Bellatrix eerstejaarsboekie 2015

Post on 07-Apr-2016

254 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

 

Transcript

Bellatrix Dameskoshuis

Eerstejaars 2015

Inhoudsopgawe: Bl.

1. Voorwoord (briewe) 3

2. Huiskomitee 2014/2015 6

3. Wat behels die Registrasie en Oriënteringsprogram? 11

4. Wat om saam te bring vir die Registrasie en Oriënteringsprogram 12

5. Voorgestelde begroting 13

6. Verblyf 15

7. Kontakpersone en ander inligtingsbronne 15

8. Belangrike vorms 18

2. Bellatrix Huiskomitee (HK) 2014/2015

Naam Van Studente nr

Sel nommer

E-pos Portefeulje Verjaarsdae

Michaela Earle 22821570 0794966654 22821570@nwu.ac.za Primaria, Seniors en Tug

17 April

Shonté Hechter 23487089 0828754856 23487089@nwu.ac.za O/Prim, Eerstejaars, Werwing

31 Julie

Danielle Pieterse 22698515 0820443727 22698515@nwu.ac.za Finansies, Borge, Publikasies

9 September

Kendra Brenkman 24164038 0795903369 24164038@nwu.ac.za SJGD 21 September

Helene Marnewick 24367265 0828189037 24367265@nwu.ac.za Kunste 27 September

Nelene Van der Westhuizen

24161756 0827854058 24161756@nwu.ac.za JOOL, Akademie, Klerasie

10 Januarie

Ilze Nieuwenhuizen 24356778 0826496759 24356778@nwu.ac.za Sosiaal, Klubhuis, Bemarking, Sekretaresse

3 Oktober

Dewmoné Van der Walt 24333484 0729869520 24333484@nwu.ac.za Argief, AKSA, Studentebelange, Kantoor

21 September

Krischka Cloete 24150142 0832814616 24150142@nwu.ac.za Sport 7 Desember

Chris Van der Walt 0795113133 chris.vanderwalt@nwu.ac.za Koshuisvader 7 Januarie

Martha Van der Walt 0829415190 Koshuismoeder 12 Maart

Bellatrix HK Inspirerende gesegde:

Michaela Earle: Live each day like it’s your last, one day you’ll get it right

.

Shonté Hechter: Life is too short for drama

and petty things; Laugh insanely, Love truly,

and Forgive quickly.

Kendra Brenkman: Don’t follow your dreams,

chase them.

Dewmoné v.d. Walt: Never let the odds keep

you from doing what you know in your heart

you were meant to do.

Nelene van der Westhuizen: A goal without a

plan is just a wish.

Helene Marnewick: Learn the rules like a pro,

so you can break them like an artist.

Danielle Pieterse: Heaven… don’t miss it for

the world.

Ilze Nieuwenhuizen: “Don’t spend time

beating on a wall, hoping to transform it into a

door.”- Coco Chanel

Krischka Cloete: “Be the change you want to

see in the world”- Ghandi

Bellatrix Fun facts:

1. Die ster Bellatrix is die derde helderste ster in die Orion konstellasie.

2. Betty Boop is ons koshuis mascot.

3. Daar word na volwaardige Bellatrix Dames as Trixies verwys.

4. Bellatrix se Klubhuis het ’n Graffiti-muur.

5. Ons het ’n koshuiskreet: Die Blou Tsunami

3. Die Registrasie en Oriënteringsprogram behels:

10 Januarie:

07 :45 - 08:45 Opening in die Amfiteater

12:00 - 13:00 Ontmoeting met huisouers en Huiskomitee in die Sportsentrum (reg onder die amfiteater)

13:00 - 14:00 Middagete (ouers vertrek na middagete)

14:30 - 16:30 HK- Ontmoeting en verwelkoming in die Sportsentrum. Trek jou wit T-hemp en kort swart broek aan.

Bellatrix se stalletjie sal van 08:00-12:00 in Wasgoedpennetjielaan wees.

17:00 - 18:15 Aandete

19:00 - 21:00 SR Program

21:45 - 21:45 Inligtingsvergadering

21:45 Program eindig

Wat kan jy in die R&O tydperk verwag:

Akademiese verpligtinge

Bekendstelling aan die kampus

Registrasie

Afhaal van studentekaart

Eerstejaarsport

Eerstejaarsdinee

Eerstejaarskonsert

Dit is nuwe aanpassings en nuwe roetines waaraan jy nie gewoond is nie, maak seker jy het vitamines of kry vir jou Berocca.

4. Wat om saam te bring vir die Registrasie en Oriënteringsprogram:

Wit T-hemp

Kort Swart, gemaklike broek

Gemaklike tekkies vir elke dag se vêr loop.

Identiteitsdokument

Studentenommer

X6 Mediese vorms (vorm onderaan)

Mediese inligting en mediese kaart

Musiek instrumente indien jy kan speel

Sportklere en -toerusting (as deel neem aan sport)

Formele klere (indien jy eerstejaarsdinee gaan bywoon)

*Ons gee elke dag vars gesuiwerde water

5. Voorgestelde Begroting

Vir jou en jou ouers se gerief stel ons voor dat jul asb alle betalings in kontant maak die eerste dag van R&O. Die rye by die kassiere en

die tellers gaan baie lank wees omrede daar baie mense die eerste dag op kampus gaan wees.

Begroting tydens die Registrasie en Oriënteringsprogram

Verpligtend

R 1 280.00

Registrasiefooi (reeds betaal)

R 1 200.00

* 2 x hempies

* Baadjie

* Hoed

* Rugsak

* Waterbottel

* Broek

Parkeerskyfie

R 30.00

Eerstejaarskonsert (Indien in die konsert)

R 50.00

SJGD Blikkieskos

(5 blikkies)

Opsioneel, maar word aanbeveel

R 2 240.00

JOOL Pakket

R 380.00

* Gumboots

* Bellatrix Ovie

* Sleephemp

JOOL Plaas Ingang

R 150.00

Etegelde (2 x per dag maaltyd vir 10 dae)

R 900.00

Sterretjie gelde

R 70.00

Eerstejaarsdinee

ongeveer R 150.00

Sportklere

* Rompie

R 120.00

* Hemp

R 150.00

* Kouse

R 80.00

2 Liter bottel vol sente

Betty Boop Sambreel

R 100.00

Bellatrix 10 Jaar reünie sleutelhouers

R 25.00

Bellatrix Kar stickers

R 30.00

Bellatrix 10 Jaar reüniebekers

R 60.00

Bellatrix 10 Jaar reünie fotoraam

R 25.00

Verder Opsioneel

R 300.00

NWU-PUK Dagboek

R 100.00

JOOL Patches

R 20.00

Eerstejaarskonsert DVD

R 150.00

Lessenaarkalender

R 30.00

TOTAAL:

R 3 820.00

Registrasie fooi

R -1 200.00

Slegs R & O

R 2 620.00

Etepakket:

Tydens die Registrasie en Oriënteringsprogram kry ons spesiaal iemand om vir die eerstejaars kos te verskaf. Dit is opsioneel, maar ons as HK

voel dit is baie belangrik dat die eerstejaars die etepakket sal vat. Sommige meisies eet nie op hulle eie gesond nie. Soms eet hulle glad nie,

omdat daar te min tyd vir hulle is om huis toe te gaan vir ete en weer betyds te wees vir die besige program. Die kostes beloop R900 vir die

twee weke vir middag- en aandete. Dit is net baie makliker en geriefliker vir eerstejaars om die pakket te hê en dit sorg dat hul ordentlike ete

ten minste twee keer ’n dag in kry. Die etepakket bestaan uit middagete en aandete.

6. Verblyf

Indien jy enige probleem ervaar met verblyf of nog nie verblyf het nie stel ons as Bellatrix HK voor dat julle Campus Key sal

oorweeg. Dit is ongeveer 20m van die naaste hek van kampus af en is ʼn veilige kompleks. Dit is modern en is ten volle

gemeubileer. Dit bied veilige parkering en fietsloods, klubhuis met DSTV en ander geriewe, wassery, gimnasium, WiFi en braai

areas. Vir meer inligting kyk gerus na die aangehegte dokument in die e-pos. Of skakel 082 533 9577 gerus.

Kyk ook na die volgende webtuiste:

http://www.nwupukkiverblyf.co.za/

7. Kontakpersone en ander inligtingsbronne

Koshuisvader: Chris van der Walt, 079 511 3133

Primaria: Michaela Earle, 079 496 6654

Onder Primaria: Shonté Hechter, 082 875 4856

Bellatrix-kantoor 018 2992841 (Slegs beskikbaar op Ma-Do vanaf 12:00-14:00)

Bellatrix e-pos bellatrix@nwu.ac.za

Bellatrix Facebook: NWU-Pukke Bellatrix Dameskoshuis

Bellatrix eerstejaarsgroep op Facebook: NWU-Pukke Bellatrix Eerstejaars 2015

Amptelike Facebook Group vir alle eerstejaars: NWU-Pukke Eerstejaars 2015

Dokters:

Dr Rita Oosthuizen - (018) 294 3103 - 74 Steve Biko Straat, Potchefstroom

Dr Botha – (018) 293 0472 – 61 Tom Straat, Potchefstroom

Boekwinkels:

Protea Boekwinkel – (018) 297 1583

Van Schaik Boekwinkel – (018) 294 8875

Way Forward Boekwinkel – (018) 294 3639

5. Belangrike vorms

Maak seker jy bring 10 Januarie 6 van hierdie vorms saam.

top related