 per maand vir een les per week. Klasse van 15:15 tot 16:00
Kontak Ilze van Wyk by 0622757345 vir verdere inligting.
TE HUUR 1 slpk. woonstel
Monumentpark
Jaco - 082 331 9461
STILBAAI:
Akkommodasie
Slaap 4 volw. 2 kinders
Alle fasiliteite
Kontak 0839418449
PROBLEM WITH ANTS!
Bioway 500ml - R100 Bioway 1L - R150 Proclaime WAR against ANTS and insects in a SAFE way.
Contact : Melinda : 082 214 9254
23
23
Bel ons vir jou Kommer-siële & Industriële
Eiendomsbehoeftes!
Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia