BB 24 Jan 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig … · 24-01-2016 · 31 Jan: Probleem 7 Febr: Vertroue 14 Febr: Reëls 21 Febr: Jesus 28 Febr: Genade 6 Febr: Geloof 13 Febr: Uitnodiging
Post on 31-Jul-2020
3 Views
Preview:
Transcript
24 Januarie 2016 24 Januarie 2016
NUUSFLITS:
• 24 Jan: Veldotg BEGIN loods & jaartemaloodsing, GLOW Kidz indeling & Regeneration graad-aand
• 25 Jan: Kerkraad & Leiergroep geestelike gebedsvuur-bymekaarkoms
• 26 Jan: Kix 16:00 Doopkategese 19:00
• 28 Jan: Seniorgroepby-eenkoms 9:30
• 29 Jan: Straatuitreik
• 7-11 Febr: Week van Gebed & Lydenstyd begin
• 13 Febr: Passion Wêreldtoer & Betesda Kos en Kunsmark
• 14 Febr: Doopherinnering
• 16 & 17 Febr: Veritas Bybelskool begin
08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager
Deuroffer: Jan Kriel
10:00 Informele diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager
GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius
19:00 Aanddiens Ds. Mizelle Prinsloo
31 Januarie 2016 Bevestiging: Dr. Kobus de Jager (Verwelkomingstee)
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els Veldtog: BEGIN 1
Deuroffer: BADISA
10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan ElsVeldtog: BEGIN 1
GLOW Kidz (Saal) Bea Pretorius
19:00 Aanddiens Arno Mattheus
24 Januarie 2016 JAARTEMA LOODSING
#elkEEN T-hemp bestellings
word die volgende twee
weke ingeneem. Die hemp is blou met die woord #elkEEN
in wit daarop. Gee jou naam,
telefoonnommer en kontant
met bestelling. Koste R100
“Starting point” (van Andy Stanley, ’n prediker van Ameri-ka) is ’n reeks wat ons “BEGIN” noem by Bergsig en dit is die fokuspunt van die eerste kwartaal se tema. “BEGIN” gaan baie van die basiese dinge wat ons glo en mee worstel as Christene weer van nuuts af bespreek in ’n veilige ruimte. Met hierdie preekreeks wil ons ook graag Bergsig Gemeente se lidmate oplei of toerus oor hoe jy in
gesprek kan tree met mense oor Jesus (dissipelmaking). Ons vra #elkEEN in Bergsig om ten minste EEN persoon te nooi na jou kleingroep waar die gesprekke aangaande die preekreeks dalk weer kan lei tot ’n nuwe BEGIN in hulle verhouding met Jesus. Let op dat dieselfde temas in die oggenderediens as by die aanddiens hanteer word. As jy dus die oggend-erediens mis
of jy wil graag iemand nooi na ‘n preek na aanleiding van die oggend se preek kan jy gerus die aanddiens bywoon. Die junior, senior kategese en kleingroepe het voorgeskrewe materiaal en ’n DVD wat die preekreeks volg. Dit sou dan families ook in staat kon stel om saam weekliks die temas by die huis te bespreek. Kry die materiaal by Juanita: kleingroepe@bergsigdv.co.za
Bergsig Boodskap
LOODSING van JAARTEMA
Ons eerste preekreeks BEGIN
Veldtog BEGIN
se preektemas:
24 Jan: Begin
31 Jan: Probleem
7 Febr: Vertroue
14 Febr: Reëls
21 Febr: Jesus
28 Febr: Genade
6 Febr: Geloof
13 Febr: Uitnodiging
Durbanville-Bergsig ver-
heerlik Jesus Christus die
Lig vir die wêreld. Dit is ons visie.
Wanneer ons die jaartema:
#elkEEN ’n nuwe mens in
Christus vandag loods weet
ons dat dié visie uitgeleef word.
Met “#elkEEN” wil ons twee doelwitte bereik. 1) #elkEEN verbind homself / haarself tot hierdie reistog om te ontdek wat dit beteken om prakties as nuwe mens in Christus te leef (Geestelike Groei) en 2) #elkEEN onderneem om EEN ander persoon te dissipel (te mentor) in hierdie reistog van Geeste-like Groei (dissipelmaking). Die temawoord #elkEEN word Sondag, wanneer ons die visie deel versterk met die uitdeel van ’n simboliese sleutel.
Die sleutelsimbool as deel van jaartema skakel met: 10 sleutelgeloofsbelydenis-se van die Christelike geloof, 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus en 10 sleuteldeugde wat iemand kenmerk wat meer soos Jesus begin word. Ons geloof is soos ’n sleutel
wat vir ons verskillende geestelike deure oopsluit. Die sleutel self se drie “scollops” verwys na die Drie-Enigheid, die kruis na verlossing en die woord, #elkEEN, na ons jaar-
tema soos deur die boonste twee doelwitte geillustreer. Die simboliek van die #elkEEN kan verder uitge-brei word dat alles wat ons by no 1 & 2 doen eintlik vir die EEN gedoen word. Die sleutel is ons herinnering vir die jaar waarmee ons
besig gaan wees. Ons verwys deurlopend hierna. Ons gebruik ook die sleutel as aanknopingspunt om met ander te gesels oor hul geestelike reis.
Www.bergsigdv.co.za
Bring gerus enige toeskroef-
glasbottels (gewas) van enige
grootte asook blikkies kerk toe asb.
Alba 083 462 0718 is besig met
Bergsigprojekte oor grense
BENODIG U HUISHULP/TUINMAN Ons doen “screening” in
samewerking met MES by die sopkombuis.
Ons volg die verwysings
op en maak seker daar is geen oortredings.
Ons kan u van hulp wees
teen ’n mininale donasie. Mense met ander werke
kan my ook kontak.
Vir meer inligting bel Niel
Kotze by 076 400 8392 of
e-pos: kotzeniel@gmail.com
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy
betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na uitreike@bergsigdv.co.za
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Bergsig-Uitreikhulp
Bergsigprojekte op ons voorstoep
BADISA Scottsdene benodig skryfbehoeftes asb.
Ons het al R445 638-00 ingesamel. Help ons asb. om die mikpunt te bereik.
Durbanville-Bergsig eer God vir sy voorsiening en as die Een wat alles onderhou in die Skep-ping.
Koeverte en ander in-betalings is steeds welkom tot Febr. 2016 vir die Ko-ninkrykbestuursveldtog.
Gebruik ook Zapper of Snapscan vir jou
bydrae.
Elke 100 verteen
woordig R
100 000
Koninkrykbestuursveldtog
Daar is 20 EK GLO boeke
@ R100 stuk te koop by die kerk. Die oorspronklike prys
is R149.99 by CUM boeke.
Die boek dek kwartaal 2 - 4
se veldtog preekreekse.
Juanita Fourie sal in die
binnehof wees indien jy voor-
af jou boek wil aankoop.
Straatuitreik 29 Jan 18:30 Straatuitreik 29 Jan 18:30 -- 21:0021:00 by die FCD kantoor by Durbanville by die FCD kantoor by Durbanville se taxi rank.se taxi rank.
MES bied opleiding aan ons straatMES bied opleiding aan ons straat--uitreikers op 4 Febr in Bergsig se uitreikers op 4 Febr in Bergsig se konferensielokaal. 19:00 tot 21:00.konferensielokaal. 19:00 tot 21:00.
André en Marina van Fron-tida besoek Bergsig in Maart en April.
André en Marina (ons Fronti-da sendelingegpaar in Thai-land) land op 29 Februarie in Suid-Afrika en
vlieg 2 Mei terug.
Hulle woon op 6 Maart die eredienste by, indien ge-meentelede wil kom groet.
Hulle is dan ook gereed om afsprake na te kom by omgeegroepe ens.
Kontak asb vir Marina by +66 ( 0 ) 94 980 2311 op Whatsapp om ’n besoek-datum te reël, of e-pos haar by: frontidaoutreach@gmail.com
Akkommodasie en ‘n motor is reeds gereël vir daardie periode, en ons sê hartlik dankie vir die
betrokke persone wat dit gul-hartig aangebied het. Mag God julle ryklik seën vir dit wat julle in die
Koninkryk saai.
Waarvoor moet ons vir hulle bid?
* André sukkel op die oomb-lik met erge urienweginfek-
sie. Ge-lukkig is daar nie nierstene nie, maar hy ervaar erge pyn by sy niere. Ons bid vir genesing en verligting van pyn.
* Alhoewel dit “winter” is, is die nagtemperature ongev-eer steeds 26 grade, dus is die Oliviers redelik uitgeput en sonder energie op die oomblik. Ons vra voorbidding vir hulle vir hernude krag en energie.
* Die Baht het ‘n nuwe laagtepunt bereik van 2.03 teenoor die Rand. Kom ons vra die Here om ook Sy Hand oor die geldeenhede te hou, en Marina en André genadig te wees wat dit be-tref.
* André en Marina het drin-gend ‘n “blaaskans” nodig voordat hulle SA toe kom. Ons bid dat die Here dit vir hulle sal moontlik maak, dat hulle op ‘n wonderbaarlike manier ‘n “af tydjie” sal kan geniet voordat hulle SA toe vlieg.
Ons wens julle vanuit die Uitreike-
kantoor ’n baie geseënde nuwe
jaar toe.
Mag die Vader ons gemeente se oë, ore en
harte oopmaak vir waar ons Sy liefde kan saai. Durbanville Kliniek:
Ons benodig BAAAIE broodsmeerders vir die Durban-ville Kliniek projek. Bel Louise Venter by 083 457 5595
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap
Voorbidding
Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te
word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za
KNIELTYD: 24 Januarie
Week van Gebed 7 - 11 Februarie
Ons stel gebedstasies op waar lidmate op enige van die dae kan kom stilraak by die kerk vanaf 19:00 elke aand.
Die stasies hou verband met die jaartema en ook die vier preekreekse van elke kwartaal.
Jy hoef dus nie elke aand van die week by te woon soos in die verlede nie. Kies die datum en tyd wat jou die beste pas en kom raak rustig aan die begin van 2016.
Dit is ’n goeie tyd om uit die gejaag van die begin van die jaar te beweeg vir ’n rukkie.
NAAM ADRES REDE BID VIR
Rinie Visser en gesin Palomino 14, 021 976 6078 Moeder oorlede Troos en bemoediging
Etienne vd Vyver en gesin Altydbosslot 4, 021 976 7154 Moeder oorlede Troos en bemoediging
Hennie Joubert St Blaizestr. 9, 021 976 4627 Vrou oorlede Troos en bemoediging
Johan Dirkse v Schalkwyk
en gesin
Murraystraat 100. 021 975 7748 Vader oorlede Troos en bemoediging
Leon en Karin Theron Wanderersslot 9, 072 326 5900 Motorongeluk + operasie Vinnige herstel
Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging
Francois van Wyngaardt Andre (pa) 082 465 4957 Goeie nuus is dat
Francois sy polse kan
beweeg. Baie dankbaar
Dankie vir al die gebede
Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn Verligting van pyn
Tania de Villiers (Amerika) Dogter van Doreen de Villiers Kanker Herstel en bemoediging
Maan Lötter Joosfontein Plaas, 083 658 7956 Kry tans bestraling Herstel en bemoediging
Rhalene Uys Murraystraat 62, 021 979 2415 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging
Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging
Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging
Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Kanker terug Volkome herstel
Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging
Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging
Hester Hayes 082 528 8599 Mediese behandeling Troos en bemoediging
BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)
Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.
Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.
Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.
Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.
Bid vir die Regering en leiers van ons land.
Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging
TYDSKRIFNUUS
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
Dit is al algemeen bekend dat
Graanendal in Durbanville (wat binne
Bergsig se gemeentegrense lê) binne die volgende 5 jaar 20 000 nuwe huise
gaan bykry.
Die ander goeie nuus is dat Bergsig
reeds ’n erf van 5000m2 by die ontwik-
kelaar (gratis) gekry het om ’n nuwe gemeente te plant.
Om ons as gemeente voor te berei vir
die kerkplanting wil ons graag ’n taak-
span vanuit die gemeente oplei en
saamstel om oor hierdie planting te begin dink, bid en droom.
Vir die opleiding in kerkplanting is ons
BAIE opgewonde om die jaar ‘n inter-
nasionale kerkplantingskursus aan te
bied oor vier naweke (22 – 23 April, 10 – 11 Junie; 19 – 20 Aug en 28 – 29
Okt).
Die kursus is afkomstig vanaf Fresh
Expressions uit Engeland
(www.freshexpressions.org.uk) en word die MSM kursus (Missions Shaped
Ministry) genoem. Pastore en lidmate
van verskillende denominasies gaan
ook hierdie kursus by ons kom bywoon.
Die koste wat ’n sertifikaat van Enge-
land insluit is R2 750 pp. Daar sal eg-
ter beurse vanaf die sinode beskikbaar
wees vir NG Kerk lidmate wat dit wil bywoon.
Kontak Ds Johan Els vir meer inligting
ds.johan@bergsigdv.co.za (sien ook
meer by:
www.freshexpressions.co.za vir die inter-
nasionale konferensie wat 16 – 18 Februarie in Kaapstad aangebied
word.
BERGSIG / DURBANVILLE SENIOR GROEP
Alle seniors word hartlik uitgenooi na ons eerste vergadering om
9:30 op 28 Januarie 2016 by Bergsig-gemeente.
Lede wat wil aansluit moet dan registreer vir 2016 en die ledegeld
beloop R50 per lid.
Gespreksreeks: Die Bybel en Selfdegeslagverhoudings
NG Gemeentes: Sonstraal en Durbanville 31 Januarie Dr Marius Nel: Hoe is die Bybel gesagvol vandag? 7 Februarie Prof Dirkie Smit: Hoe gebeur dit dat gelowiges dieselfde
Bybel lees en tot verskillende gevolgtrekkings kom? 14 Februarie Ons lees saam: Genesis 1:27-28 en 2:18-25 21 Februarie Ons lees saam: Genesis 19:1-29 28 Februarie Ons lees saam: Levitikus 18:22 en 20:13 6 Maart Ons lees saam: Romeine 1:26-27, 1 Korintiërs 6:9 en
1 Timoteus 1:10 13 Maart Dr Andries Cilliers: Wat beteken die slagspreuk van die
Reformasie: “Die Skrif alleen”? Die gespreksaande begin om 18:30 in Durbanville Gemeente se kerkgebou, op die hoek van Kerkstraat en Weyerslaan in Durbanville. Enige iemand is welkom. Bring jou Bybel en kom lees, luister en gesels saam.
Beradings-
kursus Hierdie kursus stel jou in staat om ʼn beradingsgesprek te kan voer, aan die hand van die narratiewe gespreksmodel. Dit behels ook praktiese inoefen-ing en uit die terugvoer wat al ontvang is, blyk dit dat dit vir kur-suslede nie alleen help om sekere beradingsbeginsels beter te verstaan nie, maar ook bydra tot ʼn beter verstaan van hulle eie lewens. Dit begin op 27 Januarie. Skryf in by ds.philip@bergsigdv.co.za
’n Vars / NUWE manier van kerkwees.
Ons kikker binnekort die gesinsgeriewe op om ouers met babas, peuters en kleuters onder drie jaar oud beter te ontvang tydens eredienste.
Ons beplan ook om ’n gesins-badkamer daar te stel met ’n ekstra doekomruilstasie. Ons sal later meer inligting hieroor bekend maak.
Aandag: gesinne met babas, peuters en kleuters
Die nuutste Lig tydskrif is beskik-baar. Dit is die Februarie uitgawe. Sien ook die Durbanville Plaasfees wat daarin geadverteer is.
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap B ladsy 5 Bergs ig Boodskap
Program vir die week:
Ons is BAIE opge-wonde dat die Veritas Bybelskool (www.veritascollege.org) van dié jaar af by ons aangebied gaan word.
Hierdie sertifikaatkursus wat uit 4 modules bestaan is interna-sionaal geakkrediteer en deelnemers kan na elke module self kwalifiseer as fasili-teerder om dit aan te bied die jaar!
Die hooffokus van Veri-tas is om lidmate toe te rus met die basiese vaardigheid om die By-bel verantwoordelik te kan lees, van toepas-sing te maak vandag en bedieningsvaardighede te leer. Jy kan verwag om geweldig te groei in jou verhouding met Je-
sus omdat jy God se stem baie duideliker leer onderskei vanuit die Woord.
Module 1 word die jaar by Bergsig aangebied op Dinsdag oggende en Woensdag aande vanaf Februarie tot Oktober. Die koste vir die hele jaar is R375 per deelnemer.
Kontak Ds Johan Els vir verdere navrae by
ds.johan@bergsigdv.co.za
Leer jou Bybel kenLeer jou Bybel ken
BERGSIGVROUE
18-10 April VROUEKAMP
Vrouens wat by die bediening wil inskakel kan vir
Heidie Botes by 083 399 2013 bel.
Hoop vir Kinders SA EE3 Fasiliteerder toerusting en akkreditasie NG DURBANVILLE-BERGSIG Dit gaan strek oor 2 naweke. Vrydag 12 Februarie – Saterdag 13 Februarie & Vrydag 19 Februarie – Saterdag 20 Februarie. Die prakties en toets volg Sondag 21 Februarie tydens die 10:00 diens. Enige iemand van 12 jaar en op is welkom om die kursus te doen. Inskrywingsfooi R350 Die inskrywing sluit opleiding, handleiding en etes in.
18:30
NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure
H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106
Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606
S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die administrasie@bergsigdv.co.za
bergsig911@bergsigdv.co.za kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za
Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
Verdere registrasie via die webblad: klik op
Bergsig Bedieninge / Jeug / Kategeseregistrasie
BERGSIG BENODIG GROEPLEIERS VIR 2016.
Juniorjeug: 1x leier vir 2-3 jaar
1 x Aflos leier vir gr 6
Bel Bea 082 924 1151
Die jeug van Bergsig het ’n waterpro-
jek geloods om uit te reik na die droogtegeteisterde gebiede in ons
land. Sommer met die intrapslag het
die seniorjeug ’n hele klompie water-
bottels bymekaargemaak (foto links).
Ons vra dat die grootmense deel word van die projek. Ons het reeds
iemand gekry om die waterbottels na
die waterpunte te vervoer.
Bel Bea met navrae: 082 924 1151
PRAKTIESE TEOLOGIESE JAAR
Wynand Breytenbach doen sy praktiese jaar as
deel van sy teologiese studies by Bergsig. Hy is
verlede week in die gemeente bekendgestel.
Hy is ’n bekende gesig en ook lidmaat hier.
top related