Lexpro Litigasie

Post on 10-Jan-2016

71 Views

Category:

Documents

10 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Lexpro Litigasie. Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs. Belangrikste funksies. Oopmaak van kliëntlêers Uitvoer van lêers na Boekhou program Opstel van hofdokumente en briewe Debiteer van fooie Uitvoer van fooie na Boekhou - PowerPoint PPT Presentation

Transcript

Lexpro Litigasie

Geskryf deur Prokureursvir Prokureurs

Belangrikste funksies

• Oopmaak van kliëntlêers• Uitvoer van lêers na Boekhou

program• Opstel van hofdokumente en briewe• Debiteer van fooie• Uitvoer van fooie na Boekhou• Aanvraag van transaksies vir

Boekhou: tjeks, kwitansies, joernale, inkomsteseëls

Belangrikste funksies

• Dagboek – wat om te doen, jongste handeling op ‘n lêer

• Maak lêernotas – konsultasies, telefoonoproepe

• Uitdruk van kliëntrekeninge – insluitende boekhou transaksies en fooie

• Opstel van skuldenaarstaat – insluitende boekhou transaksies, fooie, uitgawes en rente

Belangrikste funksies

• Stuur SMS boodskappe na skuldenare

• Opstel van invorderingsverslae• Uitvoer van verslae na MS Exel• Stoor van jongste handeling op ‘n

lêer• Beplanning van volgende handeling

op ‘n lêer

HOOF SKERM

Funksies onder Kliënte Lêers

Funksies onder dokumente

Meer as 250 dokumente

Funksies onder Verslae/Soeke

Funksies onder Rekeninge

Fooie Funksies

Fooie en Tarriewe

Funksies onder Instandhouding

Opening van ‘n lêer

• Kan ingevoer word vanaf Boekhou• Kan uitgevoer word na Boekhou• Volledige inligting van kliënt, eiser en

verweerder• Maklike identifikasie van

fooieskrywer en groep of afdeling• Volledige inligting van skuldenare

Ingetrek vanaf Boekhou

Algemene lêerinligting

Skuldenaar se inligting

• Skuldenaar se persoonlike inligting• Werkgewer se inligting

Hofdokumente

• Meer as 250 dokumente: dagvaardings, kennisgewings, pleitstukke, briewe ens.

• Alle dokumente is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels

• Gebruiker kan eie dokumente byvoeg of bestaandes wysig

• Outomatiese debitering van fooie gelyktydig met opstel van dokument

Dokumente kieslys

Opstel van dokumente

• Inligting soos voltooi by opening van lêer kan uitgebrei of gewysig word

• Kies dokument vanaf lys• Voltooi detail spesifiek gevra vir

opstel van daardie dokument• Fooi vir dokument word outomaties

gedebiteer• Word ge-”merge” na MS Word of

Open Office

Skep van dokumente

Ekstra inligting vir spesifieke dokument

Ge-”merge” na woordverwerker

Dagboek en handelinge op lêers

• Gebruiker kan filter op rekeningnommers, fooieskrywer of kliëntnaam om lys op te stel

Kies aksie in dagboek

• Regskliek met muis op rekeningnommer en kies volgende handeling uit lys of tik eie nota

Lêernotas

• Tik ‘n lêernota – datum en tyd verskyn outomaties

• Druk die nota wanneer bladsy vol is, spaar papier

• Debiteer ‘n fooi – konsultasie of telefoonoproep

Skuldenaarstaat

• Inligting soos by opening van lêer: kapitaal, rentekoers, rentedatum

• Boekhou transaksies: betalings, uitgawes

• Fooie• Program laai al die inligting en

bereken die staat• 12 invorderingsverslae wat uitvoer

na MS Exel

Skuldenaarstaat

Soek vir skuldenaar lêer

• Soek op naam van kliënt, naam van eiser, naam van verweerder, saaknommer, ID nommer ens.

Boekhou navrae

• Alle transaksies op kliëntrekeninge• Slegs nie-sensitiewe inligting, geen

toegang tot besigheidsrekeninge (bv. salarisse) nie

• Onmiddellik beskikbaar vanaf Boekhou

Fooie debiteer opsies

• Gebruiker kies fooiebeskrywing en bedrag uit lys

• Gebruiker tik eie beskrywing en bedrag• Gebruiker kies of BTW in- of uitgesluit is• Elke fooieskrywer het ‘n eie fooierekening• Fooie word òf direk deurgestuur na

Boekhou òf gestoor as werk-in-proses• Fooie per tydseenheid• Fooie min ‘n toelaag

Debiteer fooie

• Gebruiker tik eie beskrywing en bedrag• Gebruiker kies fooie uit ‘n lys• Lys met fooie kan uitgebrei of gewysig

word

Verskeie fooie verslae

Transaksies kan aangevra word en uitgevoer word na Boekhou

Verskeidenheid invorderingsverslae

• Alle verslae kan uitgevoer word na MS Exel

Hulp is byderhand

• Gratis handleiding• Leesmy – jongste

toevoegings tot program

• “Frequently asked questions”

• Telefoniese, Internet en e-pos ondersteuning

Kontak besonderhede

• Waverley, PretoriaWaverley, Pretoria Tel: 0861 539 776

Werno Gevers | LP Greyling

• Route 21 Corporate Park, IreneRoute 21 Corporate Park, Irene Tel: (012) 345-4510

Charmaine Schulz | Chris Lubbe

• Arcadia, Pretoria Arcadia, Pretoria Tel: (012) 342-3096

Nicolise du Preez | Carl Holiday

• Somerset Wes Somerset Wes Tel: (021) 851-0761

Hein Low | Monique Pretorius | Stefan Swanepoel

• Welgemoed, Bellville Welgemoed, Bellville Tel: (021) 913-5816

Anneke Schulz anneke@lexpro.co.za

• Tuinroete, Mosselbaai Tuinroete, Mosselbaai Tel: (044) 695-0993

Elainne Bouwer elainne@lexpro.co.za

• Vrystaat & Natal, Bethlehem Vrystaat & Natal, Bethlehem Tel: (058) 303-2016

Ronel Schulz ronel@lexpro.co.za

top related